Dis Elvis Presley die koning van Rock&Roll se verjaarsdag, die man wat eiehandig verantwoordelik was vir die musiek wat ons vandag sommer goeie ou Rock and Roll noem.
Dis moeilik om te beskryf hoekom maar ek is 'n Elvis fan, daar is net iets omtrent die man, sy musiek sy talent sy styl sy tragiese lewe en afsterwe wat die verbeelding aangryp amper soos James Dean en Marilyn Monroe sal Elvis seker nooit oud word of doodgaan nie.
Elvis se eerste 'treffer' was "Thats All Right" en het so gelyk en geklink:
Rolling Stone tydskrif, die oppergesag van musiek tydskrifte beskryf Elvis so:
Simply put, Elvis Presley was the first real rock & roll star. A white Southerner singing blues laced with country, and country tinged with gospel, Elvis Presley brought together American music from both sides of the color line and performed it with a natural hip-swiveling sexuality that made him a teen idol and a role model for generations of cool rebels. He was repeatedly dismissed as vulgar, incompetent, and a bad influence, but the force of his music and his image was no mere merchandising feat. Presley signaled to mainstream culture that it was time to let go. Today, over 20 years after his death, Elvis Presley’s image and influence remain undiminished. While certainly other artists preceded him and he by no means “invented” rock & roll, he is indisputably its king.
As a recording artist, Presley’s accomplishments are unparalleled. He is believed to have sold over 1 billion records worldwide, about 40 percent of those outside the U.S. The RIAA has awarded Presley the largest number of gold, platinum, and multiplatinum certifications of any artist in history; as of early 2001, 131. His chart performance, as tracked by Billboard, is also unmatched, with 149 charting pop singles: 114 Top 40, 40 Top 10, and 18 #1s.
Jy kan nie teen donderweer poep nie en jy kan nie stry teen die invloed van Elvis op vandag se gemeenskap en nog baie gemeenskappe in die toekoms sal he nie. The king is dead, long live the king!
Alle geval ek begin nou soos 'n stout seuntjie uisien na die groot Anton en Steve Show op 1 Maart in Centurion by Supersportpark.

Besprekings is natuurlik oop by Computicket onder die naam "Brikor brugbou konsert" of as jy hulle vra om net vir jou 'n search te doen ooor Anton Goosen of Steve Hofmeyr sal jy ook daar uitkom, die nice scoop vir Oos Rand Stereo luisteraars is dat ek Steve en Anton albei saam my in die ateljee gaan he binnekort en dat ek die telefoon sal oopmaak sodat jy kan inskakel en vrae vra oor waaroor die geveg gegaan het ens. Computicket is by www.computicket.com of by 011 340 8000. Die show begin om 13Hoo en die line-up van al die kunstenaars, met natuurlik die hoogtepunt om 21H00 die aand is:
LINE UP
Reaanrottweiler- 13h00
Wasserfall - 13h20
Andries Botha - 13h45
Straatlig Kinders - 14h10
Nico Booijse - 14h30
Louis Fivaz - 14h55
Etienne Steyn - 15h20
Adri - 15h35
Stefan Ludick - 16h00
Jennifer Zamudio - 16h25
Gerhard Steyn - 16h50
Karlien Husselman - 17h15
Riaan Van Rensburg - 17h30
Arno Jordaan - 17h55
Beeskraal - 18h20
Rudi Muller - 18h45
Hugo - 19h10
Jacques De Coning - 19h40
Nadine - 20h10
Joe F - 20h40
Anton Goosen - 21h15
Steve Hofmeyr - 21h50
Anton Goosen en Steve Hofmeyr - 22h10
Nou ja daars hy vir vandag ou wimpie het weer 'n rowwe dag vandag....maar ek like dit! Die lewe is great! KRY VIR JOU EEN!
Later
Wimpie
Ps Nog 'n ou Elvis nommertjie om mee af te sluit, Happy birthday E!
2 comments:
Hey
Ek hoop die res van jou jaar sal so positief bly soos wat jy op die oomblik is.
Lekker dag
Ina
Ai dit sou heerlik gewees as vandag 'n vakansie dag, nog 'n dag langer met vakansie sou my net goed gedoen het!!
Post a Comment