
Interessant genoeg lees ek 'n artikel in 'n Amerikaanse musiek tydskrif rondom sogenaamde backtracks in die Amerikaanse musiekbedryf.
Die verskil tussen die gebruik van backtracks wat ek kan sien in Amerika en in Suid-Afrika is dat oorsee word backtracks slegs gebruik tot aanvulling van die orkes en nie om die hele orkes te vervang nie...
"Many elements in EM such as arpeggiator sequences, percussion, FX texture fills, back pads, etc. weren’t intended to be played live, but enrich what is being performed and help fully realize a piece of music (much in the same way stage props enhance actors performance in a theater production.)
If an artist is performing the melody, leads and chords of a composition, then the most significant parts are covered and people can tell. Even if he or she can’t cover it all live, the audience can tell the artists is still performing a selected part of the composition for one reason or another (like they may have run out of hands to use.)
It’s what the artists are performing along with backtracks that matters. Playing an organ piece with no backtrack and playing the same organ piece with a backtrack is still exactly the same from the perspective of what the artists is actually playing live. In both examples the performer is playing exactly the same thing 100% of the time, yet add a backtrack, 50% is actually played live."
Dink maar net dit plaas 'n interessante ander hoek op die ou backtrack debat, in Suid-Afrika moet ons mos altyd overboard gaan en 'n oorspronklike goeie idee vat en dit opvoeter....soos replace die hele band sommer met 'n backtrack!

Ek sien in die nuus vanoggend 'n familielid baie na aan Taliep Petersen is in hegtenis geneem vir sy moord, hou die spasie dop ek het so 'n gevoel ons gaan nog baie van hierdie storie hoor!
Nou die dag weer my CD van District 6 geluister van Taliep en David Kramer...ek het hartseer geword, en kwaad...dat iemand hom of haar die reg kan toe eien om so 'n talentvolle persoon se lewe kort te knip, hartseer man, hartseer!
En dan het ek 'n vreeslike gly in 'n bakleiery in klubs en kuierplekke wat veroorsaak dat gewone mense die slagoffers word van bullebakke en oorgetestostiroonde (my eie woord) uitsmyters.

Die donker wereld van uitsmyters en dwelmhandelaars is reeds baie goed gedokumenteer en ek wonder hoeveel mense het al net "verdwyn" wat by sulke ondersoeke betrokke is.
Hierdie mense is die gemors van die samelewing en voel niks vir niemand nie, hulle is meesal op so 'n high van dwelms en opkikkers dat hulle buite die realiteit van die werklike wereld beweeg en hulle eie patetiese bestaan in hulle eie wereld voer waar hulle die slimste, mooiste en sterkste mens in hulle wereld is, dis hoekom ek so bly was toe die baasspeurder Piet Byleveld toeslaan en hierdie gespuis bietjie bloedneus voeter.
Nou sien ek daar is 'n sameswering uit die tronk om hom dood te maak voordat hy getuienis kan lewer teen 'n uitsmyter.
Ek is bly om te sien dat daar iets gedoen word aan die siek en donker wereld van uitsmyters en hulle betrokkenheid by misdaad en dwelms, beskerm Piet Byleveld met elke ding tot die staat se beskikking, ons as belastingbetalers eis dit!
Miskien is dit 'n goeie idee om Piet so gou as moontlik te clone!
Gister se meningspeiling se 71% van julle het een of ander vadersdagfees aan, mooi so, vandag s'n wat dink jy van uitsmyters?
Later
Wimpie
219 comments:
«Oldest ‹Older 201 – 219 of 219Ja maar ek is seker dat daar nie regtig girls is wat oor Keano Kammies of Jeremy Mansfield se lewens aanspraak maak nie? Wat gee die Oos Rand girls enigsins die reg om besitlik of telepaties jaloers te raak!
Wag Wimpie, jou dogter gaan groot word en dan gaan die girls akkies! Ek weet dat ek nie my Pa se girls se stront opvreet nie. Nie as dit by hartsake kom nie...
Wat is jou dogter se naam so by the way?
haar naam is janine, sy is about die enigste girl in my lewe wat my nie k@k gee nie!
Ja, en die dag wt ons eie wimpie tog finaal en al afhaak met sy regte droomvrou, gaan die klomp meisiekinders darem maar lang trane huil.
Charmaine en Zelda is julle getroud?
solank mens gelukkig is in jou self niemand kan vir jou geluk sorg behalwe jyself nie of dit nou met iemand of sonder iemand is...
C!
Man, my "beskeie" eie opinie is ...
ROER DIE GIRLS WIMPIE!!!!!
Getroud wees raak met tye eentonig, effe verveeld... so terwyl jy looks het en girls kan optel, hoekom nie.
If not, why not???
Hi sies Wimpie, ons klomp hennetjies wat oorgebly het gee jou darem ook nie k@k nie.
Ek dink elke dogter voel so haar pa.Dis 'n eer wat hul het om hul pappa's te beskerm soos die pappies hul beskerm het toe hul klein was
ja nou is dit weer elkeen vir homself, so watch out girls!
Ja ek is getroud, dertien jaar al en net so gelukkig soos die eerste dag (rerig) dit voel of dit al beter raak met die jare!
dit is hoekom dit so belangrik is om die REGTE een te kry.. want dan maak niks anders saak nie!
net 'n comment : Wie wil nou drool oor Jeremy anyway?
C!
Ag genee: Defnitief nie ek nie. Waaroor moet ons pasop Wimpie?
Is Firkins nou seker ook af ne?
Nee man Zelda jy moet die huwelik opgekikker hou..... want dit kan nog laaank aangaan hie hie ... ek sorg gereeld vir gesteelde uurtjies hier en daar mens is darem nie oud en oor die muur as jy getroud is nie....
C!
ek gaan nou juis regmaak vir firkins, dis bietjie my beurt gaan net relax lekker vir gerhard steyn kyk en nie 'n vrou binne 'n duisend seemyl in sig nie!
O ja, nou dat ek onthou, ek het al vanoggend loop en dink ek wil vir jou se Wimpie. As die mense van oorsee, Australie en where ever, O.R.S wil luister moet hulle Afrikaans verstaan. As julle soos 94.2 nou meer Engelse liedjies begin speel en meer Engels gaan praat, dan gaan julle luister getalle defnitief afneem! Local is lekker onthou! Local musiek is steeds tops.
Ok julle, ek gaan nou vieruur huis toe. So geniet die chattery maar verder. More is weer n nuwe dag met nuwe gebeure!!!
Geniet die aand en wimpie as jy lus is om elke girl by firkins warm te maak dan doen jy dit. Niemand mag vir jou se wie en wie nie om meer te speel nie, die lewe is kort: Geniet elke oomblik.....
sal nogal 'n vlieg teen die muur wou wees by Firkins vanaand? C - gaan jy Monique?
Ag asb Wimpie NATUURLIK gaan daar girls in jou gesigsveld wees. Moet darem nou ook nie blind word nie. Nie alles girls is physco en clingy nie onthou!
niks girls vanaand nie, net ek en 'n pel, gaan die girls ignore vanaand...
Bye en lekker aand vir almal. Chat weer more verder oor whatever!! C!
Nee ek en my pelle gaan Pretoria bietjie wit warm kuier vanaand. Was nog nooit daar nie, een van my pelle ontmoet iemand daar.
Ja nee wimpie, moenie al die vroue dieselfde vergelyk nie.
Geniet jul aand \\
cheers julle
Post a Comment