
Eden gisteraand....
Dis die rede hoekom ek so voel vandag, eden ek verskeie stukkies suurlemoen, o ja en sout...
Gisteraand bietjie gaan kuier, en Eden kyk....was rof man, baie rof, in alle geval behalwe vir dit het Taliep Petersen se vrou gister in die hof verskyn en speel die Bokke more teen aartsvyand nommer een, die All Blacks.... en nee dis nie die nuwe affirmative Springbokspan wat volgende jaar 10 swart spelers moet he nie!
Ek sien die goeie nuus is Bob Skinstad speel darem vir die Bokke more wat beteken ons het 'n kans al is Victor Matfield kaptein..
So van die Bokke gepraat ek sien die ANC is alweer besig om "die toekoms van die Springbok" te bespreek wanneer hulle beleids vergadering plaasvind in Midrand.
Ek is al so gatvol vir hierdie gedurige bespreking en onderhandelings oor die Bokembleem dat ek nie meer eintlik omgee wat julle met die Springbok doen nie.
Mnr. Cedric Frolick, ANC-hoofsweep in die parlementêre sportportefeuljekomitee, het gister bevestig die verdwyning van die Springbok sal op die beleidskonferensie aangeroer word.
“Dit is nie net oor die Springbok-embleem nie, maar oor eenvormige nasionale kleure vir alle spanne ter bevordering van nasiebou. Sommige spanne lyk nie soos Suid-Afrikaanse spanne op die veld nie. Die sokkerspan het elke keer ander kleredrag.
“Dis twee keer besluit die Protea moet die enigste nasionale sportembleem wees – die laaste keer in 1998. Die gesprek oor die toepassing hiervan begin nou in erns,” het Frolick gesê.
Nou ja die ANC moet nou mooi luister, vat die Springbok en druk hom dwars in julle gatte op, al wat die springbok deesdae geword het is 'n lat om blanke Suid-Afrikaners se gatte mee te slaan en ek gaan nie meer daarvoor staan nie, vat die deselse ding weg en kry klaar!
Hoeveel keer is die Springbokembleem nie al bespreek nie en hoeveel keer is daar nie "in belang van nasiebou" besluit die embleem moet bly nie, net totad een of ander drol besluit dit moet weer bespreek word dan moet ons arme afrikanertjies weer soebat en mooi praat en belowe die Bokke is oor 'n jaar All Black!
Maak dit jou nie bang dat die regering een oomblik kan besluit 'n sportembleem bly, net om die volgende oomblik weer 'n moerse bespreking daaroor te he nie!
Sterkte anyway vir more, ek is klaar!
Wimpie
49 comments:
More Wimpie,
Ek is van Sandown (Sandton)
More Heidi, sandton hmm ek het 'n paspoort nodig om da te kom!
Waarom ? Is jou rigting nie baie goed of is dit net nie jou "territory" nie !
nee dis net ons oos rand ouens kom mos ni daar nie
Wat is die probleem - is daar 'n grondige rede daarvoor ?
Ek weet hulle vra nog nie tolgeld nie ! So dan behoort dit nie so veel van 'n "issue" te wees nie !
hehehe Heidi toema dis net 'n oos rand ding, hoe kom jy op ons blog uit?
Vriend van jou is 'n kennis van my...
So vertel my van die "oosrand ding" ek is nuuskierig !
watter vriend?
2 raaie - jy is die joernalis !
morne of eugene anders weet ek nie bokkie
Gerhard ......
Onthou jy hom dalk ?.... of is die "hangover" bietjie swaar vanoggend ?
hangover is heavy ja, gerhard wie?
mede kollega Schaapseun !
o okay dan is ek met jou!
Bly om te hoor jy is met my !So die "hangover" is al beter ?
So nou kan jy my vertel van die "oosrand ding "
die hangover is baie erg, verskei drankies met suurlemoen en sout gehad, laas toe ek getel het so 15, so nou kan jy dink hoe voel my kop...
Tequila is nie my favourite nie en ek sal 10 keer erger as jy gevoel het ! So Mr vd Sandt wat van die "oosrand ding " ?
wel die oos rand is maar bietjie aan die rowwe kant jong julle sandton girls meng mos nie met ons nie!
Nonsens !!!!
hehehe
Nice song van Juanitek het dit nogals nodig vandag. Het n mislike aand met n mislike man gehad. Speel nog n nice song toe.
Ek kuier gereeld in die Ooste ... so ons is nie almal so erg nie !
as jy weer kom laat weet dan kuier ek saam jou en 'n paar suurlemoene.
More Wimpie
Dit verbyster my dat in hierdie dae van werkloosheid en misdaad, die ouens bo soveel tyd het om te redekawel oor n simbool!Ons kan dit nie net gelate aanvaar nie, ek sweer ek sal optogte reel en tekere gaan, ons kan ons nie net laat stoomroller nie, dis asof iemand elke oggend wakker word en dink:" Hoe gaan ons die afrikaners vandag afpis-gou n straatnaam,dorpsnaam of wit rugbyspeler of simbool verjaag" So much vir versoening!!
Danie Van Der Sandt
Ek dink ek sal eerder op die coctails vashaak ! Ek kan nie bekostig om soos jy te voel nie !
dis hoekom jy my broer is, ons dink dieselfde! jy is reg ek dink ook hulle staan elke dag op en dink hoe om ons vandag die moer in te maak!
Cocktails ek meen ! Nou nou word ek gewiks vir die spelfout !
toema heidi...nog net vyf minute dans ek huis toe dan werk jy nog!!
Dankie dis great van jou mwaa!
cocktails mmmm laat my dink....:0)
Lekker muf "rus" ! Wees bly ek het nie jou nommer anders het ek jou elke 5 min geskakel en jou lastig geval omrede ek ook eerder tuis sou wou wees !
Ja ja ! Daar is mos 'n News Cafe ?
ons het 'n news cafe, laat weet wanneer en ek is da.
plesier sandy
ek is weg praat weer van die huis af met al julle mooi mensies!
Dit sal so rukkie moet wag ! Ek gaan vir 1 maand Amerika toe ! More gaan ek Ooste toe maar vir ontbyt ! Tonne om gereed te kry voor my vertrek !
amerika, lekker ek was al die hele amerika vol, waar gaan jy en hoekom
Ek gaan na California / Florida vir navorsing...... crap ne'?
Enige hotspots ?
dis cool dan kan jy 'n draai maak by disneyland!
Enige hotspots ? Meer geskiedkundige plekke ?
wel jy moet disney toe, as jy golf speel, die mooiste bane in die wereld is daar, jy moet miami toe gaan
heidi kry my nommer by skaapseun dan bel jy my dan vertel ek jou meer, ek moet gou hardloop, regmakertjie.....nee toema joke net! meeting
Hoop dit het by 2 whizas gebly ! Lekker aand indien ek jou nie sien ! Wag vir my "motor" amper klaar......
Ek wens sommer hulle neem die Springbok weg en sit sommer nou vir eens en vir altyd 15 Afrikane in die span en dan is alles nou oor en dan sal hulle hopelik die gekerm staak!
Die ANC se strewe na ABSOLUTE hegemonie en mag, maak sommer my gat lam!
ek stem boer in ballingskap
cheers julle blog weer maandag, en BIBskap sondag die highlights van die rugby
Al wat ek kan se is anc _ _ _ jul!
Post a Comment