Great rugby gewees, sorry Bokke, julle kon gewen het as die regte plaasvervanger losskakel op die bench was....waar die wetter was "Liefling"?
Die oomblik toe Butch James seerkry was ons in ons kanon in, maar nou ja, help nie om te kla nie, wat verby is, is verby, kanse ook!
So bietjie gedink oor die lewe in die algemeen die naweek.
Partykeer voel mens magteloos oor die kaarte wat die lewe vir jou uitdeel en dan word jy kwaad en jy dink hoe anders kon jou lewe gewees het, en dan sit jy so nou en dan soos ek die afgelope naweek en jy wonder of jy nie miskien net die kaarte wat jy gekry het anders kon gespeel het nie, en dan besef jy miskien was die kaarte nie heeltemal so swak nie....
Ek dink wat ek wil probeer se is dat elke hand is 'n goeie een, en elke hand is 'n slegte een, wat saak maak is hoe jy die game speel...
Maak dit sin, ek weet nie, partykeer doen dit vir my, maar partykeer doen dit nie, al wat ek weet is dat ek op een of ander pad is , beseg om myself te soek, partykeer hou ek nie van wat ek kry nie, maar wat is die doel om te soek en as jy dit kry op te hou want jy hou nie daarvan nie?
Ek dink dis belangrik om te besluit of jy hou van wat jy kry en of jy nie hou van wat jy kry nie, as jy nie daarvan hou nie, moet jy besluit wat om daaraan te doen, gaan jy dit so los of gaan jy dit verander, jy sien op die einde van die dag is dit net jy wat dit kan verander, niemand ander kan nie, dis in jou hande, letterlik, die kaarte wat jy gedeel is....
Sorry ek raak bietjie diep en filosofies, dis nie goed nie, maar nou ja soos ek se, ek skryf dit alles toe aan my persoonlike "journey".
Genoeg nou daarvan hier is 'n video van seker die beste gesig in wereldrugby, die All Blacks in volle glorie besig met die haka:
Hier is hoogtepunte van die game, ongelukkig in 'n weird taal, dink dis spaans, sit ma die klank af as jy die video kyk!
Kan jy glo dis vanjaar 10 jaar dat Diana dood is, dit voel soos nou die dag....dis voel ook soos nou die dag toe ek nog op skool was...shame, tyd staan stil vir niemand nie.
Nog nuus is dat ek Maandag begin met 'n detox dieet, se maar solank sterkte en hou duim vas dat ek kan uithou!
Later
Wimpie
Sunday, June 24, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
54 comments:
Is die "detox diet" se skuld vir die "houding" ?
ek raak bietjie moerig ja....vir verskeie redes en verskeie goed, meestal vir die regering en mugabe maar somtyds ook vir BB's!
moenie my vra wat beteken BB nie, gaan nie se nie, probeer dit uitfigure
More almal
kom aan wimpie virtel?
Wie is almal op
kan nie se ni christi ons kyk hoe slim is patry mense ;)
Seker beautifull bitches
ai dag julle
Hoe was julle naweek? Myne was nogals lekker.Tussen die leerdery deur saterdag na rugby lekker gekuier met vriende by die huis tot 2uur. Net sommer gekuier en cd's geluister.
okay wimpie as jy soo se!
hehehehehe jy het die tweede deel reg sandy...
Wat het jy geleer sandy?
is die eerste b black wimpie? hahahaha
naweek was nogals rustig sandy het golf gespeel, o ja en gewen, jammer oor die rugby ma shit happens!
You call me "Whiteboy," "Famma," "Maboeroe," "Lekoa," "Whitey,"
"Settler," "White Trash" and that's OK.
But when I call you, nigger, caffir, piksteel, houtkop, muntu, or Gook, you call me a racist.
You say that whites committed a lot of violence against you, so why are the ghettos, townships and Africa the most dangerous places to live?
You have bursaries for previously disadvantaged.
You have Freedom Day.
You have Youth Day.
You have Thabo Mbeki.
You have affirmative action.
You have Black Economic Empowerment.
You have Employment equity.
You have BCM, PAC and Azapo.
You have people singing "kill the Boer, the famma".
If we had WET - (White Entertainment Television) we'd be racists.
If we had a White Pride Day you would call us racists.
If we had white history month, we'd be racists.
If we had an organization for only whites to "advance" our lives,
we'd be racists or white supremacists.
If we had a college fund that only gave white students scholarships, you know we'd be racists. There are 100% Black colleges and universities in SA, yet if there were "Afrikaans universities" that would be a racist college.
In the Soweto March, you believed that you were marching for your race and rights. If we marched for our race and rights, you would call us racists.
You are proud to be black, and you're not afraid to announce it. But when we announce our white pride, you call us racists.
You rob us, murder us, rape us, hi-jack us, and shoot at us. But,
when a white man shoots a black man, murderer or burglar posing a threat to society, you call him a racist.
