Wanneer politiek so inmeng met sport soos tans in Suid-Afrika is daar 'n tyd wanneer jy moet besef dit gaan nooit regkom nie en jou eie besluite neem, dis nie net so wat sport aanbetref nie, dis ook so in 'n mens se persoonlike lewe en op elke gebied wat jy kan opnoem...
Ek het die hele dag onsuksesvol probeer om met mnr. Butana Komphela of sy verteenwoordiger te praat om te reel vir 'n onderhoud op die radio, maar sonder sukses, hy wil nie, of kan nie met my praat nie, ek wonder hoekom nie en daarmee probeer ek nie se dat hy 'n verantwoordelikheid het om met my te praat nie, ek se hy het!
Of hulle dit wil weet of nie, ek is ook 'n burger van hierdie land, ek kan nie weggewens word nie, my wortels is ook in Suid-Afrika en as 'n stemgeretigde hier, is ek jou baas mnr. Komphela, jy werk vir my, ek betaal jou salaris en as ek jou vra om te kom verduidelik wat jy kwyraak, dan beter jy dit doen!
Daar is makliker maniere om my siel te versondig as rugby, die probleem is net, dis net ek wat sal opstaan en 'n standpunt inneem, as al die borge, toeskouers en ondersteuners dieselfde voel as ek sal daar nie meer rugby in Suid-Afrika wees nie, dan sal daar ook nie meer 'n lat wees om die Afrikaners mee pak te gee vir nege maande van die jaar nie.
Dis elke persoon se reg om te doen soos hy goeddink wel ek dink dit goed om nie meer Suid-Afrikaanse Rugby te ondersteun nie, hopelik is daar ander mense wat ook so dink en hoplik gaan die paviljoene leegloop en die borge nie meer toustaan om 'n klug te borg nie!
W
Erger nog hoe moet ek hulle vertrou om dit met my kinders te doen, vertrou jy hulle?Wanneer die regering nie wil optree teen Mugabe en sy gespuis nie, hoe moet ek hulle vertrou dat hulle nie ons land in dieselfde gemors as Zimbabwe gaan laat opeindig nie, ek kan ongelukkig nie met oogklappe aan deur die lewe gaan nie.... iewers moet iets gebeur en moet dinge na 'n punt toe gaan, wolf is skaapwagter in ons land en mense ontken dat die onderdruktes nou die onderdrukkers geword het.
Feite is feite al is dit onpopuler.Om net gou weer terug te kom na die hele rugbypunt toe, hulle se rugby moet transformeer en toeganklik gemaak word vir almal en almal moet blootgestel word daaraan en verteenwoordigend wees van die demografie van die land.... hoekom dan word rugby nie op die openbare uitsaaier uitgesaai nie, as julle so ernstig is om rugby aan almal bloot te stel stel wetgewing in, dwing dit op die SABC af en pas regstellende aksie toe op M-Net en wys rugby vir die massas... lekker maklik is dit nie!
Vanoggend se Citizen het 'n meningspeiling gehad.... Is Thabo Mbeki die regte persoon om Zimbabwe se probleme op te los...... Die uitslag 94% van mense het NEE geantwoord.......Mnr. Mbeki, kry jy die prentjie?
Ek wonder hoe gaan dit daar by die KKNK, ek hoor gerugte blykbaar nie so hot soos in die verlede nie, miskien is die boere moeg vir simpel vertaalde deuntjies gesing deur elke tweede janrap en sy maat met 'n computer by die huis..., ek weet ek is!
Groetnis tot more.
Wimpie
Ps: Aan die persoon wat vir my gister 'n comment gelos het.... ek weet nie, ek dink as jy uitvind wat maak my tick sal 'n paar mense daai geheim by jou wil koop!
Grappies op 'n stokkie ek is sensitief ja, ek voel mense se pyn ek kan dit nie verdra as mense net pleinweg stupid goed doen nie....dit in 'n nutshell is ek.... ;-)
1 comment:
Thanks a mil vir daardie sexy smiley wat jy vir my op jou blog gepost het.Se bietjie vir my wat jy dink van die Japie Mulder storie en dink jy regtig hy sou so stupid wees om so iets aan te vang?Wel op n ander noot,n grap vir jou.Bok van Blerk gaan kuier vir Steve Hofmeyer,hulle sit daar op die stoep en bespreek wat hulle sou doen as een van hulle nou in bewind van hierdie land sou word.En toe so saam saam besluit hulle dat die eerste ding wat hulle gaan doen is om dadelik 3 miljoen swartes en een blanke tandarts dood te maak.Op daardie hoe noot stap Steve se vrou in en vra:"so wat maak julle?".Bok andwoord toe:"as ons in bewind van hierdie land moet kom maak ons dadelik 3 miljoen swartes en een blanke tandarts dood".Steve se vrou vra verbaas:"hoekom een blanke tandarts?"Waarop Bok andwoord:"sien jy Steve ek het jou gese hulle gaan nie worry oor die 3 miljoen swartes nie maar oor die een blanke tandarts"
So ekt gese ek gaan jou beter leer ken.Ek dink jy kry daagliks baie sulke boodskappe van girls so ek gaan nie verder op daai gedeelte ingaan nie.Ek sal maar net daarvan hou as ons kan chat,ek vind jou interessant.So jyt nie eintelik veel van my vra geandwoord nie.Genoeg daarvan ek moet nou bietjie werk!Nie nice nie ne?Wenk:Die verkeerdste ding wat n mens ooit kan doen is aanneem,moet nooit iets net aanneem nie.Interessant ne?Lekker dag vir jou Chat as ek weer tyd het.Briget
Post a Comment