Sunday, June 17, 2007

Beste bokspan nog??

Die drienasies is maar net rugby in 'n ander verhewe klas, die bokke was great gister al se die telbord dit nie, 'n wen is 'n wen en in hierdie kompetisie vat jy wat jy kry.
Daar was baie mooi tekens dat hierdie bokspan nog kan ontwikkel in een van die heel beste bokspanne.
ek maak net 'n kort post vir ouens oorsee wat nie die game te siene kon kry nie, hier is die eerste van twee briljante skepskoppe van Francois Steyn


En hier is die hele wedstryd se hoogtepunte.


ons chat weer vanaand, geniet die rugby se hoogtepunte!
Winpie

1 comment:

Anonymous said...

Dankie, Wimpie - ek waardeer dit baie.
Ek glo Steyn verdien 'n plek op losskakel. Hy en Ruan kan 'n dodelike kombinasie vorm!