Monday, March 5, 2007

Terugvoering op julle Comments

Hi JM, bly om te sien jy lees ook my site....ek lees nie joune nie, Afrikaans rock, raak gewoond daaraan!
Anoniem: Ek stem met jou saam dat Afrikaans as studeertaal en die Afrikaanse spreektaal is twee verskillende goed, ek wil ook graag he jou kiddies moet my site lees en ek het juis vir daardie rede my taal probeer op 'n ligte trant hou, met ander woorde ek probeer juis die kragwoorde tot die minimum beperk, maar ek verstaan jou punt, sal nie weer vir Jeremy 'n vet**t noem nie! Ek weet nie mooi van die foto ding nie, ek is nie juis die model by die radiostasie nie, sal kyk wat ek kan doen. Baie dankie vir die mooi woorde oor die Breakfast Show ek probeer maar net en dankie dat jy luister!
Joker: Dis 'n plesier en dankie dat jy my link op jou site gesit het.
Santie: Nee ek is nie getroud nie....los sulke dinge vir die grootmense. Ek het 'n meisie ja.
Johan Vorster: Dankie vir die mooi woorde.
Charmaine: Dankie ek waardeer jou mooi woorde ook!
Natasha: Gelukkig het ek gewag tot na die naweek se rugby voor ek jou geantwoord het! So wat dink jy nou van my Stormertjies... ;-)
Carol: Thanks maybe I'll do some stuff in English in future as well.
Skaapseun: Dankie boeta, kry vir jou ook een.....dis nou een van daai swart nommertjies, ek is baie bly vir daai GPS nou weet ek ook hoe voel dit om reguit na 'n plek toe te ry.
Dankie ook vir al die ander comments, julle mense is die beste.
Groete
Wimpie

3 comments:

Anonymous said...

Nice site Wimpie, uiteindelik kans gehad om in te kom. Almal van ons se harte uit na Sheldean se familie. Mag die f**er wat verantwoordelik is vrot in die tronk.

Anonymous said...

hey boerseun it occurs if i look at your photo you can like to work for colgate, maybe you must help us organize a boere rock show.JM

Anonymous said...

ja nee een ding wat ek saam stem is afrikaans musiek bly tops van sannie briel en die 7 kerksusters reg deur tot by gehard steyn o ja moenie snotkop vergeet jy moet dit gaan uit check,rugby o toet toet sal maar moet sien maar wees gewaarsku die LIONS are back RRROOOAAARRRR!!!!!!!!!!!!!! nou ja ou grote tot weer. tjorts henry