Wednesday, July 4, 2007

Misadaad en Rugby, Sorry julle!

Wel die misdaadsyfers is uit en ja dit is nie rooskleurig nie maar dit is niks minder of meer as wat ons verwag het nie, is dit?
Die hartseersaak is dat ons begin misdaad aanvaar as deel van ons lewe en in daai lig is die nuutste misdaadsyfers nie te sleg nie!
Statistieke toon die misdaad wat Suid-Afrikaners die meeste vrees, vermeerder: moord en gewapende rooftogte by hul huise het gestyg teenoor verlede jaar.
Meer as 55% van gewapende rooftogte kom in Gauteng voor en volgens dr. Chris de Kock, die polisie se hoofstatistikus, is dit omdat dié provinsie byna heeltemal verstedelik is.
Moordsyfers het slegs in Mpumalanga en die Oos-Kaap gedaal. Altesame 674 meer mense is in die afgelope boekjaar in Suid-Afrika vermoor.
Mnr. David Moffett, ’n invloedryke en gewese uitvoerende beampte van die Nieu-Seelandse Rugby-unie en Sanzar, wil Suid-Afrika uit die Drienasies- en Super14-rugbyreekse skop.
Moffett het gister in die Sydney Morning Herald gesê die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se besluit om ’n verswakte span vir sy weg-toetse in die Drienasies-reeks te stuur, grens aan skandaligheid.
“Dit is belangrik dat Australië en Nieu-Seeland van Suid-Afrika ontslae raak. Die spelers word heeltemal ooreis van al die reis (tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika).”
Moffett het ook gesê die sportsoort is deur Saru “geskend” omdat hy sy 20 top-spelers by die huis gelos het.
“Met vriende soos Suid-Afrika, wie het vyande nodig? Saru is ’n totale skande en moet onmiddellik deur Australië en Nieu-Seeland weggewys word . . . hulle gaan nie benodig word wanneer die volgende uitsaai-kontrak beding word nie.”
Ek sien donker onweerswolke oppak en ek is jammer dis vanoggend bietjie negatief.....maar dis JOU en MY wereld.
Later Wimpie!

54 comments:

Anonymous said...

More

Solank as wat daar nie 'n behoorlike straf is vir misdaad nie sal hierdie land in die greep van misdaad bly. Ek het 'n mail gekry van 'n 4 jarige seuntjie wat brood gesteel het omdat hy honger was, sy straf was 'n jeep wat oor sy arm gery het die uiteinde hoe wreed ookal hy sal nooit weer steel nie. Ek dink hier moet alle inbrekers se hande afgekap word, verkragters gekastreer word en moordenaars gehang word.

Anonymous said...

Hi
Om moordenaars te hang is te maklike dood vir hulle. . .

Vat hulle na die dorpsplein en kap hul koppe af soos in die vroe dae gedoen is en dan ook STENIG die wat verkrag en kinders mollesteer!!!!

Anna

monique said...

More almal:
Ek stem saam met julle. Even lewenslange tronkstraf is te maklik. Want dis mos lekker, dis gratis verblyf en kos en dan hul nog verder leer ook met ons belasting geld. Die manier waarop die kinders deesdae weg raak is darem maar vreeslik, ek het 6voet mure om my huis en as my vriende se kinders kom kuier dan is ek even te bang om hul toe te laat om alleen buite in die tuin te speel.
Die wereld is siek, en ek sien hier kom groot marakkes met 2010

Anonymous said...

more almal.. ja nee wie weet wanneer di geweld en misdaad gaan stop,kom ek sê julle die eerste keer dat een van hierdie misdadigers hang is alles verby bring terug die doodstraf. so ja genoeg daarvan het g.aand bietjie HBK tyd gehad het bietjie gaan fliek en ja sommer twee flieks gesien eers employee of the month en toe shrek3..... lekka lekka... met popcorn,choc,en koeldrank......net jammer vir n antie wat langs my gesit en snork het eish i cant believe.goeiemore monique eks n leeu.......en proud daarop....... roarrrrrrrrrr..... eish weer lekka koud ne. nou ja tot later HBK

Anonymous said...

hallo ag ge nee waar is julle hmmmmmm???????????????? HBK

monique said...

