Wednesday, June 13, 2007

Days of Wimpie's life, ons is wereldwyd!

Twee goed het gebeur met hierdie blog wat ek nie verwag en of voorbereid op was nie, een is die geweldige werk wat daarin gaan om dit net eers 'n bietjie suksesvol te maak, en tweedens het ek besef hoe klein die wereld is.
Ek het gisteraand deur julle comments gelees, al 168 van hulle, en die gevoel wat ek kry is dat mense bang is ek kry dalk seer of iets dergliks....
Kom ek julle gerus stel, een van die bloggers het dit die beste gestel deur te se, toe ek hierdie blog begin het moes ek geweet het waarvoor ek my inlaat, en ek het het, so as jy kritiek wil lewer moet ek dit kan vat, net soos wanneer ek dit uitdeel en as ek so na julle luister kan ek die blykbaar lekker uitdeel!
Ek is bly as so baie mense hier kuier, dis vir my lekker, somtyds glimlag ek net, en partykeer kan ek aan die manier wat jy skryf 'n gesig by die comment plaas, julle sal verbaas wees oor hoeveel van julle naamlose postings ek herken!
Anyway, doen so voort, as jy rerig iets oor my persoonlike lewe wil weet, vra, ek sal antwoord, ek belowe!
Op 'n ander noot, vandag is 'n geskiedkundige een vir Oos Rand Stereo, ons saai nou op die Internet uit en jy kan nou lewendig na ons luister, die link is baie maklik, gaan na 939.co.za en kliek op listen of http://ers-939.netdynamix.co.za/ copy net dit in jou browser, ek sit 'n link op aan die linkerkant van my blog net onder die meningspeiling dan hoef jy net daar te kliek.
Hier is die programskedule:
Program / Programme:

Monday / Maandag

00:00 - 05:00 Music / Musiek
05:00 - 05:30 Kennith Copeland Morning Devotion
05:30 - 06:00 Morning Devotion / Oggend Godsdiens
06:00 - 09:00 Breakfast Show / Ontbytprogram
09:00 - 12:00 Morning Show
12:00 - 13:00 Music / Musiek
13:00 - 14:00 News Hour
14:00 - 15:00 Vra Vir
15:00 - 16:00 Music / Musiek
16:00 - 18:00 Rendezvous
18:00 - 19:00 Sport Show
19:00 - 21:00 Gospel Gold
21:00 - 23:00 Late Night Music
23:00 - 24:00 Afrikaanse Treffers (Repeat)

Tuesday / Dinsdag

00:00 - 05:00 Music / Musiek
05:00 - 05:30 Kennith Copeland Morning Devotion
05:30 - 06:00 Morning Devotion / Oggend Godsdiens
06:00 - 09:00 Breakfast Show / Ontbytprogram
09:00 - 12:00 Morning Show
12:00 - 13:00 Music / Musiek
13:00 - 14:00 News Hour
14:00 - 15:00 Vra Vir
15:00 - 16:00 Music / Musiek
16:00 - 18:00 Rendezvous
18:00 - 19:00 Be An Angel / Wees ‘n Engel
19:00 - 20:00 Bybel Vasvrae
20:00 - 21:00 Tuesday Service
21:00 - 23:00 Teen Latensuur
23:00 - 24:00 Star Of The Week / Ster Van Die Week (Repeat)

Wednesday / Woensdag

00:00 - 05:00 Music / Musiek
05:00 - 05:30 Kennith Copeland Morning Devotion
05:30 - 06:00 Morning Devotion / Oggend Godsdiens
06:00 - 09:00 Breakfast Show / Ontbytprogram
09:00 - 12:00 Morning Show
12:00 - 13:00 Music / Musiek
13:00 - 14:00 News Hour
14:00 - 15:00 Vra Vir
15:00 - 16:00 Music / Musiek
16:00 - 18:00 Rendezvous
18:00 - 19:00 Skole Nuus
19:00 - 21:00 Siel Tot Siel
21:00 - 23:00 Farmhouse Inn
23:00 - 24:00 Music / Musiek

Thursday / Donderdag

00:00 - 05:00 Music / Musiek
05:00 - 05:30 Kennith Copeland Morning Devotion
05:30 - 06:00 Morning Devotion / Oggend Godsdiens
06:00 - 09:00 Breakfast Show / Ontbytprogram
09:00 - 12:00 Morning Show
12:00 - 13:00 Music / Musiek
13:00 - 14:00 News Hour
14:00 - 15:00 Vra Vir
15:00 - 16:00 Music / Musiek
16:00 - 18:00 Rendezvous
18:00 - 19:00 Star Of The Week / Ster Van Die Week
19:00 - 20:00 Woord en Lewe
20:00 - 21:00 Gospel Music
21:00 - 23:00 Country Bonanza
23:00 - 24:00 Music / Musiek

