Tuesday, June 19, 2007

Backtracks en siek uitsmyters!




Interessant genoeg lees ek 'n artikel in 'n Amerikaanse musiek tydskrif rondom sogenaamde backtracks in die Amerikaanse musiekbedryf.
Die verskil tussen die gebruik van backtracks wat ek kan sien in Amerika en in Suid-Afrika is dat oorsee word backtracks slegs gebruik tot aanvulling van die orkes en nie om die hele orkes te vervang nie...
"Many elements in EM such as arpeggiator sequences, percussion, FX texture fills, back pads, etc. weren’t intended to be played live, but enrich what is being performed and help fully realize a piece of music (much in the same way stage props enhance actors performance in a theater production.)
If an artist is performing the melody, leads and chords of a composition, then the most significant parts are covered and people can tell. Even if he or she can’t cover it all live, the audience can tell the artists is still performing a selected part of the composition for one reason or another (like they may have run out of hands to use.)
It’s what the artists are performing along with backtracks that matters. Playing an organ piece with no backtrack and playing the same organ piece with a backtrack is still exactly the same from the perspective of what the artists is actually playing live. In both examples the performer is playing exactly the same thing 100% of the time, yet add a backtrack, 50% is actually played live."
Dink maar net dit plaas 'n interessante ander hoek op die ou backtrack debat, in Suid-Afrika moet ons mos altyd overboard gaan en 'n oorspronklike goeie idee vat en dit opvoeter....soos replace die hele band sommer met 'n backtrack!

Ek sien in die nuus vanoggend 'n familielid baie na aan Taliep Petersen is in hegtenis geneem vir sy moord, hou die spasie dop ek het so 'n gevoel ons gaan nog baie van hierdie storie hoor!
Nou die dag weer my CD van District 6 geluister van Taliep en David Kramer...ek het hartseer geword, en kwaad...dat iemand hom of haar die reg kan toe eien om so 'n talentvolle persoon se lewe kort te knip, hartseer man, hartseer!
En dan het ek 'n vreeslike gly in 'n bakleiery in klubs en kuierplekke wat veroorsaak dat gewone mense die slagoffers word van bullebakke en oorgetestostiroonde (my eie woord) uitsmyters.

Die donker wereld van uitsmyters en dwelmhandelaars is reeds baie goed gedokumenteer en ek wonder hoeveel mense het al net "verdwyn" wat by sulke ondersoeke betrokke is.
Hierdie mense is die gemors van die samelewing en voel niks vir niemand nie, hulle is meesal op so 'n high van dwelms en opkikkers dat hulle buite die realiteit van die werklike wereld beweeg en hulle eie patetiese bestaan in hulle eie wereld voer waar hulle die slimste, mooiste en sterkste mens in hulle wereld is, dis hoekom ek so bly was toe die baasspeurder Piet Byleveld toeslaan en hierdie gespuis bietjie bloedneus voeter.
Nou sien ek daar is 'n sameswering uit die tronk om hom dood te maak voordat hy getuienis kan lewer teen 'n uitsmyter.
Ek is bly om te sien dat daar iets gedoen word aan die siek en donker wereld van uitsmyters en hulle betrokkenheid by misdaad en dwelms, beskerm Piet Byleveld met elke ding tot die staat se beskikking, ons as belastingbetalers eis dit!
Miskien is dit 'n goeie idee om Piet so gou as moontlik te clone!
Gister se meningspeiling se 71% van julle het een of ander vadersdagfees aan, mooi so, vandag s'n wat dink jy van uitsmyters?
Later
Wimpie

219 comments:

1 – 200 of 219   Newer›   Newest»
Wimpie van der Sandt said...

hartlike goeiemore aan al die online bloggers wat luister na die show!!

Anonymous said...

More almal:
Ja nee, die blog is stil sonder die klom hennetjies.
Ek was Saterdag gou "gesummons" om iemand te gaan optel by 'n nagklub in brakpan. En nou weet ek hoekom ek nooit na sulke stupid plekke gaan nie, dit lyk meer soos 'n onder agtien klub. En sommer met die intrap slag het die 'uitsmyter' sy luck probeer. Ag nee wat, ek dink dat plekke soos Firkins meer gepas is vir 'n kuiertjie!!
Kom girls laat ons bietjie weer die blog warm maak vandag!!!
Wimpie sal jy asb Mika se Grace Kelly speel as jy kan. My vriendin se dogtertjie verjaar, sy is vandag 5 en dis haar Favourite song. Sy gaan voor die radio sit tot 9uur. Haar naam is Chevoney.
Thanks

Monique

Monique

Wimpie van der Sandt said...
This comment has been removed by the author.
Anonymous said...

deal or no deal.......... die koeel is deur die kerk,die bal deur die pale en die seun se naam is wit willem....... IS JULLE REG SPRINGS!!!!!!!!!!!!!!!

Wimpie van der Sandt said...

hey ek het copyright op daai gesegde

Anonymous said...

nou toe waars die no 6 girl???????????

Anonymous said...

in your dreams daai my sê van 1652 af al..........

Wimpie van der Sandt said...

nommer 6 girl....as jy haar kry laat weet die uwe ook!!
Voel lus vir 'n party! was soet die naweek

Christi said...

Wimpie jol hier naby jou asb! christi

Anonymous said...

HOW ABOUT A LITTLE U2

Christi said...

hey monique!

Wimpie van der Sandt said...

christi
firkins boksburg naby genoeg vir jou?

Christi said...

en more almal

Christi said...

Ja maar weet nie of ek dit sal kan maak nie wimpie!

Anonymous said...

Dankie Wimpie: Sy het my nou net gebel. Nou is dit haar nuwe favorite song9ha ha)
Jong ouens, wie is die nommer 6 girl, en en my vriendinne is almal no 8's en daar word altyd vir ons gese hoe maar is ons. Dis nie dat ons dieet of iets nie, dis maar hoe ons gebou is. Hoe erg is 'n no 6 dan? Hou julle daarvan?
Waar is al my hennetjies vanmore.
Het jou gesien Saterdagaand Wimpie> Dink jy regtig jy was soet?

Monique

Christi said...

sexy nickelback song... hoop ek spel dit reg!

Anonymous said...

More julle almal, ja nee met die koue weer vandag moet ons maar die gesprekke warm hou ...ha ha
Alhoewel ek nie veel ondervinding van nagklubs het nie, het dit nog altyd vir my 'n soort van "underworld" gevoel, die uitsmyters laat my dink aan 'n soort "mafia-stelsel" wil alles en almal beheer!!!
Die hartseerste is dat "kinders" wat hulleself nog nie eers kan hanteer in die grootmens wereld nie, daar uithang!!

C!

Anonymous said...

More Neef!

Lekker oggend ne?!

Wil net sê: Hou so aan vertel ons wat in die wereld aangaan!!!

Ja ek stem saam met die hele Taliep Pietersen debakel.

My man het 'n paar jaar terug by 'n produksie maatskapy in die kaap gewerk en ons het vir Taliep en David Kramer ontmoed en ek moet sê dat ons het 'n groot skat in ons vermaakliksheid bedryf verloor!!

Op die hele uitsmeiters noot. . .
is ek so half in twee geskeur.....
Ek ken persoonlik 'n uitsmyter of twee en hulle is noggal ordentlike ouens maar dan is daar die wat vir die groot mpye werk wat niks anders doen as k@k aan te jaag nie, hulle maak dit hul miesie om die jong mense te verlei en hul jeug weg te vat deur hulle met intimidasie te probeer forseer om dwelms te koop en te gebruik...dit is ook iets wat ek al gesien en beleef het!

Maar nou moet ek groet. . .

Be good if you cant be good be carefull hie hie hie hahaha

Liefde
Anna Marie

Anonymous said...

More Christi
Wonder wat het geword van ZELDA EN TAMMY?? Wimpie het jy dalk iets te doen met hul verdwyning?

Monique

Christi said...

Jamer as ek blanks stuur, al hoe ek kan kyk wat jul se!

Christi said...

Ja ek was ook maar lanklaas op monique!

Anonymous said...

Wimpie wat van 'n ou song vir 'n "ou" vrou.... ha ha 36 is mos oud vir jou (joke) UB40 se RED RED WINE asb
Dankie
C!

Christi said...

...

Wimpie van der Sandt said...

verdwyning, nee ek't niks daarmee uit te waai nie, laaste wat ek gesien het wou hulle my vry dat my voete soos vuisies lyk...hiehiehie
en ja ek was soet ;)

Christi said...

More c!

Christi said...

hahahaha ja nee jy! wimpie

Christi said...

...

Anonymous said...

firkin vannaand........ IS JULLE REG VIR GEHARD STEYN

Anonymous said...

Ok Wimpie, ek glo jou. Het nogal van jou oulike tekkies gehou!!
Christi, Toemaar ek was gister vroeg huistoe, want die blog was heeltemal stil.
Tammy waar is jy poplap. Wat het geword van vanaand?

Monique

Christi said...

Wimpie gaan jy daai song speel?

Wimpie van der Sandt said...

firkin vanaand, ek is da!
wel ek ssal probeer da wees anyway

Anonymous said...

Hello C!
Wie is jy nogal anonymous

Anonymous said...

ja nee ek dink ek gaan ook vandag soos van der sandt net werk tot 9 uur...... res van die dag af vat.... n dvd gaan kry, n pizza, en n bottel rooi wyn

Christi said...

ek was net nogal biekie besig monique! hahaha

Christi said...

ja anonymous se jou naam jitte!

Christi said...

ja anonymous se jou naam jitte!

Wimpie van der Sandt said...

rooi wyn of OBS, die weer is gepas vir OBS, dink dis my kuierdag vdag, begin sommer 10 uur dink ek...

Anonymous said...

christi en wie is jy hmmmm???

Anonymous said...

dis reg bra sien jou 10 uur....

Christi said...

Wie gaan almal firkins toe vinaand?

Wimpie van der Sandt said...

kom moeilikheid ek sien dit!

Christi said...

Eks christi anonymous! Hehehehe :)

Christi said...

hoekom wimpie?

Anonymous said...

Hallo Christi en "Anonymous" jy seker nie bang om jouself 'n naam te gee nie...??? Ek dink dit is net 'n waste om rooi wyn of even OBS alleen te moet geniet.....
Dalk het HBK vir Tammy want waar is hy ook vandag??
C!

Christi said...

Monique jys stil?

Wimpie van der Sandt said...

hoop ek staan nog teen vanaand christi, sien annonymous wil 10 uur OBS drink!

Christi said...

Ja ek stem c hahaha

Wimpie van der Sandt said...

dalk is hbk tammy..hehehe;)

Christi said...

okey wimpie! probeer maar net keer!

Christi said...

Anonymous noem jouself darm ietsie toe?...

Christi said...

Ai jul waar almal? voel asof ek met myself prat en dis nie goed nie!

Christi said...

chat weer later! totsiens almal...