Ek is nog hier HBK, maar ek gaan defnitief nie met myself gesels nie

monique said...

nou waar is jy nou ??????

Anonymous said...

hallo monique eks terug was gou in n meeting HBK

Anonymous said...

lyk my monique nou is jy weg ai tog... ja nee ek sit weer en klets op mxit he he..... ok tot later dan HBK

monique said...

gee net kans. eks hier.chat nou

Anonymous said...

cool jy terug so werk jy bietjie he he HBK

monique said...

Waar het al die hennetjies heen verdwyn? Zella Christi Charmaine, is jul nog daar?

monique said...

Ja, so bietjie, eks besig met een van My dokters se jaar einde. En dis te veel syfers vir my op een dag, en jy?

Anonymous said...

o ok ja nee eks besig met verslae en was besig met n tender doc nou net vir my sect gegee om te tik.... o ja en chat op mxit... ai ai... yissie maar dis mislik buite....ag darem is dit woensdag so die week is amper op sy kop...... so het jy toe gaan jol in pta g.aand??? HBK

monique said...

Ja, maar ek hou nie meer van die klomp blou bulletjies nie. Hulle is so arrogant.Darem net rustig gekuier, wou nie weer voel soos die ander week. Ja, ek drink nog die hele dag net Horlicks, iets moet my seker warm kry, ek gaan net gou 'n smoke break vat. Gee my 2minute

monique said...

Eks terug, waar is jy nou????

Anonymous said...

eks hier ja nee jong pta is n anner crowd...... het gou milo gemaak HBK

monique said...

Ja, hul is nogal wierd.(hehehe)
Nou HBK, waarom het jy dan alleen gefliek, hoekom is daar nog nie 'n mevrou HBK in jou lewe nie/

Anonymous said...

jong ja... sy is seka iewers daar buite..... op die stadium is ek nog single.... H

monique said...

Sjoe dis darm maar kort en kragtig. Skies, wou nie persoonlik raak nie, probeer net 'n conversation begin

Anonymous said...

nee wat no problem... ja moet sê dis nogal gaga om alleen te gaan fliek en so...... en jy???????????o ja jy vry mos na die stellenbosch mannetjie....... H

Anonymous said...

so chat jy ook op mxit??? H

Anonymous said...

en nou monique waars jy???? H

Anonymous said...

Nee, so gever vryery is te erg vir my. In elk geval hy het al klaar begin praat van trou, en toe skrik ek my sommer yskoud. Ek glo nie ek sal ooit trou nie, dalk word ek nog iets soos Die Runaway Bride (he he he)

Anonymous said...

Ja ek chat ook op mxit, dit kan nogal interessant word

Anonymous said...

ja nee dit het ek gesien sodra die woord trou opkom dan hardloop julle he he.... ja nee ek chat lekka op mxit maar ook net met sekere mense jy kry maar n paar weirdo's he he.....H

Anonymous said...

boooo!!!

Anonymous said...

Ek glo nie dis so erg oor trou nie, ek dink net van ons girls is baie independant, en ons sal moet 'n man kry wat dit sal aanvaar as ons hom nie vra of ons iets kan koop nie, en sekere mans hou glad mos nie daarvan nie

Anonymous said...

booooooooooo sê jy....... ja nee pasop hoor........ he he........ ja nee lyk my ek gaan n bachelor boy bly he he......H

Anonymous said...

ja wel stem saam is seka moeilik maar ja ons lewe in n era wat party girls top poste het en goed na hulle self kan kyk en dis great...H

Anonymous said...

pasop vir presies wat? Eks nie bang nie.....

Anonymous said...

Sjoe, jy is 'n man so na my hart

Anonymous said...