Friday / Vrydag

00:00 - 05:00 Music / Musiek
05:00 - 05:30 Kennith Copeland Morning Devotion
05:30 - 06:00 Morning Devotion / Oggend Godsdiens
06:00 - 09:00 Breakfast Show / Ontbytprogram
09:00 - 12:00 Morning Show
12:00 - 13:00 Music / Musiek
13:00 - 14:00 News Hour
14:00 - 15:00 Vra Vir
15:00 - 16:00 Music / Musiek
16:00 - 18:00 Rendezvous
18:00 - 19:00 Boeremusiek
19:00 - 22:00 Vrydagaandversoeke
22:00 - 24:00 Music / Musiek

Saturday / Saterdag

00:00 - 05:00 Music / Musiek
05:00 - 05:30 Gospel Music / Christelike Musiek
05:30 - 06:00 Morning Devotion / Oggend Godsdiens
06:00 - 10:00 Ontbytjolyt
10:00 - 12:00 10 To 12 Show / 10 Tot 12 Program
12:00 - 13:00 Afrikaanse Treffers
13:00 - 17:00 Sport Show / Sport Program
17:00 - 19:00 Top 20
19:00 - 21:00 Wacky Show
21:00 - 23:00 Music / Musiek
23:00 - 24:00 Music / Musiek

Sunday / Sondag

00:00 - 05:00 Music / Musiek
05:00 - 05:30 Gospel Music / Christelike Musiek
05:30 - 06:00 Morning Devotion / Oggend Godsdiens
06:00 - 08:00 Sunday Breakfast Show / Sondag Ontbyt Program
08:00 - 09:00 Collage
09:00 - 10:00 Sunday Morning Service
10:00 - 11:00 Classical Music / Klassieke Musiek
11:00 - 11:30 Jesus Roep die Kindertjies
11:30 - 13:00 Sunday Request / Sondagversoeke
13:00 - 15:00 Music / Musiek
15:00 - 16:00 Golden Oldies / Goue Oues
16:00 - 17:00 Silwer Serenade
17:00 - 18:00 Kruispunt
18:00 - 19:00 Sunday Night Service / Sondag Aand Diens
19:00 - 23:00 Sunday Requests
23:00 – 24:00 Music / Musiek

Jy kan na die uwe luister elke oggend, Maandag tot Vrydag 6-9vm.

Jammer al die bloggers kon nie gisteraand bymekaar kom nie, die kragstasie in Boksburg het opgeblaas en Firkin was toe...
Ek sal maar wag dat al julle bloggers iets reel en dan sal ek die comments lees en daar wees, so gaan aan reel en ek sal julle daar sien! En nee dit gaan nie vir koffie wees nie, of rooi wyn nie, ons wil nie ou Steve na-aap nie!
Kannie wag vir vandag se comments nie, amper soos 'n chatroom, heeltemal verslawend.
Later
Wimpie
Ps.My diepste en innige meegevoel aan die familie van oom Piet (Jack) Webb wat gister oorlede is sommer net skielik, die tweede keer in minder as twee weke word ek met die dood gekonfronteer....

250 comments:

«Oldest   ‹Older   201 – 250 of 250
Anonymous said...

Skuus julle,

Nee , ek het niemand uitgetrap vanoggend nie. Het net lekker gesit ek lees hoe die modder van die een kant na die anderkant geslinger word. Die hele ding het later net glad nie meer sin gemaak nie. Gaan lees dit van die begin af, dan sien julle wat ek bedoel.
Maar nou ja, kom ons maak dit liewer n meer sinvolle gesels, as net die one liners, met geen identifiseering nie. As ek reg onthou is hierdie Wimpie se blog, en nie eintlik n chatroom nie. Maar what the heck, ek dink dit kan lekker raak hier.
PD

Anonymous said...

Moet nou terug kom by my werk. sal later weer chat.. defnitief meer as net twee mense hier. En Inspector Hector,,,, nou word jou werk moeiliker, catch me if you can....
PD

Anonymous said...

x!x moenie jou kop daaroor breek nie, dit is nie die moeite werd nie en alreeds water onder deur die brug. Maar dalk moet ek ook nou eers ophou chat want netnou word ek gearresteer of iets dergliks. Dalk moet ons in geheime skrif begin chat miskien kikker dit ANDER se lewens nog meer op!! of netnou gryp die baas my, omdat ek net heeldag chat, gelukkig lyk dit of ek erg besig is hier agter my rekenaar!!! Lyk my ons gaan nog 'n rekord opstel vandag hoe lyk dit sal ons die 200 merk verby vat?
C

Anonymous said...

