
Wel die staking se dinge lyk my staan einde se kant toe, baie bly daaroor!
Nou sal Cosatu settle vir 8%, ek wonder hoeveel mense moes doodgaan voor ons daarby uitkom...
Die Bokke lyk beter as skaflik, daar was 'n paar goedjies wat nie vir ons lekker wou uitwerk nie, maar oor die algemeen was daar baie om oor opgewonde te raak, ek dink dit gaan nog baie beter gaan en hierdie gaan nog 'n klomp omgesukkelde Bokke raak.
My naweek was stil en teruggetrokke, was alweer lekker in die moeilikheid, maar dit lyk tog of ek my gewildheid begin terugwen hier na die einde van die naweek toe!
Nog 'n vadersdag het gekom en gegaan, ek dink dis net 'n geldmaakstorie maar nou ja, dankie aan my kids vir die nice persente en boodskappies, my seuntjie verkondig so ewe al Saterdagaand vir my dat hy vir my 'n CD gekoop het...

Ook die naweek die kans gehad om Ocean's 13 te gaan kyk, ek was 'n groot fan van die eerste een dink nie die tweede was so great nie, maar hierdie een is vir my rerig great gewees.
Die slimste simboliek wat ek nog gesien het kom aan die einde van die movie en ek het lekker gelag toe Brad Pitt se karakter vir George Clooney se "before the next one try not to pick up too much weight" waarop Clooney vir Pit se,: "before the next one you should settle down and maybe have some kids". n' Duidelike sinspeling op die regte lewe!
Ek sien dinge kook hier op die blog se nie-amptelike chatroom, elke dag is vir my of daar 'n paar name bykom wat kom chat en dis nice..
Ek lees elke dag alles en dis nou alvir my soos 'n storie, ek is elke oggend vanaf 07H00 online dan kan jy inloer en met my chat in die breakfast show, miskien speel ek jou liedjie ook vir jou so luister gerus, jy kan ook lewendig luister op die net, kliek net op die link bo links op my blog.
Die naweek weer besluit live bands is die inding, ek vertel more hoekom ek tot hierdie isigte gekom het, daar's iets vir julle om oor more te chat, verkies julle bands of backtrackers, sal graag jou comments daaroor wil sien.
Dis my storie vir nou, dankie Frans Steyn, jy het my naweek gemaak!

Dozi is toe Vrydag getroud maar ek lees in 'Sondag' toe ou bok is maar blykbaar lekker jaloers op die jong bokkie se skoolkys.
Haai nee Dozi, jy gaan nog baie jaloers raak as jy my vra, hulle eks boyfriends gaan almal een van die dae meer hare as jy he, en die helfte van jou ouderdom wees....shoe eina!
Vandag se meningspeiling, vier julle vadersdag? Gaan stem hier bo.
Later
Wimpie
15 comments:
Ek stem vir bands. Sommer baie daarvan ;)
Wimpie ek het vir jou 'n mail gestuur op die studio se addy!
Groette Anna Marie
dankie anna marie
het vir jou gespeel
Hallo julle almal
Hoop julle het 'n lekker naweek gehad en nou kan ons seker die week aanpak met alles wat daar op ons wag.... sjoe nou klink ek sommer melodramties ook op hierdie Maandag!! Hey girls waar is julle vandag of is dit nog bietjie vroeg vir julle?
C!
More C!
Nee, jong vroeg besig!
Wimpie: Lekker gekuier Saterdagaand?
Monique
Tammy,zelda en al die ander waar is julle vanmore?
Monique
bra hoe was vadersdag het jy darem vir wian gesien gekry
dankie Wimpie
Jy is 'n ster
Groette Anna Marie
Ja nee die blog is maar saai sonder al die ekse!!!
dag se ja nee siem zalla biem en toe is almal weg...
Ja nee as monique,zelda,c,tammy en die ekse nie hier in loer nie is dit maar heeel eentonig
hey jul. ai jamer dat ek nou eers hier is. jis 11 commenst? koman ons kan beter! my week het k@k begin.
More Wimps, waar is die girls vanoggend -- is Firkin nog aan vir vanaand ?
Hi Wimpie,
Het jy nou 'n meisie of nie. Ek dink jy is 'n great ou van binne en van buite.
Glo my eks nie een van jou ekse nie!!!
Later.
"S" :-)
hi julle is by gister se comments, maak 'n draai by die nuwe inskrywing s'n....
dankie "s"!
Post a Comment