O shit.....
Hoor hier da is dinges in die land kanaan, ek is soooo laat dis unbelieveable, jy gaan my verskoon as ek eers baie later gaan skryf vandag!
06H15 skrik ek in Pretoria wakker, Praat later!
Wimpie
Friday, February 15, 2008
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
3 comments:
Vat so Wimpie!!! Gie gie!!
Smaak my jy het tog 'n Valentaine aand(jie) gehad??
Lekker dag, hoop dit sluit beter as begin.
Hi
Hoop jou dag eindig beter.
Hoe vorder jou reelings vir die 1ste Maart?
Lekker dag
Ina
Oe la la wat laat my ook dink jy het 'n heerlike date gehad vir Vaal tuin dag, as jy hier in PTA wakker geword het, seker daai mooi blond op jou vorige inskrywing.
Post a Comment