Gister die eerste van Raymond Ray se nuwe tracks gehoor... dit klink baie goed en ek is baie opgewonde.
Ek is besig om myself reg te maak vir 'n klein besigheidstrippie of Durban toe vir 'n dag, lyk my dit sal oor die naweek moet wees.
My gemoedstoestand is bietjie soos die weer.... reenerig hehehe, maar nou ja so is die lewe.
Nou ja dis al wat ek vandag te se het.... o ja ek het my hare wat ek al ses maande aan groei... gister gaan kort sny... en blond gemaak. Eish, weet nie of dit so 'n goeie idee was nie, ten minste het ek beter gevoel vir 'n rukkie.
Later
Wimpie
Wednesday, January 28, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment