Tuesday, June 12, 2007

168 Comments later!

Wat 'n dag, nuwe rekord wat comments aanbetref hier op my blog, nice ek lees almal en nee wat ek vat dit nie persoonlik op nie, 168 comments op een dag, lyk my dit ontaard in 'n chatroom!
Dis cool moenie bekommer nie my vel is al teen die tyd dik soos 'n renoster, sal vanaand later bietjie blog, jammer anaand is af, sou graag weer 'n paar van my ekse wou sien, sien of julle mooi oud geword het!
Ek plaas ook die link vanaand vir Oos Rand Stereo se live audiostreaming vanaand.
Lekker slaap al julle gretige bloggers, sal ook later van die meer persoonlike comments antwoord, en shoe daar was 168 daarvan!
Groetnis
Wimpie

1 comment:

Anonymous said...

Geluk my skat!