Mugabe het amper gister nog iemand doodgemaak, ja ek het amper 'n aar in my kop gebars, tussen hom en die Suid-Afrikaanse regering wat net stilbly oor wat hy doen, gaan ek nog iets oorkom.
Is die Suid-Afrikaanse regering se stilswye 'n teken dat hulle goedkeur wat in Zimbabwe gebeur? Is dit dalk in die geheim vir mnre. Mbeki en kie aanvaarbaar om die leier van die opisissie so aan te rand dat die arme ou moet veg vir sy lewe in die hospitaal, is dit dat wat ons regering in die geheim wens wil hier gebeur???
Ek vra maar net. 'n Paar stats oor Zimbabwe:
Toni Childs het op haar debuutalbum (die een met Stop your fussin’ op) ‘n song met die titel Zimbabwe:
What you gonna do ZimbabwaeWhat you gonna do Zimbabwae
The old man sits and shakes his headWhile the multitudes insistWhere is the cause of unityWith just one thought there could be peaceMen gathered in silence the same
Can there be some peace on earthCan there be a loveGreater than the world we see The New Republic verwys na “the other African genocide“:
The killing in Zimbabwe is slow, oftentimes indirect, and not particularly bloody. But Mugabe’s campaign of mass murder against those who oppose him has been no less deliberate than any of the other genocides in human history.
‘n Paar feite:1. In 2005 sterf 4,000 meer mense in ‘n week as wat gebore word.2. Meer mense sterf in ‘n week in Zimbabwe as in Darfoer.3. 38% van Zimbabwe se bevolking is ondervoed.4. Inflasie is 1,600% en sal waarskynlik by die 4,000% draai teen die einde van die jaar.5. Lewensverwagting is 34 jaar vir vrouens en 37 jaar vir mans.6. In 2006 sterf 42,000 vrouens terwyl hulle geboorte gee - dit was minder as 1,000 tien jaar gelede.
Veldtogte soos Murambatsvina en Gukurahundi (waarin 25,000 Ndebeles om die lewe gebring is in die tagtigers) kom neer op vergrepe teen die mensdom. Die akademikus R.W. Johnson beweer:
A vast human cull is under way in Zimbabwe and the great majority of deaths are a direct result of deliberate government policies. Ignored by the United Nations, it is a genocide perhaps 10 times greater than Darfur’s and more than twice as large as Rwanda’s.
Tot op hede het Suid-Afrika se regering blykbaar nie ‘n geweldige probleem hiermee gehad nie.
Eendag (hopelik gouer as later) gaan Mugabe sterf, en sy nalatenskap aan Zimbabwe sal ‘n vraag wees: wat nou? Wat gaan jy nou maak Zimbabwe? Hoe tel jy die skerwe op?

Genoeg van die mal man.
Krieket se wereldbeker het gister begin, die windies het Pakistan geklop met 52 lopies, mooi so windies, net een ding, geen tuisspan kon nog ooit die wereldbeker wen nie.
Vanjaar
is ook Suid-Afrika se laaste kans om die koppie te wen, kwotas sal daarvoor sorg, gaan kyk maar na die vereistes vir suid-Afrikaanse spanne in die volgende paar jaar, Suid-Afrikaanse Krieket het bepaal dat in die toekoms kan gekleurde spelers soos Hashim Amla en Hershelle Gibbs nie as kwota spelers tel nie, kwota spelers moet SWART wees en daar moet ten minste 7 in die span wees..............geniet die wereldbeker vanjaar, met die volgende een behoort ons die drankies aan te dra vir die ander spanne, dieselfde geld vir rugby.

Suid-Afrika se kanse in die wereldbeker? Hang af van Greame Smith as hy aan die gang kom dan wen ons, anders is ons "also rans".
Greame ek hoop jy score meer in die wereldbekr as wat jy met Minki "gescore" het!
Tot more
Wimpie
1 comment:
Nie net rugby en krieket nie, elke ander sport ook.
Post a Comment