I am proud. But, you call me a racist. Why is it that only whites can be racists?
There is nothing improper about this email. Let's see which of you are proud enough to forward it!!!!
lyk my almal slaap nog!
hehe nee christy...
goeie een anonymous!
Ek skryf vanmiddag eksamen christi. Law for financial planners.Bly om te hoor jou golf is weer op dreef. Het ook gister golf gespeel maar die manne het ons gewen.
jitte dit waar anonymous.
Skuus die grappie was van my af het verkeerde opsie gekies onder. Gedink jy sal dit skerp vind wimpie
sandy kop afhou en gewig op die linkervoet...
Ai wimpie! hou duim vas sandy maar dalk is dit nie nodig nie?
ek doen sandy, baie skerp nou as ek net mugabe se epos adres kan kry.....
Ja goed ek is seker maar die BB maar jy kan seker nie altyd jou sin kry nie....
somer moet nou aankom!
H
Net waar jy verkeerd is, EK KRY ALTYD MY SIN!
Maar daardie e-pos 100 persent waar. kyk met die hele de la rey storie
So waarom so grumpy ? of hou jy nie van uitdagings nie ?
nou hoe kry jy dit reg wimpie?
daar is 'n verskil tussen uitdagings en iets anders...BB...dink dis een van my kollegas se revenge games...
sit en vries...
sit en vries...
aanhou christi
Moet gaan almal! chat weer later...
Jy maak 'n fout maar dit is jou keuse.... ek is nie 'n stalker nie so sal nie weer jou lastig val nie jammer, kan glo dat jy vir een oomblik dink dat ek my sal inlaat op 'n revenge game nie !
mmmm jaja
Ja jong Wimpie golf is soos baie ander dinge in die lewe.Soms is dit graet en ander kere is dit af.
ja sandy, myne darem nou weer op dreef, saterdag 7 pars in 'n ry gemaak nou hou ek weer van golf!
Sorry sien my spelling is ook af vandag.Ek vang nie heeltemal wat met jou en h(wie dit ookal is) aan die gang is nie of is ek blond vanoggend. Ek kry nie die audio streaming geluister vanoggend nie.
toema sandy paar pelle besig om my 'n streep te trek, ek bietjie skerp vir hulle...
sal bietjie hoor wat is fout met die audiostreaming
ek en my aanstaande skoonsus het so drie maande terug eers begin speel so ek sukkel soms maar nog met die golf ding. Die manne daag ons altyd uit,maar hulle vergeet hulle speel al jare golf.
al julle bloggers HBK verjaar vandag as hy dalk hier uitkom....
nee wat gee op, weet nie wat vandag met die audio streaming aan die gang is nie.Dit bly se ready maar niks gebeur nie.
sandy 'n lekker komp is waar die mans speel tot op die green en die girls put
A phone is a form of communication
A kiss is a form of affection
A picture is a form of remembrance
Having ME as a friend is a SIGN of damn good taste!!
NET ietsie wat ek nou by n vriend gekry het.. cute
sandy hulle doen verstellings aan streaming sal netnou weer reg wees
moet gaan klaar gewerk vir die dag....darem maar lekka ne!
Die "h" is seker verlede week se "heidi"?? Of nie?
hallo bra kyk of jy nie vir ons die oorspronklike haka kan kry nie
Hi Wimpie
Hoekom so swartgallig? Die lewe is nou maar eenmaal wat jyself daarvan maak kyk maar na die hand wat vir my en Elize gedeel was en wat het ons daarmee gedoen. Ek kan sien jy is besig met selfondersoek en dit is goed so maar onthou altyd 'n wors het twee punte en die fout kan nie net by jou wees nie. Jy en Danie is die beste nefies wat ons voor kon vra. Ons het lekker droog gemaak vakansies ongelukkig moes ons groot word en het minder van mekaar gesien maar darem altyd van mekaar gehoor. Ons kan nie die verlede verander nie, en moet voorentoe kyk. Waardeer jou ouers en familie en probeer om nie weer dieselfde foute te maak as in die verlede nie (niemand is perfek nie). Jy het twee pragtige kinders sorg net dat jy nooit hulle respek verloor nie want ons lewens draai tog maar om hulle en die voorbeeld wat ons vir hulle stel is baie belangrik.
Lekker dag
Liefde
Ina
hallo al julle girls hoop julle het n cool naweek gehad.. ja die bokke het verloor so ja my ou hartjie is seer... nou ja geniet di middag verder..... ari wari HBK
Stem saam met jou denke rondom die kaarte wat aan ons gedeel word...
Dankie weer eens vir die (Spaanse) rugby. Net jammer ons het so uitgesak in die laaste deel. Ek dink die tydberekening om vir Steyn op te bring, was baie swak!
Groetnis
Bib
Post a Comment