Tequila seker so 30 en dis nie al nie....dan voel jy ook soos ek vanmore, met groot dank aan Frans Swart en Lefra produksies!
Lekker party gehad soos julle kan aflei, hulle verskoning.....om almal te bedank wat gehelp het met die Fanusaand, thanks anyway soos ek gisteraand toe ek uiteindelik ry gese het...so long and thanks for all the tequila!
Geluk Frans jy het 'n kookwater span en Charl dankie dat jy minstens getrou my blog lees ; ).
Lekker reaksie oor my storie van gister gekry, dankie aan al die bloggers wat 'n comment gelos het, ek het alles gelees en het besluit op hierdie stadium is die beste ding vir my om te doen is om laag te le en ja julle is reg ek is moeg om DIT (wat dit ookal is) te soek ek dink dit sal vanself kom, indien nie in die woorde van die groot digter Wimpie van der Sandt...tough shit!
Ek het 'n nuwe favourite song, dis van my gunsteling liedjieskrywer, Bon Jovi en die liedjie se naam is You wanne make a memory, ek like dit so baie hier is die musiek video:
Ek hoop jy hou daarvan want ek doen!
Ek het besluit om vandag net bietjie te chill en die politiek en "heavy" goed te los vir volgende week.
Dis lekker om net bietjie oor my eie wereld te chat.
Daar is soveel goed wat elke dag in my lewe gebeur ek weet nie of ek bevoorreg is of nie en as ek bietjie stilstaan en asem skep dan sien ek baie mensde wat nie die [as kan volhou nie en langs die pad verlore raak....HEY STAP BIETJIE VINNIGER!
Wil net een vinnige eiertjie le oor Pretoria se naamsverandering en die naam wat replace word op naamborde met Tshwane, wie die m&%^$#$ was Tshwane?
Pretoria was named after Andries Pretorius, who led the historic Battle of Blood River, where about 450 "Voortrekkers" armed with muskets and small cannon defeated about 3,000 spear-wielding Zulu warriors in 1838.
The Voortrekkers (front trekkers) were a vanguard of Boers who trekked out of the Cape Colony with ox-wagons in the 1830s.
The first were Nguni-speakers, known as the Ndebele, who named the area after one of their chiefs, called "Tshwane" which means "Little Ape".
The word "Tshwane" is said to symbolise the chief's motto - "we are the same".
I rest my case "little ape".
Nou ja ek sien uit na die weekend...ek is genooi om 'Snotkop' te gaan kyk vanaand en ek dink ek gaan dalk net gaan, just for the hell of it.
So daar's my storie vir vandag ek was nie lus om neerslagtig te wees vandag nie so ek hoop julle het so 'n stukkie uit wimpiewereld geniet vandag.
Gaan he vir jouself 'n moerse naweek en ek blog weer so teen Sondag se kant.
Vir die van julle wat wonder wie Snotkop nou eintlik is, enjoy die een sit die klank lekker hard:
Lekker naweek!
Wimpie
Friday, August 3, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
17 comments:
Springs is julle reg....... ja nee kan voel daai tequila het sy tol geeis. dankie aan Frans, en ja Charl ook........ en almal..... gelukkig is dit vrydag... maar ja gaan n toet toet lang dag wees.. ja vannaand is dit heeltyd speeltyd for sure..nou ja daarmee is die koeel deur die kerk en die bal deur die pale en die kind se naam wit willem. vir die wat joker ken bel di ou grote vandag hy verjaar..as iemand van monique hoor sĂȘ howzit en stuur groete....ari wari HBK
En ja speel bietjie die tequila song.........
Hi Wimpie,
Goed om te hoor jy is weer een van ons !! Single natuurlik ....
mmmm donnerse tequila, ek like dit, tyd vir nog 1 of ...22!
ek joke net joker verjaar gee hom gas!
NAWEEK!!!! dankie tog as jy 'n lekker jol wil vang die naweek bel my of HBK
Tequila nee dankie - jaggermeisters eerder maar dan gaan ek so uiters ... voel !!
hehehe lekker!
Geniet dit! Sal vir jou 'n bottel Tequila aanstuur !!!
SOut en suurlemoen ook as jy wil....
jagermeister se ander naam....tippex, dit vee jou geheue uit!
Jy het 'n punt beet want dan sukkel ek so bietjie om my kar te bestuur ! Miskien net wat ek nodig het !! mmm...
jy is 'n vroumens sal dink dan bestuur jy beter, julle kan mos nie ry nie!!
Gelukkig is ek in 'n goeie "mood" en sal dit nie as 'n belediging vat nie !!! Mens moet maar meer versigtig wees as jy 'n nuwe kar gekoop het of hoe ?
mens moet ja, pas veral jou wipers op hehehe, toema jy sal nie verstaan nie dis 'n personal joke!
Ja ja
Ahhhh dis 'n beautifull song!!!
Ek hou maar verby as dit by tequila kom, te bang ek verloor al my inhibisies..
Fairydust
OOOO -jy weet hoe ons nou die dag praat van die spul girls wat so tekere gaan oor steve op sssb? Wel, ek voel so oor Bon Jovi. Ek gaan nou net nie totaly balistic nie, maar ja...sal glattie min'tie! Glad nie!
Dankie vir die song! Jy't my dag gemaak!!
Fairydust
Gaan lees my gedig "My Hooglied" by van my oudste posts...sal jou help met jou 'inhibisies'
XXX
Post a Comment