Gelukkig kan ek 'n gesig by jou naam sit,danksy wimpie se vermiste foto oor jou he he he

Anonymous said...

ag asb nie dis n crab een...... wimpie en sy slimkop...... ja dit was die aand met my b.day sommer na my show by die ohagans vas gehaak.......... so ek weet baie lees die blog(duidelik) ni vandag maar werk jy ook hier iewers in die oosrand? H

Anonymous said...

Ek werk in Bedfordview. Heerlik ne?

Anonymous said...

sjoe so jy moet elke dag cope met die traffic..... gelukkiig werk jy net tot 4uur...... ja nee ek was gister in bedfordview gou n klient gaan sien.... van buuren kan n nagmerrie wees....

Anonymous said...

Ek ry darem nie deur gilloolys self nie, ek ry verby hom, tot by eastgate dan draai ek daar af!!1 Maar ja die traffic is bad!!!!!!!!

Anonymous said...

o ok ja dis nie te bad.. so bly jy aan die kant van die wereld(oos rand)????

Anonymous said...

Ja, eks 'n Springs Girl. Ek bly in Strubenvale

Anonymous said...

my wereld sommer hier onder my neus he he.......

Anonymous said...

waars zel-la en die ander mhhhh???

Anonymous said...

Jip. Nee ek weet nie jong. Dis stil sonder almal op die blog. Waar werk jy, ek weet jy bly in Brakpan...............

Anonymous said...

ja ja en hoe weet jy ek bly in brakpan???? werk in springs hehe

Anonymous said...

Ekt jou laas gese. Ek weet baie meer as wat jy dink.....

Anonymous said...

Ek gaan drie uur huis toe, eks nou gatvol

Anonymous said...

ja ja ......... famous last words he he...... wel darem nog net n uur dan kan jy huis toe ne....... dink ek gaan vanaand maar net rustig wees dis te koud om uit te gaan......so wat is op jou agenda

Anonymous said...

Ek dink ek gaan vir my 'n hele paar trane trekkers uitneem, op my bank klim met chocolates en horlicks en boks tissues, en net tjank oor als. Het dit nog nooit gedoen nie, maar wil probeer. Die weer is erg depressing, en dit sal help

Anonymous said...

ja ek gaan ook n movie of twee kry... n pizza.....cream soda,choc, chips..... ja die weer suck......... maar nou ja thats life....

Anonymous said...

Ok wel ek gaan nou. Geniet dit en gedra vir jou(he he he) Lekker aand

Anonymous said...

ag ok dan hoor lekka aand vir jou ook sut wees....... en as jy n skouer soek om te huil bel my maar he he

Anonymous said...

As ek jou nommer gehad sou ek defnitief..... Geniet dit

Anonymous said...

wel kan altyd plan maak........

Anonymous said...

Nee man julle klink nou net soos JM as julle al wat Pretorianer is oor dieselfde kam skeur nie almal in Pretoria is wierd nie!!!!!!!!

Anonymous said...

Hi julle,

Anonymous (heel bo), Behoorlike straf sal nie in die land terugkeer solank DIE regering aan bewind is nie. Ek hoor die een of ander minister of wannabe minister reken "Never will a black man be opressed in this country again...until Jesus comes" So ja....

Anna, Stenig klink na goeie idee. Wat ook al, dood moet hulle dood en klaar. Sodra die doodstraf (hopelik eeeeeeendag weer) terugkeer, sal crime in die land van ons minder raak.

Monique, lewenslank is glad nie so lank nie....25jaar. So vir 25 jaar (as hy nie uitkom op parool nie
) kan hulle 'n lekker lewe ly, leer op die tax payers se geld, eet, bad, TV kyk en bo alles....VEILIG wees. Dis dan mos lekker om 'n krimineel te wees.

Ek dink mense moet die reg in eie hande begin neem. Ek verstaan plaasmoorde en aanvalle het baie gestyg?? Maar nou ja, alle wette is gemaak om een sekere spesie te beskerm. Dit daar gelaat.

Skies as ek iemand moerig gemaak het met my comments. Was nie die doel nie.

Groete

Sonneblom