Ek het 'n interessante nuwe feature op my blog, jy kan jou mening gee oor enigeiets onder die son....
Vandag se peiling....dink jy die Proteas het 'n kans om die wereldbeker te wen?
Gaan stem hier aan die linkerkant dan maak ek die uitslae more bekend!
Wednesday, April 11, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment