Ek wou se, dankie vir al die ondersteuning, luister volgende week na my show, ek gaan met die polisie gesels Dinsdag oor misdaad en dwelms in ons gemeenskap aan die Oos Rand.
Ek gaan ook met die polisie gesels oor Uhuruh, jy jy het reg gelees, ek het ook die video gesien oor Uhuruh, dis moeilik om te besluit of mens jou daaraan moet steur of nie, net een manier om uit te vind, vra hulle, ek gaan 'n onderhoud reel met Gustav Muller, as iemand weet waar ek hom kan kry, laat weet my.
Ek gaan ook 'n onderhoud reel met die SABC 2 aanbieder Peter Ndoro wat blykbaar, volgens Gustav Muller se DVD, 'n hooggeplaasde lid van die regering gevra het:"is Uhuruh still on track'?
Wat bedoel jy Peter as dit waar is?
Moenie die show mis volgende week nie.
Ons huil nog steeds oor Sheldean, dankie vir al die geld vir die strikkies by die radio wat julle kom koop het, ek sal toesien dat hulle dit kry, dankie vir 76 e-mails teen misdaad wat ek aan haar famiie gaan oorhandig, dankie vir al die ondersteuning en bowenal dankie dat jy luister.
Ek was nog nooit bang om pienk te dra nie, ek dra dit more met trots, sien julle by die hof in Pretoria, as jy nie daar kan wees in persoon nie, wees daar in gees.
Dankie weer vir die ondersteuning, ook aan die ACDP, die volgende persverklaring van hulle gekry:NOTICE OF MOTION> Cherlyllyn Dudley, ACDP MP> 08 March 2007>> Yesterday in the National Assembly Cheryllyn Dudley moved the following > motion which was accepted by the House:>> On behalf of the ACDP I give notice that I shall move that the house:>> - expresses its sadness and anger at the brutal killing of another > innocent seven year old girl Sheldean Human.>> - extends heartfelt condolences to the parents of little Sheldean, family > members and friends, and prays that the Lord comfort and heal their broken > hearts.>> - commends all who worked tirelessly to find Sheldean who was abducted > from near her home in Pretoria last month.>>>> ACDP Parliamentary Media Office.

Sien julle daar en kom chat sommer net bietjie
Sterkte vir die Stormers moreoggend.
Maak seker jy dra penk more, luister na my show, ek laat weet jou wat gebeur wanneer.
Gesels more wee.
Wimpie
3 comments:
Wimpie
Praat bietjie oor uhuruh op jou show ek het ook die dvd gesien en wil weet wat aangaan.
Johnny
sterkte vir vandag wimps
Hey Broer
Ek kom pas van die optog af.Die emosies het baie hoog geloop,en ek moes self n traan wegvee toe ek n dogtertjie sien- ook blonde koppie met blou ogies-syt n plakkaat vasgehou wat se:"Is ek volgende pres. Mbeki?"Ek was teleurgesteld dat daar glad nie so baie mense was as ek gedink het nie, en dat dit plek-plek as politieke verhoog gebruik is. OOk teleurstellend is die min swart mense daar, die paar wat daar was het drem dadelik gesorg vir sang en toyi-toyi soos net hul kan.
kom ons ruk meer mense op as hy weer verskyn die 16e maart.Ek meen as ons regtig n verskil wil maak dan is "talk cheap,but money buys the whiskey"
Danie Van Der Sandt
Post a Comment