Wednesday, April 16, 2008

vrouens!

Oops....03h30 en ek skryf my blog, maar nou ja laat dit niemand pla nie want ek werk nie more nie, ek is mos op vakansie!

Wel ek het toe Groet die grotvrou gaan kyk, wat 'n funny storie, ek het gedink die storie gaan opkom met iets goeds om die grotman te vervang en ek was reg, regtig baie cool gewees...

As jy 'n kansie kry gaan kyk dit, dis die moeite werd....

Ek het nie more 'n lekker dag nie, my vriend Gerhard Schaap se pa word 10H00 begrawe, 12H00 'n meeting en 15H00 ook 'n meeting.... so much for holiday!

Wil darem dankie se aan die mense wat saam my die grotvrou gaan kyk het, geluk Frans great show, gaan die geld laat inrol....

Dankie aan my asemrowende bruid.....oops aaag sorry date! Dit was awesome, jy bly 'n moerse girl en my lig in die donker...."Sit die kig aan, sit die lig aan! en jy draai my om jou vingers en jy weet ek sal verstaan..."

Ah en dankie vir die lekker drukkie en dat jy veilig gery het huis toe en dat jy gekom het, jy is en bly die Queen of my heart.... kay vd Sandt dis genoeg! Wat die hart van vol is....

Hehehe! nee ek gaan nog nie iets se nie.

Battle of the bands begin 22 April by Carnival, moennie dit mis nie, dankie dat jy lees van my vakansie ek het more meer nuus oor die mense, lewe en dinge, more!

Dankie Eben Ano en meermin, nice comments, neem dit ter harte....aai 'n meisie wat kan soen !!!!!!!!!!

Later

Wimpie

4 comments:

Anonymous said...

Mmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmm!! Hehe!

Ano

Wimpie van der Sandt said...

hehehe
wat beteken mmmmmmmmmmmmmmmmmmm?

ano??

Anonymous said...

Dit is maar stil in hierdie geweste vandag

Ina

Anonymous said...

Wimpie, ja wel ne??!!?? Sien jy't nou die dag my mail opgespoor??
*winks*

Sien ander mense se facebook vertel dat hulle SLAAP nodig het? *grinz*

Sal jou Saterdag vertel..... *WICKED GRIN*

Ina.... (((Ina)))