Wat 'n klomp bollie!
Luke Watson is eintlik nie 'n wit speler nie, so se Ebrahim Rasool, premier van die Wes-Kaap, dis nou gegewe Watson se pa en ooms se opofferings in die stryd teen apartheid...
Wat 'n klomp k$^%$^5
Ek begin al hoe meer dink Suid-Afrikaanse politici is 'n klom morone, nee laat ek weer daaroor dink....Suid-afrikaanse politici IS 'n klomp morone..
Ek kan nie glo dat mense sulke snert kwytraak nie, so jou velkleur word nou gedefinieer op grond van wat jou voorvarders aangejaag of nie aangejaag het nie.
Ek kry die arme Watson jammer dis sekerlik nie sy skuld dat hy midde in hierdie storm is nie, die ergste is dit gaan nie oor of hy goed genoeg is vir die bokke nie, nee dit gaan nou of hy wit genoeg of swart genoeg is!!!!
Nou is Watson se pa ook in die nuus want die se daar moet minstens vyf of ses swart spelers in die bokke se beginspan wees....!!!!
Wat wil Cheeky watson nou die bokke afrig en sy seun he as bokkaptein?!
Luke Play for it, don't Pray for it!
Ek sal sweerlik 'n freaken aar in my kop bars, julle kan nie ernstig wees nie!!!
Nog 'n ding wat my afpis vanoggend is Afrikaners se slapgatgeit en ja ek weet ek is jammer oor die taal, maar ek kan nie glo dat Afrikaners so onnosel gaan wees om 94.7 se Afrikaanse musiek show by Sun City te te ondersteun nie!!!
Van wanneer af is daar 'n nuusbullitin, verkeersverslag, sportberig, advertensie of musiek in Afrikaans op hulle stasie, die antwoord is eenvoudig......DAAR IS NIE!!!!
Ons word afgemaak as commin en white trash maar julle hou aan na hulle luister...
WAT HULLE EINTLIK SE IS JULLE GELD IS GOED GENOEG MAAR NIE JULLE TAAL OF KULTUUR NIE!!!!!!!!!
COME ON MENSE CATCH A WAKE-UP!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek dink dis genoeg vir vandag ek gaan 'n aar in my kop ontplof nevermind bars!
Later
Wimpie!
Wednesday, May 16, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)





9 comments:
Ontspan Neef. . .
Ja ek stem saam met jou oor die hele 94.7 storie ens maar onthou...
so baie Siud Afrikaaners is al so gebreinwas dat hulle dink dat die SABC regtig omgee.........
en wat die rugby betref. . .
laat hulle hul eie heil uitwerk
liefde groette
Anna Marie (Spookie)
bra net so iets vir skinderbekke daar in springs wat nie die ballas om n mens self te face maar eerder daar in hulle glas paleise te sit en rotse gooi hier is n bietjie raad bou n ramp en vlieg in jul moer in and dont start a war you cant finish op die einde van die dag aan al jul vokkers if u wanna run with the big dogs dont piss like a puppy
Griet Mnr Anonymous WIE het so op jou battery gepee vandag? Watse mense is skinderbekke laat ons hoor hoekom jy so omgekrap is?
hey almal, ek stem saam met die hele 94.7 storie, ek het nog nooit afrikaans op hul stasie gehoor nie, dis hoekom ek oosrand luister. maar nou ja as mense hul koppe wil stamp laat hul!
Dalk vir julle informasie try 94.7 om ook 'n bietjie reg te kom, maar julle oordeel altyd.
ek sal enigetyd na die show gaan kyk, dis hoekom hulle niks vir afrikaners wil doen nie, julle is so f... ondankbaar. Wimpy dis jou plig om te gaan, jy is die voorstaander van afrikaans.... jy kan nie nou uit chicken nie.
Hier is dit: Hou more 'n vote: Sal jy na die 94.7 se afrikaanse show toe gaan? - en kyk dan wat se jou public!!!! dalk wil hulle gaan. Maar jy beinvloed die mense negatief netsoos ou Steve peluka!!
Kom ons kyk wat se die vote, en o ja moet dan nie jou opinie gee nie want almal sal weer se wat jy se!
deal?
sjoe ek wens ek het die moed gehaat om myself so kras uit te druk.......
en dan die ding oor 94.7 almal het baie te sĂȘ maar hoeveel van ons praat regtig suiwer afrikaans?
het ons regtig die reg om 'n radio stasie te oordeel as ons self nie eers ons taal kan oppas nie?
wonder mar net
AME Budden
vra onverskoning vir uitbarsting gister maar het bietjie te veel gehad van mense en dinge
Mense, as julle almal net n bietjie stil sit en behoorlik luiser, sal julle weet dat die konsert wat deur die Rude Awakening gereel is eintlik ons afrikaanse musiek "promote"! Se liewer dankie, en ondersteun hulle. Wimpie, hou op om altyd in n oorlog met 94.7 te wees. Jy weet, aan die einde van die dag is julle omroepers daar om n diens aan die publiek te lewer, nie om mekaar aan te vat nie.. Hoekom het jy nie liewer uitgespring en jou kragte saam met hulle gepan nie... Jy kon ge-offer het om saam met hulle te werk, en OosRand sterio op die map te sit. Dink net aan die massa optog wat JY dan kon reel na Sun City... uit die Oos Rand. en dan sou die krediet na jou kant toe gekom het. Nou kan ek jou waarborg 90% van die mense wat daardie show gaan bywoon is in elkgeval mense van die Oos Rand.... en 94.7 kry al die eer en gee daaruit der duisende rande vir "Charity"!!.... Dink n bietjie daaroor..
Wimpie, jy het my punt gekry.... Die comments op jou blog is nie bedoel om n debat te ontlok nie.... Ek is mal daaroor om na jou te luister elke oggend, en geniet dit om na jou uitbastings te luister - en glo my baie keer stem ek met jou saam. Maar partykeer moet n ou net bietjie terug sit en eer gee aan die wat dit verdien...Dis ons Suid Afrikaners se probleem,,, ons sukkel om te verstaan dat deur saam te staan ons n baie groter stelling kan maak. Elke ou wil maar die eer vir hom self he... En as Oos Rand en Jakaranda nou regtig so sterk oor Afrikaanse musiek voel...kon hulle n baie groter stelling gemaak het deur op die "bandwagon" te spring saam met 94.7 en dit n gesaamentlike poging gemaak het ... dis nou maar my mening... en dit maak vir my baie meer sin ....
Post a Comment