Thursday, May 10, 2007

Bon Jovi se nuwe song

Vanoggend was weer een van daai dae.... jy weet nie presies hoe dit gebeur nie, maar jy weet net sommer dit gaan nie jou dag wees nie.
Eers het ek verslaap vanoggend, skrin 5 voor ses wakker, ek is 06H00 op die lug!
Gelukkig bly ek 2 minute van die werk af, maak dit werk toe teen 06h05 met deurmekaar hare en ek het vergeet om 'n onderbroek aan te trek!
Laat met alles including die weer en jou wereld in 15 minute, storm die trappe op, oppad na die ateljee, val myself in 'n ander bloedgroep in, plug my headphones in en ja........stukkend geval!
Voel soos Vrydag die 13e...
Sterkte aan die Bulls vir more.... en natuurlik aan die Sharks, doen dit manne!!!
Ek moet hardloop soos jy gesien het EK IS IN MY DINGES IN LAAT!
Blog weer more.
Weet nie hoeveel van julle het die nuwe Bon Jovi song gehoor nie, die CD kom 19 Junie uit ek se nog altyd niemand Skryf en sing 'n love song soos hulle nie.
Die nuwe song was op American Idol, sy naam is (you want to) Make a memory....Briljant, hier is die video ENJOY!

4 comments:

Anonymous said...

Sterkde Neef
Geniet jou na-week

Groette Anna Marie

Anonymous said...

Cool song meneer!

Jy is 'n goeie en interestante persoon om mee uit te hang.

Jou vriendin
CR

Anonymous said...

jou sexy ding
show was stunning vandag, hoop ek dans jou raak die naweek

Anonymous said...

Baie dankie vir als wat jy doen, nie net vir ons nie, maar vir die hele gemeenskap, ek wonder of jy weet hoeveel mense van jou skinder, wel jy het gisteraand 'n kampvegter bygekry ek was in die geselskap van mense wat jou bespreek het, ek het hulle gese as hulle nog een woord oor jou se dan loop ek, toe se hulle ek is seker verlief op jou!
sterkte met al jou proekte ek ek staan agter jou.
ek gaan nie my naam noem nie aangesien ek ook single is en jonk ook so netnou kom jy weer onskuldig in die moeilikheid.
Ek sal eendag myself aan jou kom voorstel, ek dink ons het baie in gemeen en sal lekker kan kuier!
miskien sien ek jou nog die naweek ek het gehoor jy gaan dalk saterdagaand op dieselfde plek wees as ek! Sien uit daarna.
drukkies