Hi daar julle almal, geen foto's vandag nie, dis laat ek het 'n hengse dag gehad en ek is moeg...
Gewerk vandag, die hele dag, wil net 'n vinnige ietsie se oor vandag se nuus, hoe is hierdie skandabelrige landdros wat so in die stilligheid voor die hof verskyn vir dronk en nalatige bestuur?
Hey landdros wa t is die verskil tussen jou en mike burger, du pusani, grobler, pieterse of wie die moer jy ookal wil.
Ek wil graag sien hoe iemand anders dieselfde voorkeur behandeling kry as jy...."all animals are equal, but some animals are more equal than others".
Is dit nie ironies hoe mense goed verstaan nie.
Suid afrika is korrup......klaar uit enb= gedaan....
Genoeg gese, dankie vir al die email, he ;n great aand, more sonder ;n paar biere sal beter wees!
Groete
W
Wednesday, February 28, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
2 comments:
listen boerseun ive heard u can like to talk stront about me on air,watch it......... JM
Wimpie
Jy het noudie dag gesĂȘ jy gaan die 1 minuut liedjie van Steve Hofmeyer op jou Blog sit. Waar het jy dit gesit.
Dankie dat jy so 'n groot standpunt in neem oor dwelms en kinder verkragters en moordenaars. Ek dink daar is baie mense wat so voel. Ek dink ook dat dit tyd is dat elkeen wat hom/haar 'n Suid-Afrikaner noem ook nou sal opstaan en hulle stemme begin dik maak. Die land is in 'n treurige toestand en wat doen ons werklik. Niks nie. Ek dink ons moet ons lamsakkigheid laat staan en ons stemme laat hoor. Ouers kyk wat julle kinders doen en beskerm hulle so ver as wat julle kan. Hulle is deur Onse Vader aan ons geleen en eendag sal ons moet rekenskap gee wat het ons gedoen om hulle beskerm.
Bly asb altyd so positief.
Post a Comment