Friday, October 3, 2008

Aardklop malhuis

Wat 'n week, kan net vinnig noem, Wian het nie die SA kampioenskappe gewen nie, maar ek weet nie soseer of dit belangriker is as die feit dat hy wel daar was nie. Geluk seun jy was minstens daar.

Aaardklop is... wel kom ons wees nou maar eerlik, nie vir pissies nie. Dis rof daar word hard gekuier en hard gewerk. Ek het heerlik saam party kunstenaars, elke dag! gekuier en dis vandag eers Vrydag...

Ek sal Maandag bietjie meer van Aardklop vertel wanneer ek bietjie meer tyd het.

Jammer daar was nie inskrywings die week nie, daar was net letterlik geen tyd nie.

Tot Maandag

Wimpie

No comments: