Nee die vraag is wat doen jy aan misdaad mnr. die minister aangesien jy een van my werknemers is en ek jou salaris betaal....
Dan verwys hy na enkeles wat ganse gemeenskappe terneergedruk maak deur syfers oppervlakkig en sonder insig te verwerk en te vereenvoudig”.
Hy het erken misdaad beïnvloed almal negatief en gesê gemeenskappe en die polisie moet “saam veg teen sake wat die nasionale gemoedstoestand negatief beïnvloed.
Nou dit lyk my hy verwag ons moet stilbly daaroor en kyk of die misdaadprobleem nie sommer vanself wil weggaan nie, 'n great manier om misdaad te beveg mnr. Nqakula, ons bly net stil daaroor miskien gaan dit vanself weg!
Sonder om julle negatief te maak oor ons mooi landjie met sy misdaad galore, ek gesels gister met iemand in die bankwese oor die nuwe kredietwet en hoe dit sake beinvloed....
Nogals erg lyk dit my, veral motorverkope en huisverkope loop erg deur...
Ek dog toe ek maak gou 'n vinnige sommetjie om te sien wat is die lewenskostes van iemand wat nou 'n motor en 'n huis wil aanskaf.
Die gemiddelde huisprys is nagenoeg R800 000, en die gemiddelde half decent kar se prys is so digby R100 000.
Jou terugbetaling op 'n huis van R800 000 is ongeveer R9 000 per maand met versekerings ens.
'n Karpaaiement op 'n klein motortjie van R100 000 is so R2 500pm met versekering, nou moet daardie huisie nog meubels en kos kry en daardie motortjie moet nog petrol kry....
Kom ons vergeet van kos en petrol en gewone lewenskostes soos mediese fonds (wat jy moet he), en ons wek net op die R12 000 per maand wat jy nodig het vir jou kar en huis, en jy moet 'n salaris van R48 000 per maand wys om te kwalifiseer vir bogenoemde....
Ek wil weet hoe doen julle dit?
Laat weet my.
Hier is 'n interessante ware verhaal van 'n baber in Hartbeespoortdam:

A resident in the area saw a ball bouncing around - kind of strange in
The
Hartebeespoort dam and went to investigate. It turned out to be a
flathead catfish who had obviously tried to swallow a child's
Basketball which became stuck in its mouth!!
The fish was totally exhausted from trying to dive, but unable to
because
the ball would always bring him back up to the surface. The resident
tried numerous times to get the ball out, but was
unsuccessful.
He finally had his wife cut the ball in order to deflate it and
Release the hungry catfish.
You probably wouldn't have believed this, if you hadn't seen the
pictures.
Later
Wimpie
PS. Gister se meningspeiling het gese 89% van julle dink soos ek tolpaaie is onnodig, vandag se meningspeiling, dink jy lewenskostes is buite beheer?
More wil ek bietjie praat oor commitment, verhoudings, die liefde (dink jy dit bestaan), ek lees julle comments vandag en sal van dit gebruik in more se posting oor die liefde, mense en dinge....hehehe!
29 comments:
more bloggers... monique,zel-la,wim seun... ja ek het gister klaar my sê gesê oor die toet toet misdaad..... BRING TERUG DIE DOODSTRAF....... ja alles word net duurder ek sien mos simpel voorbeeld koop min of meer dieselfde goed by pick$pay en elke maand is net duurder... nie eers gepraat van klere...... en ja kar pryse is belaglik....... ag nee toet toet sommer vroeg depress.... ja nee win seun kan nie wag vir more se topic sien al weer n rekord spat.... nou ja ek was nou twee aande mooi soet en rustig vanaand is die aand...... en ai die koue sal nou maar plan moet maak dis te koud in die aande tot later.cioa HBK
More HBK, en al die ander. Ja HBK, dalk moet ons maar plan maak vir die nommer ding.
Ek het baie lekker nuus gekry gisteraand. Ek vlieg vanaand Phoenix Arizona toe, vir werk natuurlik. Weet enigeiemand of dit winter of somer is. Ek moet 'n dringende konferensie oor die petscans bywoon. Vir 4 weke. Ek kan nie wag nie
Toemaar, my laptop gaan saam, so ons kan lekker chat oor die liefde ding, ne HBK? Dink dit kan nogal 'n groot debat voer he he he
ja monique dis n goeie een ha ha....... vier weke sê jy........wel dis nou jammer jy gaan weg........HBK
o ok..... ja nee more se topic gaan warm wees en ek gaan dit nie mis verseker.... ek het baie te sê......HBK
Skies, eks bietjie dom vandag. Ek weet ook nie hoe kry die mense dit reg nie. Fine ek het ' huis en kar wat klaar betaal is, maar het dit gekoop met erfgeld van my ouma, glo nie ek sou dit kon doen met die gewone salaris nie. Almal se altyd, sjoe Monique jy ry 'n T.T Coupe so jy verdien seker 'n helse salaris, nee, het dit gekoop met erfgeld. Gelukkig het ek dan nie sulke groot skuld nie.Ek dink net om deur 'n maand te kom as jy nou huis en kar en meubels en kinders en groceries en petrol en klere ens, het om te betaal kyk jy seker na so 20000.00 net om te survive. Dis darem maar erg
Dalk kom ek nog terug HBK en dan wil jy nie eers meer my nommer he nie. Dis nogal 'n jammerte, ek sou daarvan gehou het om jou te ontmoet, so as jy nog kan single bly tot ek terug kom, moet ons regtig iets reel.......
Wimpie, wat is jy so stil deesdae???
hey wimseun speel bietjie eden is jy bang thx H
wel monique daar is n way as jy regtig my nommer wil he......HBK
thx seun......... H
al die girls gaan weer mal...... wil kom of wil jy gaan......
Nou se die way meneer grootbek...... Nee, ons is defnitief nie bang nie
so jy werk dan seka net halfdag vandag ne monique.... moet seka nog pak en so......... H
Nee, hul het my al 6uur laat weet. Het klaar gepak. Ek sal seker net werk tot 1uur ja.....
o ja , moet net my visa gaan optel 11uur
daarsy hiers my song..... alleen leen leen........he he
o so ek neem aan jy het toe nie die hele trane trekker ding gedoen
ja nee eks groen van jaloesie dit klink lekka vier weke weg... dit kan werk vir my......... kyk ek het nou glad ni lus vir werk vandag..... en ja nou is the bossman ook nog hier..........H
Nee, ek was te opgewonde, het toe maar 'n paar drinks saam die girls gaan drink. Ek weet nog steeds nie of dit winter of somer is daar nie. En jy? Wat het jy gedoen
dis lekker....... ek was rustig by die huis het n pizza beet gekry, ietsie vir die koue...... en het toe nooit by die dvd uitgekom ai ai...... o jong ek weet nie hoe die weer is daar... en ja jy gaan vir n hele maand........H
Ja, ek weet, so ons sal maar moet sien hoe lyk die HBK se liefdeslewe as ek terug kom........
Moet nie verkeerd verstaan nie. Ek praat net van vriende 'paar drinks saam te drink, ens/ Ek le nie nou by jou aan nie. Jy weet is party op die blog...
hi monique jy hier???? H
jy klaar weg of net baie besig met finale reelings???
ok enjoy your trip...... chat weer.. gaan nou ry.... cioa ta ta HBK
Skies ek was net gou besig om iemand te reel om in my huis te gaan bly terwyl ek weg is. Ek gaan nou my visa kry. Geniet julle volgende 4weke, en dankie vir al die lekker chats. ek sal vir jul iets bring uit phoenix uit.
HBK, Gedra jou nou mooi soet.....ciao
hi monique jy is al weg jy moet dit geniet hoor en sut wees ne...... jy moet jou laptop aansit en chat ne...... eks altyd soet hehe........ ari wari HBK
Hey Wimpie.
Ek los nie sommer n comment nie maar die bank ding is so in my kraal. Ek het pas n hewige 4 weke kursus gedoen meestal oor die kredietwet en die mense se persepsie daaroor is heel ongegrond. Als gaan oor jou besteebare inkomste. Voorheen het jy gesukkel om krediet te kry as jy nie krediet gehad het, en die mense met groot fasiliteite kon net nog skuld kry,terwyl die wat nie kon skuld kry gesukkel het omdat hulle nie n skuld rekord het, nous dit andersom, as jy min skuld het kan jy maklik kry.Maklikste manier om jou besteebare inkomste bietjie te verhoog is om skuld te konsolideer. Ek wil en ek gaan nou maar adverteer- kontak my hiervoor dvandersandt@fnb.co.za. Dis jou broer so jy sal my seker nie charge vir die vinnige reklame
Groete
Post a Comment