Okay ek is nie bang nie, gister julle comments gelees en ek sal die uitdaging vat...
Kom ons kyk wat dink julle, ek gaan julle ook nie probeer beinvloed nie, ek dink my gevoel oor 94.7 wat nou skielik wil Afrikaanse musiekshows doen is welbekend en gedokumenteer.
Die meningspeiling is oop, gaan stem, sal jy 94.7 se Afrikaanse musiekshow gaan bywoon as 'n beginselsaak?
Dis al vir vandag, gaan stem asb. sodat ons kan sien wat julle dink!
Wimpie
Thursday, May 17, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)





3 comments:
I will only listen to your Afrikaans!
vra onverskoning vir uitbarsting gister maar het bietjie te veel gehad van mense en dinge
May 17, 2007 7:43 AM
nee, sal nie na die show gaan kyk nie.
Post a Comment