Anonymous said...

Ek's hier,!!! Wimpie jy kan nie die ouens/dames teleurstel om nie vanaand staande te wees by Firkins nie... so hou maar die pas stadig die dag is nog lank...
C!

Anonymous said...

Skies Christi: Was net gou besig. Ag nee, Wimpie, nou maak jy ons almal deurmekaar. HBK TAMMY? Weet jy dalk iets wat ons nie weet nie?
C! Wat dink jy van die hele no 6 lyfie ding?

Monique

Charmaine said...

bye for now!

Wimpie van der Sandt said...

sal so maak en probeer staande wees teen vanaand

Charmaine said...

Wel as 'n lywige nommer 10, dink ek 6 is so effe TE maer, jinne 'n man wil darem seker voel hy druk 'n lyf en nie 'n sak bene nie!!!! Behalwe nou vir modele - waar kry mens hierdie 6sies???
C!

Anonymous said...

Ek weet self nie Charmaine. Soos ek gese het ek self is 'n no 8 en ek voel hopeloos te maar, nie uit eie keuse nie, dis maar hoe ons vrouens in die familie gebou is. Manne: Dink jul regtig 'n no 6 is perfek?/

Anonymous said...

Charmaine: Gaan jy vanaand Firkins toe?

Anonymous said...

Hi julle bloggers,
my gemis?
TAMMY

Charmaine said...

Ongelukkig nie, sou wat wou gee maar julle wat gaan moet dit geniet en more ALLES kom vertel. Welkom Tammy !!!???

C!

Anonymous said...

gaan vanaand witwarm agter Wimpels se lyf wees, sy wanne be moet maar oppas... dit pas my wat jy is mos 'n player, wimpie?

Anonymous said...

Hoe kry ek my naam bo aan soos julle?

Anonymous said...

Hi C en Monique
Ek stem saam die no 6 ding is stukkend... dis net vel en been, ag nee man wimpie as dit jou smaak is dan weet ek nie!! No6? Dis siek, gaan soek vir jou iemand in Etiopie!!

Anonymous said...

Gaan na choose identity dan kliek jy op other dan sit j net jou naam is.
Hello Tammy!!1 Waar was jy, het al gedink jy het koue voete gekry?

Anonymous said...

Dankie Monique
Maar dit werk nie so lekker nie
Dit se Incorrect Password?
Of is ek weer dof en doen iets verkeerd...

Z!

Anonymous said...

Nee man, ek dof! Skies!
Wat is web page? Wimpie sin?
Z!

Anonymous said...

Monique was net siek.
het bietjie lang naweek gehad. Het Wimpie try bel op sy sel maar hyt nie geantw nie - het gedink hy kan by my kom koffie drink....

Anonymous said...

Zelda, los die website oop!
Tammy dalk is Wimpie bang vir ons hennetjies>>>>

Anonymous said...

more julle stouters....ja nee sien die blog begin alweer opwarm.... wel dis vrek koud buite... nou ja ek gaan def nie heeldag op kantoor sit... tot weer HBK

Anonymous said...

Waar het jy hom gesien Saterdagaand? Was hy alleen, of wanne be saam?

Anonymous said...

Hi Girls,

Is Firkin nog aan vir vanaand ?
Kayley

Charmaine said...

Z!, As jy google account het gaan dan net in op google/blogger dan sit jy jou email en password in....
Hoop dit help ook!
Tammy, dit was dalk WANNABE se weekend so hy kon nie jou oproep beantwoord nie..... en nou is hy besig om OBS te drink so ek wonder of hy teen vanaand gaan staande wees om jou te "face"... hoop so, jy het baie werk om te doen vanaand as jy daardie voetjies in vuisies wil verander - he he he
C!

Anonymous said...

Jis Tammy, nou sit jy my omtrent op die spot. Ek het iemand gou gaan optel wat bietjie siek was by die nagklub, toe sit meneer op die stage, ewe koel en kalm.
Mag ek asb eers vir Wimpie vra of ek mag uitpraat??/

Anonymous said...

Ag weet jy wat, ek gaan nie!!!
Sorry Wimpie...
Ja Tammy daar was iemand saam, maar ek weet nie of dit wanna be was nie, k weet nie hoe lyk wanna be nie

Anonymous said...

o ek dog hy was siek????

Anonymous said...

En wie is jy dalk anonymous???

Anonymous said...

Kyk gou of dit werk?

Anonymous said...

Ja Zel dit doen

Anonymous said...

Jy sal like om te weet, hy het vir my gese hy was siek... was seker nie my aand nie, ne?
Dis dalk soos Tammy se, hys 'n player...

Anonymous said...

c, jy is so reg!! Dit was seker haar naweek.. wanne be?? ma nou wie is anonymous dit se?? Yissie speel hy vrouens of wat?

Anonymous said...

Hel girls dit lyk of die player 'n les geleer moet word. So miskien moet almal maar opdaag vanaand by Firkin........ wat dink julle ?
Kayley

Anonymous said...

Nee ongelukkig vir jou sal ek nie laaik om te weet nie, was maar net 'n doodgewone vraag aangesien ons almal op die blog om naam basis is.
Tammy moenie als glo wat jy lees nie.....

Anonymous said...

ja en sy wanne be!!!
en anonymous... so the plot thickens!!

Anonymous said...

WELKOM KAYLEY

Anonymous said...

Dankie !

Anonymous said...

So girls gaan ons kyk wie se aand is vanaand saam met Wimpie ?

Anonymous said...

As jy dalk jou naam skryf... anders gaan maar alleen!

Z!

Anonymous said...

As hy dit hoor dan gaan hy seker vir sy wanne be en anonymous se hys weer siek of iets.. want daars mos nou 'n ander girl op sy spoor. Is dit nie hoe players werk nie?
Sorry Wimpie - ek is bietjie terleurgesteld in jou...

Anonymous said...

Dis moeite om heeltyd mens se naam onderaan in te tik. My Cookies is enables op my pc, so ek kan nie n account create nie.

Z!

Anonymous said...

Wimpie is jy nie bang vir siektes nie...

Anonymous said...

Tammy, jy weet hoe is die klomp meisiekinders, wag maar eers vir Wimpie se response. En so what as dit so is. Jy wou mos net jol of het ek dit verkeerd?
Gaan jy gaan vanaand Tammy?

Anonymous said...

Ag wee jy anonymous, wie se die man vat hul almal bed toe. Dit klink vir my of jy suur druiwe ht

Charmaine said...

Tammy jy gaan nooit weet voor jy nie uitvind nie.... as jy dink dit is die moeite werd.... dalk flous hy ons net en skuil agter sy sogenaamde "reputasie" dalk is hy so mak soos 'n lammetjie....
C!

Anonymous said...

Ag regtig julle... daar is so baie mans, sexy, jonk, ongetroud en baie bereid. Is dit regtig nodig om heeltyd te wil "faff"oor Wimpie, saam wie hy is, wanneer en wat ookal.
Nee wat Tammy, ons sal vir jou iemand witwarm organiseer... dont worry!
Laat Anonymous dan maar aangaan en hom dan sommer vir haar vat ook.

Z!

Charmaine said...

Tammy soos Monique sê moet jou nie te veel steur aan al die ander se comments nie, doen wat JY wil doen....

Anonymous said...

Ek stem saam met jou Charmaine. Tammy jy wou 'n kans gehad het. Vat dit. Moenie luister na al die ander wannabe's nie. As jy dit nie laaik nie, dan vat jy pad, jy gaan mos nie nou met die man staan en trou en klein bambinotjies maak nie

Anonymous said...

Goed so! Bogger ou Wimpie, met die klem op OU. Dis seker hoekom hy so rondspring tussen vroumense. Ek steur my nie aan stories nie maar waar daar 'n rokie trek is 'n vuurtjie.
Witwarm se jy? Ek reg, kan jy organise??

Charmaine said...

ek dink hy hou daarvan, die ge"faffery'......

Charmaine said...

jou siel gaan in elk geval nie rus voor jy nie vir jouself gesien het wat is vir wat nie.... kry dit oor en verby en gaan dan aan... enjoy Firkins vanaand en kyk die kat goed uit die boom ...
Ja nee jy soek mos nie nou al 'n trouman nie, of hoe? speel ook die veld niks fout daarmee nie...

Anonymous said...

Ek dink ook so. Enigeiemand sal daarvan hou. Ok Tammy, enige iets waarna jy opsoek is?/
Zelda is jy nog hier. Wt het geword van Tammy se ontmoeting met hbk????

Anonymous said...

ja HBK, is jy 'n player??

Anonymous said...

Ek persoonlik dink elkgeval dat wanneer "iemand" sien die blog se comments doen nie goed nie, soos gister, dan bring hulle die oeroue debat oor "Wimpie se ekse" op of iets oor sy persoonlike lewe en dan so werf hulle comments! Ons kan ons eie topics kies dankie. Los maar die hele ekse en sy persoonlike lewe debakel vir wanneer jy hom weer eendag sien Anonymous.

Z!

Anonymous said...

Enige man - oud of jonk hou van ge"faffery".... veral seker hy omdat hy so bekend is.

Anonymous said...

Ja dit is so. Kom ons begin ons eie topic: Enige idees

Anonymous said...

ja, ek is bietjie moeg daarvoor...
wat doen julle die naweek. Ek gaan in my kar spring Parys toe ry.. tot die petrol opraak.

Anonymous said...

Nee genuine. Gaan kyk gister, toe daar niemand op die blog was nie, se comments van n seker Anonymous af. Dis of hulle mens uitlok om n debat te begin oor sy ekse en wat hy naweke doen en hoe mal wie oor hom is en wat wat. Se gat man! Dis afgesaag.

Z!

PS: Tammy ek ken n hele paar mans waarmee ek jou kan besig hou! Hoe oud is jy nou weer?

Anonymous said...

Ek en my klomp pelle gaan Klein Kariba toe vir die naweek. Bietjie kyk watse talent is daar. Ry al Donderdag na werk!!!!

Anonymous said...

Dit klink goed, ek is 25!
Lekke klein kariba, ja ek gaan ook nie by die huis sit nie.
Jy gaan dit geniet!!! monique, hoeveel van julle gan?

Anonymous said...

Tammy my man se broer is 24, word Januarie 25, maar hy is n hottie. Ek kan altyd vir jou iets organise met hom. Hy is so 1,85 m (dalk langer?) en lekker fris met baie spiere en als. n Nice ou, baie nice! Wat se jy? Waar bly jy?

Z!

Anonymous said...

Ek het een van die 6bed houthuisies gehuur en ons is 4 wat sover gaan, wil jy dalk saam. Ons is almal single en ek dink dit gaan een groot jol wees

Anonymous said...

sjoe dis nice - dankie - eintlik is die jonger mans nie te bad nie.
Ek bly in Benoni

Anonymous said...

Baie dankie vir die offer.
dit sal te lekker wees. Kan ek jou more definitief se?

Wimpie van der Sandt said...

julle ek is geroep uit 'n meeting om te kom kyk hoe word ek sleggese op my eie blog.
laat ek dit gou duidelik maak, ek het iemand gesien en ek het net haar gesien vir amper 'n maand om te probeer om nie in iets in te sush soos ek altyd gemaak het nie, daardie persoon is nie bereid om dit so te doen nie so JAMMER OM TE HOOR
EK GAAN NIE HIER OP MY BLOG TOELAAT DAT NAAMLOSE MENSE SE EK MOET OPPAS VIR SIEKTES EN EK IS 'N PLAYER NIE, EK IS SINGLE EK SAL SIEN WIE EK WIL, WAAR EN WANNEER EK WIL EN ELKE AAND AS EK WIL, AS JY DIT NIE LIKE NIE GAAN SPEEL OP 'N ANDER PLEK, EK HET NIE NODIG DAT LAMSAKKE MY BLOG LEES NIE HY DOEN HEEL GOED BAIE DANKIE AS JY IETS TE SE HET, HE DIE GUTS EN IDENTIFISEER JOUSELF, EK SAL DIE COMMENTS SO STEL DAT JY NET KAN COMMENT ONDER 'N NAAM MET 'N GELDIGE EPOS ADRES..
DIT IS NOU DIT EK HET KLAAR HIEROOR GEPRAAT.
"OU" WIMPIE

Anonymous said...

Tammy, wat 'fancy' jy in 'n man buiten goeie looks natuurlik?
C!

Anonymous said...

Ja dis reg. Dalk tel ons 'n boertjie op wat met ons no 8 lyfies of selfs 10 of 12 sal tevrede wees, en nie geraamtes vir companions soek nie. Bikinis is gepak vir daai warm water swembad!!!

Wimpie van der Sandt said...

jammer julle ek het die comments gesluit vir anonymous mense, as jy wil comment gee jou naam en epos adres, teken in dan is jy welkom, anders jammer om te hoor

monique said...

Daarsy, nou is julle klomp meisiekinders goed uitgekak vir die dag. Het in my lewe nog nooit so vinnig 'n account oopgemaak nie. Wimpie, die gereelde hennetjies het niks leliks gese nie( of ek dink nie so nie)
Tammy?
Zelda?
Charmaine?
Christi?

Wimpie van der Sandt said...

dankie julle, die wat nou hier is, is die wat hier wil wees.
onthou nou ek weet niu wie en wat jy is as jy hier comment

monique said...

Tammy:
Nee man, ons wil nou nie die seuns met die hand groot maak nie( ha ha)

Wimpie van der Sandt said...

ek dink jy sal hulle moet verduidelik om 'n account oop te maak;)

monique said...

Wimpie, kenjy dalk nie lekker kuier plekke naby klein kariba nie??

Wimpie van der Sandt said...

was nou die dag daar vir 'n naweek ons het ma by die oord self gekuier!

TAMMY said...

Shoe dis hectic hier!
Ek se nou niks verder nie. Dalk op tone getrap?
Wel ek dink die bikini idee is baie oulik, kanni wag nie.

Wimpie van der Sandt said...

tammy, hoop nie jy dink ek is lelik of snaaks nie, maar genoeg is genoeg, ek het jou comments ook gelees en ek se weer ek is single ek het nie 'n girlfriend op die oomblik nie en dis dit, julle hoef nie oor my te faf nie, inteendeel asb. moenie

Wimpie van der Sandt said...

lyk my die kaf is nou van die koring geskei, nou kan ek weer aangaan met my lewe...
vir die van julle wat nog wil comment jy is welkom gaan teken net in en create 'n google account, dan is jy terug en ek kan weet wie maak watse comments, n.a.v. alles wat vandag hier aangegaan het is ek seker julle sal verstaan en dankie!

monique said...

Dis reg Wimpie
Wonder net waar is al my hennetjies nou??

Wimpie van der Sandt said...

ek dink dis die meeste van hulle wat die akkies gemaak het monique

monique said...

Tammy: Ek gebruik my nefie se double cab die naweek, so jy sal inpas, ons pak net die wyn onder die seats>>>(ha ha)

monique said...

Ag tog, ek hoop nie so nie, dit was dan so real. Dit sal nogal sad wees. Die wereld kan regtig 'n siek plek wees.
Asseblief henne, verskyn tog net weer, anders gaan ek regtig slaaplose nagte he oor die wierdos

monique said...

Ag tog, ek hoop nie so nie, dit was dan so real. Dit sal nogal sad wees. Die wereld kan regtig 'n siek plek wees.
Asseblief henne, verskyn tog net weer, anders gaan ek regtig slaaplose nagte he oor die wierdos

monique said...

Ok weet julle wat, nou verdubbel my comments per ongeluk, ek gaan nou bietjie ophou met myself praat totdat iemand weer respond

Wimpie van der Sandt said...

ek is jammer monique
jou maatjies het almal dubbel persoonlikhede gehad, chat as hulself en iemand anders....
die lewe is maar siek monique

monique said...

Ok dis nou 'n tipe van dit was nou lekker nou is dit klaar ne. Eks eintlik bly jy het dit gedoen Wimpie, nou weet ons tenmintste dis normale mense wat verder blog. Dalk verskyn hulle weer. Hoop so. Dit was fun while it lasted.
Tammy: Chat met my girl, ek kan nie wag tot die naweek nie!!

Zel-la said...