PD, dis een persoon gewees vanoggend wat die hele plek kom omkrap het. As jy mooi lees. Dis een Anonymous persoon gewees wat op almal, en enige iemand, se comment n eier te le gehad het! Wat name by comments gesit het en gedreig het om ons te trace en ons is agter Wimpie aan en wat ookal.

Maar soos jy se, hier kan en gaan dit nog lekker raak.

Anonymous said...

x!x (alweer vergeet)

Anonymous said...

Ek stem saam met jou PD. Ek kan nie juis praat nie, want ek was deel van die modder gooiery, maar iemand moet nie iets se of kwyt raak as hy/sy nie feite het nie.In elk geval, ja dit is wimpie se blog, maar ek dink dit gaan nou moelik wees om van die gechattery afstand te doen.

Kom ons hoor maar wat se Wimpie, dalk blok hy nog ons almal se mails (lol)

Monique

Anonymous said...

Wat as Wimpie dan maar n chatroom op sy blog sit en n aparte comment gedeelte? Dan vat niemand niemand se spasie nie. Dan kan die wat wil comment op die dag se onderwerp, dit heeltemal privaat en sonder ons klomp bloggers se inmenging doen?

Plan A...

x!x

Anonymous said...

x!x
Dis 'n baie goeie idee.
Wimpie, enige voorstelle?

Monique

Anonymous said...

Ek dink die hen wat die eier gelê het wou by die 200 merk uit kom dit is hoekom "hennetjie" almal uitgelok het.☺

Anonymous said...

Almal redekawel oor Wimpie .... wat van sy pel Gerhard Schaap is hy nie ook maar populer onder die girls nie ?

Anonymous said...

Nou sal Wimpie se blog no 1 wees vanaand danksy julle!

Anonymous said...

Wat?? Hy dink hy is....
Het julle al sy blog gesien?

Anonymous said...

En jy wat daai eiertjie te le gehad het wie is jy en van wie praat jy? Ons is nogal 'n paar henne

Anonymous said...

Gerhard is dit jy?

Anonymous said...

Ek ken hom nie ... is nogal nuuskierig wie hy is ?? komaan vertel laat ons almal hoor .....

Anonymous said...

Gerhard dink hy is so hot... en eintlik is hy nie!

Anonymous said...

Nee my naam is nie Gerhard nie - sal mos nou nie oor myself uitvra nie, ek is 'n hen net soos jy .... so as enigiemand vir Gerhard ken laat ons weet....

Anonymous said...

Gerhard Schaap is eintlik 'n copycat.

Anonymous said...

Wat wil julle nou eintlik weet van hom?

Anonymous said...

Vertel my meer ... ek het hom ontmoet in 'n club en gedink hy is sweet maar as julle dink hy is nie die moeite werd gaan ek nie my tyd mors nie.....

Anonymous said...

Nee meisies, moet nie so ver gaan om weereens in karakters in te klim nie.Dis lelik.
Kan enigeiemand ons normale dinge van Gerhard vertel?

Monique

Anonymous said...

nee, vergeet maar van hom, hy speel net met vrouens, as hy jou het dan soek jy nogsteeds iemand..
sweet se gat!

Anonymous said...

Is daar enigiets descend aan Gerhard of is hy maar net 'n charmer en player soos ek hom opgesom het ?

Anonymous said...

Het die katjies alweer ontwaak

Anonymous said...

Ek hoor Gerhard het 'n oulike meisie ?

Anonymous said...

Ek praat van die pesoon "hennetjie" wat kommentaar gelewer het op elke liewe comment☺

Die blog is verslawend ek lees elke dag die comments en lag my dood vir al die bitsige kommentaar rondom Wimpie se "ekse". Beweeg aan as die verhouding nie gewerk het nie word groot en raak betrokke in 'n volgende verhouding. Soos ek in die verlede gesê het "spoiled brats"

Wimpie die is definitief "Days of Wimpie's life" Jy leef definitief jou kleintyd droom. Ek weet jy sal weet wie nou skryf ☺

Anonymous said...

Gerhard is 'n player! Run girl run!
Die enigste decent ou is Wimpie!

Anonymous said...

Ek wonder hoe is Wimpie se dag op die golfbaan??

Anonymous said...

Miskien moet al ons hennetjies 'n kommittee stig !

