Hey !
Okay so hier is ons weer, dankie eerstens vir al die mooi woorde van gister, wou nie my en Janine se geveggie almal s'n maak nie maar nou ja dis seker maar hoe dit is, ek is en was nog nooit iemand wat 'n moordkuil van my hart kan maak nie.
Dankie Janine vir jou comments ook, ek kan seker baie se en antwoord maar dit sal van my 'n idiot met 'n skootrekenaar maak. Na alles wat gese is bly ek nog steeds jou pa en jy my dogter.
Ja ek kan ongelukkig nie soveel tyd met enigeen van my kinders spandeer as wat ek wil nie, Janine ingesluit, dis bitter baie min wat ek 'n naweek het waar ek heeltemal af is, dis ongelukkig my werk, eerstens by die radiostasie en tweedens in my eie besigheid.
Anyway ek is moeg baklei jy bly my dogter, 17, 'n tiener en helaas 'n van der Sandt en ek bly lief vir jou ten spyte van dit alles...
Die band het gisteraand gekook en ons het uiteindelik 'n plan gekry daarmee, en 'n naam.... die Legend Killers ek gaan jou meer vertel daarvan more!
Ek hoop almal het 'n wonderlike aand gehad, ek het my bes gedoen, vanaand.... Firkin en Pieter Smit, sien wat ek bedoel, never a dull moment, ek doen my bes om te cope!
Jy moet 'n wonderlike dag he, dankie weer vir al die comments en die mooi woorde, ek onderneem om dinge uit te sorteer met my kind!
Soet wees...
Altyd
Wimpie
Thursday, April 24, 2008
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
6 comments:
Hey
Ek glo julle sal dit uitsorteer.
Lekker dag vir jou en onthou wat ek gister vir jou gesĂȘ het.
Liefde
Ina
HI NO PROBLEM...
GLO ALS SAL REG KOM,EK WAS OOK AL BAIE KWAAD VIR MY DAD,MAAR HET HOM NGSTEEDS ALLOVER VERDEDIG.
JO DOGTER SAL DIT OOK DOEN,
SO WANE SIT JY VIR ONS 'N ORDENTLIKE FOTO EN SONG VAN JOU BAND BAND OP??
Legend Killers...cool naam! Wel, hulle rock ;-)
Bly jy het 'n lekker aand gehad.
Dis nodig dat jy en jou dogter dinge uitsorteer, sterkte!! Die lewe is net te kort...
Mmm, ja, uh, ok
Byeeee
((((((((((((((W))))))))))))
Ano
Wimpie sterkte vir jou en jou dogter, NEE moenie moeg word om te baklei vir haar NIE!!
Nes jy daar se meermin hy gee altyd op.
Post a Comment