Hi

EK IS NIE NET AN IMAGINARY FRIEND NIE. I'M FOR REAL. BLOGGER HELP HET MY GEHELP MY ACCOUNT CREATE. MAGIC!

Hi Monique....

monique said...

Hellllooo Zelda
Ag dankie tog. Het begin worry?
Wat dink jy van die gebeure sover

Zel-la said...

Jinne, wat n mission om uit eindelik up and running te wees.

Elkegeval..Wimpie moes eintlik lankal die blog minder toeganklik vir elke jan rap en sy maat gemaak het.

Die Anonymous mense wat so ander se lewens opeis en dink hulle mag se net wat hulle wil moes lankal gegroet en gaan het.

monique said...

Zelda het vir email gestuur: Ignoreer dit.
Wimpie, Ken jy dalk iemand met die sel no:083-315-2326. Het nou net 'n sms gekry wat jou nommer gestuur het en gese het ons f---tup hennetjies moet tog jou bel en by jou gaan kuier. Eks nou goed gatvol. Wil graag weet waar het hul my sel no gekry.
Zelda dis freaky ne??

monique said...

Tammy: Bestaan jy nog?/

Anonymous said...

Hallo julle almal
Jan nee nou is ek ook sommer lus om weer in te loer. Het laas week paarkeer komentaar gelewer maar is so afgesit deur die anonymous mense dat ek eerder maar gelos het

monique said...

Hello Sandy,
Ja dis beter met die nuwe reel.
Wie ookal die blog lees, en op een of ander manier my sel no gekry het: Verloor hom asb. Ekt nou al 7 smse gekry wat my dreig. Dit gaan my nie afskrik nie hoor, ek blog omdat ek dit geniet en ons kan chat, nie omdat ek agter Wimpie aan is nie(niks persoonliks nie wimpie)
Los my nou uit asb!!!

Anonymous said...

Ek stem met jou saam. Waarom kan almal nie net lekker gesels oor dinge wat saak maak en bietjie pret he nie. Sonder om noodwendig agter Wimpie aan te wees. Ek lees hierbo julle gaan n bietjie klein kariba toe dis n baie lekker plekkie. Julle moet bietjie in Warmbad gaan kuier by daardie kompleks waar jy inkom. Daar is baie lekker kuierplekke daar.

Zel-la said...

Nee Monique, weet jy wat, ek dink regtig dis dan maar beter ons gaan chat iewers ander of via emails oor en weer. Mens is tog nie lus vir sulke kinderlikheid nie. Ek het in my lewe nog nooit so iets tee gekom nie.

Ek het ook beslis niks teen Wimpie nie, maar ek weet nie of ek sulke dreig oproepe en sms'e wil he net oor ek sy blog lees en daarop chat nie.

Geewhiz.... mens kry darem maar tappets in die onmiddelike omgewing!

monique said...

Ons sal bietjie gaan loer daar. Dankie. Ja jong, ek het nou niks eers aan enigeiemand gedoen of in hul slaai gekrap nie, maar ek word nou geattack!!!

Wimpie van der Sandt said...

jy sien hulle gaan nou persoonlik target hulle kan nou nie meer hier rondvoeter nie

monique said...

Beteken dit ek moet nou weer my sel nommer verander. Ek sal nie, Eks nie lus vir kinderk-k nie. Ek wil net graag weet hoe het hul my sel no gekry

Anonymous said...

Dit is so eenvoudig. Wat dink hulle in elk geval gaan hulle bereik deur dit te doen. Wat ek nie kan verstaan nie ,hierdie is Wimpie se blog en hy maak die reels.Hoekom nou so kleinlik wees en Monique aanvat wat niks gemaak het nie. Net omdat sy n naam by haar comments het. Dit gaan soveel meer pret wees om nou hier te kan chat.

Zel-la said...

Ag dis siek, regtig. Maar net die feit dat hulle jou selfoon nommer het, se vir my iets anders.

Nee hel, mens kry siek mense!

As jy n Samsung het Monique kan jy hulle op jou block list sit. Simpel goed...

Anonymous said...

Waarom het ek n asblik onder my comments?

monique said...

Dankie Zelda, gaan dit probeer. Het toevallig 'n Samsung.
Sandy ek sien geen asblik nie

monique said...

O vrek. Nou is die asblik myne. Kan iemand dalk help, ek voel nou stupid,

monique said...

zelda: Het jy my probeer bel op my werks foon?

Anonymous said...

Dalk kan net die persoon wat die laaste comment plaas die asblik sien ek weet nie Maar daar is n asblik onder al my comments. Ek praat seker trash of iets

Charmaine said...

hi julle, nee kyk ek is darem nog nie, ek's geen dubbelganger nie hoor, net myself!! Was net bietjie besig om al die comments te lees !

Ja nee kyk nou weet almal waar hulle staan en die wat oorbly is die wat IETS het om te sê wat die moeite werd is om te hoor
C!

Zel-la said...

Nee Monique, ek bel nie sommer net mense nie! Raak nie sommer gou persoonlik met iemand nie!

Monique gaan by Message > Settings > Block List en dan sit jy daardie nommer in.

monique said...

ha ha ha. Ek dink hul dink seker almal van ons praat trash. Zelda dit help nie, die smse kom nog steeds deur

Wimpie van der Sandt said...

hahaha sandy jy praat baie minder trash as ander mense hier!

monique said...

Wel ek dink ek gaan nou nie meer verder blog, ek kry'n boodskap dat ek Zelda moet dringend bel wat saam my blog.
Wimpie: Baie dankie vir die lekker blog, sal maar van nou af net lees wat die res skryf. net nou het hul my adres ook!!!
Aan al my mede hennetjies, baie dankie vir 'n baie interresante 2 weke, dit was regtig great en jul is almal nice mense.
Dit raak nou te erg vir my, ek word tot gedreig met: as ek jou saam wimpie sien dan brand ek jou huis af... Ek het nog nooit eers persoonlik met die man gepraat nie

Julle moet maar lekker chat, en hou maar die henne se naam hoog.
Mooi bly

monique said...

Net 'n laaste comment: Ek hoop nie jy praat van ons nie wimpie!!!

Charmaine said...

Hi julle, nou voel ek beter want ek het ook 'n asblik onder my comments en gedink ek het nou lekker droog gemaak hier op die blog, maar ek sien toe jy kan die comment "delete" as jy sou wou!

nou't ons rus en vrede hier op die blog, asof die 'misdaad' uitgeroei is... hie hie -
C!

Zel-la said...

Nee, as jy hom geblock het is hy veronderstel om glad nie meer deur te kom nie.

Delete al hulle sms'e en dan block jy dit by sms en mms settings.

Dit MOET werk!

Wimpie van der Sandt said...

monique
die nommer wat jou sms is 'n 3 G nommer ek het hom aangegee by MTN gese ek is 'n bekende persoon wat geteister word deur hierdie nommer, ek sal binne 24 uur die nommer geblok he en weet wie s'n dit is

Zel-la said...

Nee wat, Monique, as jy nie meer gaan chat nie dan sal ek ook maar ophou! Ek en jy het mekaar se email adresse, ons kan maar via e-mail praat en Charmaine ek het joune ook. Ons kan maar so kommunikeer!

Dis anyway so kinderagtig dis nie eers waar nie... Waar kom sulke septiese sielsiek girls vandaan!

Anyway...mooi bly julle!!!

Zel-la said...

Jinne Wimpie, iewers het een van jou ekse nog n erg warm kloppende hart vir jou dat hulle ander mense darem maar so kan afknou om jou uit te los. Showee!

Nee wat Wimpie, volgende keer moet jy maar vir jou n stil skaam en teruggetrokke girl soek wat niks van tegnologie af weet nie :-)

Toemaar Monique, sulke patete is anyway meer blaf as byt, meer bek as binnegoed. Wimpie sal die nommer uitsorteer. So jy moet dan maar verder chat...ignoreer die simpel goed!

monique said...

Wat te hel is 'n 3 G nommer? Thanks Zelda dit het uiteindelik gewerk. Ek hoop so, want het sover niks verder gekry nie. Eke wonder wat het van Tammy geword?
Dankie Wimpie, ek weet dis nou onnodige moeite, maar dis darem maar te erg

Hello Girls

Wimpie van der Sandt said...

monique dis die nommer wat jy gebruik vir wireless internett 'n 3g kaart

monique said...

O Skies, ek is nie eers blond nie(sorry julle)

Anonymous said...

Ai toggie dankie tog julle is nog hier nou net gedog julle almal verdwyn. Ek stem saam Zelda hoekom moet Monique nou ophou chat en als oordat hulle simpel is. Ons almal begin net lekker chat en als

monique said...

Kan enigiemand my dalk se hoekom ek die heletyd 'n asblik onder my comment het

Charmaine said...

Wel wel so kom goeie dinge ook tot 'n einde, ja nee met wie gaan ek nou chat, definief nie met die kaf wat agterbly nie... hie hie, as julle girls oor die emails wil chat is dit fine, dan chat ek daar met julle verder, darem kan weirdo's ons hopelik nie daar teister nie, Monique hoop om weer met jou ook te kan chat, sterk staan girl die henne is agter jou.. Hoor dan dalk op 'n ander plek weer van julle
Bye for now
C!

Anonymous said...

My ou asblikkie is ook nougsteeds hier, help Wimpie asb

monique said...

Dalk is dit 'n nuwe topic: Jaloesie tot die ergste graad!!

Wimpie van der Sandt said...

die asblik is vir my om comments te delete as ek wil beteken niks vir julle nie, dis as iemand lelik raak kan ek dit delete dis al

monique said...

Nee charmaine, kom terug, ons gaan hul hul sin gee>>>>

monique said...

O dankie wimpie. Het jy regtig in die verlede dalk 'n pshyco girl gehad. Ek meen ek ken jou nie eers nie. Ek weet ons is van daai topic af, maar jislaaik dis bad!!

Charmaine said...

Is nog hier?
C!

Anonymous said...

Bly om te sien jys nog hier monique. Ja nee wat mens kry mense wat siek jaloers is. ek het jare terug n ou gedate wat so siek was. Hy het my oral gevolg en tot blomme vir my namens ander ouens laat aflewer by my werk om nog rede te he om my te verneder. Kyk ek gun dit vir niemand nie. Pasop hulle nie jou hasie kook nie

Wimpie van der Sandt said...

hahaha monique jy het nog niks gesien nie, dis my lewe en dan se hulle ek is in die publieke oog ek moet maar dit aanvaar....

Charmaine said...

Ok eks terug! Jaloesie is so 'n lelike ding.. dit bring die duiwel uit mens uit, dink ek!! sommige mense kyk te veel soapies....
Wimpie, plaas jy lankal die asblikkie gebruik het .....
C!

Zel-la said...

O nee Wimpie. Jy moet jou girls deur n strenger keuringsproses sit, regtig!

Daar is n verskil tussen die openbare oog en "jy is my eiendom al is ons nie meer n item" nie! Genugtig. Ek dink nie ek sal ooit my naam so kan slaan as ek en iemand moet uitmaak nie. Waar is vandag se girls se trots?

Anonymous said...

Baie bly eks nie Wimpie nie. Geniet maar my lewe nou soos hy is. Almal het seker maar n jaloerse streep in hulle maar te veel is te erg. Dis siek

monique said...

Nee wragtig, ek gaan ADT bel om my huis goed dop te hou, gelukkig het ek nie 'n hasie nie, maar het twee baba Sharpei hondjies. Dink jul hul hou van chinese? dan moet my babies maar by my in my huis slaap vanaand. Ek sit my alarm al vroeg aan( ha ha)
Nee wat wimpie, bekend of te nie, ek dink nie jy hoef dit te vat nie, Menseregte?
Ek chat te lekker. As hul wil dreig moet hul dit maar doen. Eks nie bang nie( gulp!!)

Wimpie van der Sandt said...

ja charmaine verstaan jy nou hoekom ek so n reputasie het as hulle dit op my blog se imagine wat se hulle alles daar buite!

Charmaine said...

wat is daai movie se naam nou weer, die ene waar die hasie gekook word??
C!

Anonymous said...

Kan mens tog regtig omgee of lief wees vir iemand as jy so iets aan hulle doen net omdat dit nie uitgewerk het nie.

Wimpie van der Sandt said...

fatal attraction

Anonymous said...

Fatal Atraction ek dink

Zel-la said...

Stuur hulle hel toe Wimpie, elke liewe een van hulle! Daar is niks fout met date nie, good clean fun. Of dit nou een aand, een week of een maand is, as dit verby is, was dit lekker maar nou klaar.

Ander mans roer die girls sonder skaamte en niemand se n woord daaroor nie, maar Wimpie van der Sandt het n breakfast show so hy is ONS sin en ONS manipuleer die situasie want ons was een of ander tyd deel van hom OF ons wil graag een of ander tyd deel wees van hom.

F*kkit...scary he? (Excuse the french!)

Wimpie van der Sandt said...

nou weet jy hoekom werk my verhoudings nooit uit nie zella geen girl kan sulke pressure hanteer nie, al is jy ook hoe lief vir my

Anonymous said...

Ja nee kyk dat jy nognie n paar lyfwagte het nie is n wonder. Wys jou net hoe vervelig party mense se lewens is. Dammit man beweeg aan daar is mos baie visse in die see. Kan mens nou so oor n mislukte verhouding top. Daar is mos goeie rede waarom verhouings nie werk nie man.

Charmaine said...

Ai Wimpie ja en hulle kan sê net wat in hulle twisted minds opkom mens kan dit nie keer nie!! En dan ly jy daaronder want mense is maar geneig om eerder 'n sappige storie te glo as feite!!
C!

monique said...

Sjoe julle.Ek dink dis regtig belaglik. Dis nie liefde nie, ek dink hulle is regtig upset omdat hulle nou nie meer daai status van: Eks wimpie se girl gaan he nie.

Zel-la said...

Nee ek het nou die dag mos gese, ek glo nie ek wil jou girl wees nie Wimpie, regtig waar! Daar is party dinge wat liefde dood maak of uitdroog en die eks meisies en als wat jou al hulle eie toe-eien is een van "daardie dinge"!

Maar ek is n ander een... Ek sal n eks meisie BAIE gou op haar plek sit. Daar is dinge wat in die verlede is en daar hoort, soos ou kyse en verhoudings. Ek het eenkeer n inmengerige eks meisie gehad het... net EEN keer.

Nee wat ou Wimpie, iewers gaan jy n toughie kry wat nie gaan k@k vat nie...

Charmaine said...

O ja funny movie daai en nie een soos in ha ha funny nie - ja nee mens moet openmined wees om in 'n verhouding in te gaan met 'n "celeb" jy is mos on celeb ne Wimpie? ! C!

Wimpie van der Sandt said...

ek het al opgegee zella

monique said...

Ek stem honderd persent saam met jou zelda. Daar is van ons girls nog oor in die siek wereld wat darem vir onsself kan sorg en dan nou nog ons eie reputasie verdien. Dis presies waaroor ons laas ook gepraat het. Party girls wil niks doen en net met die Bekende uitgaan nie die persoon self nie

Wimpie van der Sandt said...

charmaine dis die funny ding ek dink nie eers ek is een nie

monique said...

Dis seker maar moeilik vir jou wimpie, maar een ding wat iemand my geleer het en jy ken hom ook(Gerrit) is dat jy sal seker maar lank soek vir die regte mens maar eendag is eendag wat jou deksel sal kom, en dan is dit die perfekte pas. So moenie moed opgee nie.
O hel ek moes liewers sielkunde geswot het...

Anonymous said...

Ek dink die meisies wat met jou uitgegaan het toe jy nog net wimpie was, was die beste af. In die dae voor radio oos rand. Maar ek stem saam daar sal wel n volwaardige een op jou pad kom wat nie sal omgee oor jou status nie maar jou. Oor wie jy is.

Charmaine said...

Jip erens op die horison sal die regte girl staan en wag en al die ander sal soos mis voor die son net verdwyn....
Liefde is: (volgens my beskeie mening natuurelik) die gevoel wat jy voel as jy voel jy voel 'n gevoel wat jy nog nooit vantevore gevoel het nie - daai ekse mis hierdie gevoel by verre C!

«Oldest ‹Older   1 – 200 of 219   Newer› Newest»