Anonymous said...

die HAAN wat nie kan ophou eiers lê nie kry nou klaar. Selfs al sê mens wat het jy iets daarop te sê. Hierdie hen het g'n niemand uitgelok nie, so hou jou in! Speel die game nie die man of vrou nie!!!

x!x ek hou van jou plan om 'n aparte chatroom te gebin maar dalk moet mens gekeur word om sekere spioene uit te hou???
C.

Anonymous said...

O ja, heeltemal vergeet die man het gaan golf speel.

c en x!x is jul nog hier?

Monique

Anonymous said...

Skies, ek sien jul is nog hier.
Ja ek dink so, Springs is vol wierdo's

Monique

Anonymous said...

Klink goed - maar ons soek beslis geen wierdo's nie. Girls die kommittee moet bestaan uit girls wat feite het om opinies te lig en so kan ons dan die vroue geslag beskerm teen die "womanizers" Dink daaroor en ons kan bymekaar uitkom...

Anonymous said...

as jy nie iets goed van iemand kan se hou eerder jou mond..... maar gewoonlik skuil die mense met die grootmonde onder anonymous

Anonymous said...

Ons maak so

Tot more!!!
Monique

Anonymous said...

Dit is waarvoor mense blog - kan jy lees die onderwerp se Die lewe, mense en dinge....... so dit is waarom ons hier is ! Om ons opinies te lig !!!

Anonymous said...

hahaha kyk wie praat anonymous!~
Ek ken hom en is nie skaam om te se wat hy is nie!
Hy is 'n loser, so noem my maar 'n grootbek, Ken jy hom dalk? Ek voel jy moet mense waarsku.

GROOTBEK ANONYMOUS!!

Anonymous said...

nou waar die girl wat my wil meet???? BBH

Anonymous said...

Sjoe, Wimpie, maar jy IS nou gewild en beroemd! Hoe genereer mens SO baie kommentaar?

Anonymous said...

Hiers ek waar en wanneer??

Anonymous said...

Wimpie hoop jou dag was goed op die baan! Waar hang jy uit vanaand?

Anonymous said...

Bye bye al julle boggers ek bedoel bloggers!!!

Stry die stryd weer more verder!!

Lekker aand aan almal!

Groete C
Miskien kan ons more 'n naam kies vir die Henne komittee?

Anonymous said...

cool vanaand ses uur by ohagans BBH

Anonymous said...

watter een??

Anonymous said...

SPRINGS

Anonymous said...

nou wat nou hmmmmm ?????????????

Anonymous said...

Nee gros, as Schaap nou iets was om oor huistoe te skryf was dit een ding, maar hy is alles behalwe mooi of aantreklik of charming of enige iets. Nee dan vat ek 100 maal eerder vir ou Wimpie!

Anonymous said...

Wimpie,

Baie dankie dat jy daar was en die mooi woorde op Gerrit se begrafnis ek waardeer dit baie. Ja sy plekkie is baie leeg. Sterkte aan Oom Jack se familie ons gaan hom baie mis en my hart is baie seer. Gerrit was baie lief vir Oom Jack en ek ook.

Jannelie

Wimpie van der Sandt said...

wil gou 'n eksperiment doen, as jy nou na die breakfast show luister, gee my gou 'n reguest vir 'n song dan speel ek dit

gerhard schaap said...

Hi aan al Wimpie se bloggers,ek sien ek was lekker onder bespreking en dis goed ek het nie 'n probleem as iemand van en oor my praat nie,maar as jy oor my praat maak net seker van jou feite en moenie 'n persoon net oordeel op stories wat jy by iemand gehoor het wat jy nie kan staaf nie.Ek het eintlik meer goed in my as net sleg en ja ek het foute gemaak en maak ons almal nie maar foute in ons lewe nie?oor die player benaming wat aan my gegee is deur die "henne" dan is dit nou maar die name tag wat ek seker sal moet dra,ek het seker maar 'n paar girls gedate en maar net besef dat hulle nie regte girls vir my was nie.En after all is ek single en mag ek maar met verskeie girls date ek is nognie getroud nie en sal eendag settle met mrs right.As die Springs girls dan so oor my voel so be it,ek sal maar dan vir my n girl invoer van n ander dorp af of miskien vir my n mooi oulike Russiese girl kry.Ek probeer altyd die goed in alles en almal raaksien en breek nie altyd almal af nie en skuil nie oner anonymous nie ek sit my naam by my comment.Dis gewoontlik die mense wat net spekuleer wat onder anonymous skuil want hulle is nie seker van hulle feite nie en hulle wil net kwaad stook.mooi dag vir almal en lekker blog

Ps --Wimpie jou blog is baie mooi en ek geniet hom elke dag

Gerhard

«Oldest ‹Older   201 – 250 of 250   Newer› Newest»