Interessante dag gehad gister was bietjie op TV se Let's fix it, het dit aspris nie hier genoem nie wou nie gehad het julle bloggers moet sien hoe lyk ek rerig nie!!
Gister so bietjie lekker gekry toe ek sit en kyk op tv na die Cravenweek op televisie.
Zimbabwe speel toe nou teen Grens en ek dag ek wonder hoe sal Zimbabwe se Cravenweekspan lyk en hoe gaan hulle vaar, wel wat 'n surprise toe grens op die veld draf met die vereiste kwota van 10 swart spelers en Zimbabwe draf op met 10 ja reg gelees tien wit spelers in die span.........gedink dis nogals ironies en kon nie help glimlag nie.......by the way, Zimbabwe het die wedstryd gewen, en toe glimlag ek maar net weer!
Direk na daai wedstryd toe speel nog een van die bastionne van demokrasie in Afrika, Namibie draf toe op die veld met nie minder nie as 13 kwota wit spelers spelers in die span!
Nou ja dit was maar net bietjie snaaks!!
Die Afrika Christenaksiegroep sĂȘ e.tv het nie reageer op talle telefoonoproepe en e-posboodskappe waarin ‘n vergadering versoek is met sy kanaaldirekteur nie. Die groep wil sy kommer oordra oor wat hy beskou as pornografiese rolprente wat naweke laataand op die kanaal uitgesaai word. Die groep het nou besluit om sy kommer in die openbaar uit te spreek en druk op e.tv te plaas met ‘n betoging Saterdag by die kanaal se kantore in Kaapstad. Mede-Christene is gevra om aan te sluit of oor die saak te bid.
Dis persoonlik al wat ek op ETV kyk! Dit en natuurlik Let's fix it!
Dis al vir vandag
Wimpie
Wednesday, July 11, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
13 comments:
Goeie more .....
more H
hoe is parys
Goeie more Wimpie
Jy het glad nie sleg gelyk gisteraand nie......nogals iets vir die oog....moet se.
Geniet jou dag
JC
More almal inni Oosrand!
JC laat jy my bloos en die ergste is ek het dit nie eers gesien nie, sal kyk of ek vandag dit kan sien iewers....maar thanks anyway!
Moet se jy het 'n gesig vir die radio
Somer....Shopping....wat wil 'n girl meer he ?? Ek bring 'n vriendin saam terug....
Gheewizz H! Dit klink gevaarlik, jy bring n vriendin saam terug! Ouch!
Sy is hot ja so ouch !! Sy is die perfekte 6.
Hello julle almal uit die vreeslike warm Phoenix uit. Dit is nou so 10:20 hier by ons, en vandag is die eerste dag wat ek vir myself het. Dit lyk vir my die blog raak bietjie stil. Behalwe dat ek sien dat Wimpie se liefdeslewe weer gesprekke begin.
HBK, as jy wil chat laat weet my, ek gaan net gou bietjie shop, het nie juis vreeslik baie somersklere ingepak nie, moet gaan koop. Dis 'n ander tipe wereld hierdie. Maar dis baie lekker, More gaan ek bietjie site seeing doen.
hallo monique welkom via die blog so geniet jy darem jouself hmmmm ja jong dis lekka koud hier... is maar bietjie siek vandag hehe bietjie saam gehard steyn by firkin gekuier.........verder is ek maar stil..... enjoy en sut wees ok........bye now HBK
En Nic Mallet stem saam:
http://www.rugby365.com/story/0,18881,10691_2489298,00.html
Eish! Die waarheid maak seer!
Baie dankie hbk. Ja dis nogal 'n moerse ondervinding. Die mense is so anders hier, en laat mens baie welkom voel. Ek sal. Ek is altyd soet. Julle klomp moet julle net gedra, ek kom agter die meisies is weer goed op jul spoor. HBK, ons kan more weer chat, dan vertel ek jou als wat hier aangaan, ek gaan nou eers vir my iets kry om te eet.
Die hotel kos is te fancy....
Gedra jou nou verder,
Post a Comment