Friday, June 15, 2007

Jake mag nie tee kry nie en lelike skoene!

Ek het breinfreeze vanmore, nie veel om te se nie maar ek moet seker iets se oor die rugby wat more begin. Suid-Afrika teen Australie op Nuweland in Kaapstad....nou as iemand net vir my 'n kaartjie het.....!
Arme Jake se teedrinksessie met Thabo is van die baan, ja die rugbybase was bang Jake klik oor iets by die president, weet net nie wat nie.
Ek dink die bokke het 'n great kans die jaar, sonder Luke (I am your father Luke) om die drienasies te wen, dit begin natuurlik by jou tuis games wat jy moet wen en daarom is more se game teen die Aussies so belangrik.
Ons kan dit doen, so sterkte aan die Bokke sal hard skreeu more , as ek nie dalkies daar is nie!
Die van julle wat my show luister sal weet dat ek die mode slaafs navolg en altyd probeer om minstens bietjie in die mode te bly, ja tannie dis waar my Bob Skinstat haarstyl vandaan kom!
Nou my kleintjie dood is skoene, ek persoonlik besit seker so 40 pare, ek ken net een ou met meer skoene as ek!
Verpleegsters in sommige private hospitale is ontstoke nadat hulle glo gehoor het hulle mag nie Crocs-skoene dra nie omdat dit te gevaarlik is.
’n Suster wat in die neonatale eenheid van ’n hospitaal werk, het gister gesê dié skoene was ’n redding vir verpleegsters wat sukkel met seer voete, rugbeserings, spatare en eelte.
’n Paar weke gelede het sommige Netcare-hospitale glo laat weet dit “is nie deel van uniformdrag nie”.
Volgens die suster het hulle “niks op wit en swart nie” , maar het hulle stories gehoor dat dit gevaarlik is, statiese elektrisiteit opbou wat ’n invloed het op mediese toerusting en dat naalde en liggaamsvloeistowwe deur die gaatjies kan val.
Ek is so bly, dis seker die lelikste skoene in die geskiedenis van die beskaafde wereld, ek kan vir my lewe nie indink hoe iemand lewend of dood in sulke skoene gesien wil word nie.
Bring my by 'n ander punt, gesels gisteraand met iemand wat reken ek is besig om bietjie "fem" te raak, jy sien ek dink aan myself as 'n "metro male", probeer bietjie na myself kyk, gaan vir facials as my ooghare bietjie woes groei dan laat pluk ek dit en ja ek hou daarvan om my naels te laat doen, maak dit my 'fem' ek weet self nie meer nie al wat ek weet is ek lyk en voel nie my ouderdom nie, so as jy vandag of die naweek bietjie depressed is gaan treat jouself bietjie, doen jou naels kry 'n jong funky haarstyl en kyk hoe voel jy oor jouself.
En by the way niks fout daarmee om n bietjie in aanraking met jou vroulike kant te kom nie.
Dan sien ek die blog is besig om in 'n lekker kletskamer te ontaard, ek kyk na 'n chatroom opsie en sal oor die naweek besluit hoe om die blog te verander, maar dankie vir almal wat so lekker kuier, lyk my as ek so kyk HBK, Tammy, Monique en Charmaine en Zelda maak die ouens en die girls se kniee lam :-)
Nou ja julle moet lekker chat, miskien is 'n lekker onderwerp om te praat oor ouens wat metro males is, dink julle ek bv. is bietjie aan die gay kant omdat ek van die nice goed in die lewe hou of het die tye verander?
Gister se meningspeiling 57% van julle dink Dozi is te oud vir sy girl met wie hy vandag trou, ek dink nie so nie, dink nie ouderdom het enigiets met liefde uit te waai nie, sou seker gewees het as almal dieselfde is as al die ander mense, maar mense verskil almal bereik verskillende grade van volwassenheid op verskillende ouderdomme, dis my mening en ek stick by dit!
Later
Wimpie

208 comments:

1 – 200 of 208   Newer›   Newest»
Wimpie van der Sandt said...

more al julle bloggers, laat weet my as jy na ons luister van nou tot 9 uur en watse musiek jy wil hoor

Anonymous said...

Reenvoels van Mel Botes

Wimpie van der Sandt said...

ek vrek oor mel maar ons het nie reenvoels op ons sisteem nie sorry!

Anonymous said...

More
Ja nee jong. Dit is nou 'n great onderwerp. Ek persoolik dink dat meisies dit aantreklik vind as 'n man na hom self kyk. Dit is nie meer die oudae waar die vrou alles maar alles vir die mans doen nie. Dis nogal sexy as 'n sexy man na homself kyk

Monique

Anonymous said...

Speel bietjie drie pikkewyne asb. Dis Naweek!!!!!!!

Anonymous said...

Liefling van Steve my seuntjie vrek oor Derrick

Anonymous said...

more wim seun speel bietjie gehard steyn se hoenner hok huisie thx bra cioa HBK

Anonymous said...

More All julle bloggers
Dankie aan Wimpie wat gister die ou
totters vasgevat het wat ons name gebruik het!!
Wimpie speel asb Tranvision Vamp - I dont want your money honey - i want your LOVE!!
En wat se jy van die naam Totters Kletskas???
TAMMY

Anonymous said...

HBK, Wanneer sien ek jou?
TAMMY

Wimpie van der Sandt said...

tammy weet nie of ek 'n totter wil wees nie!

Anonymous said...

More Tammy
Het mooi probeer dink oor die naam gisteraand. Totter is eintlik op een of ander manier'n soort van beleding. Kom ons dink aan iets anders kletskas.
Toe HBK, antwoord haar nou!!!

Monique

Anonymous said...

Charmaine en Zelda slaap jul nog. Ons moet vandag chat dat die blog bewe, ek dink meestal van ons kan eers weer Maandag.(eks een van daai wat nie 'n pc by die huis het nie)

Monique

Anonymous said...

Ja ekskuus het nie daaraan gedink nie!
TAMMY

Wimpie van der Sandt said...

wat dink julle van kekkelkamer

Anonymous said...

Hi julle, nee ek is hier, uiteindelik .... Ek stem ongelukkig saam ek wil nie as 'n totter geidentifiseer word nie... eek is eerder 'n Kletskous. Daar is absoluut niks fout met 'n man wat na homself kyk nie, eintlik is hulle dit aan ons verskuldig, hulle verwag ons vrouens moet altyd goed lyk so dit geld vir hulle ook, daar is mos niks lekker om aan 'n man se sy te wees wat lekker ruik en al sy dele (naels, hare en voete) mooi skoon is nie, gesiggie inkluis. Ekself het my man al getreat vir 'n pedikuur en ek en hy het al saam gegaan vir 'n halwe dag by 'n spa, dit doen wondere vir liggaam en siel...
HBK sal jy nou jou antwoord gee ons kan nie wag nie....

Charmaine

Anonymous said...

Wimpie,
Insunieer jy dat ons 'n klom henne is. Wag net totdat die henne van die blog julle beet kry, dan praat ons weer.
Ag nee wat, ek grap sommer.
Dis oulik, kom ons hoor wat se die ander hennetjies en hane as daar is.
Kom nou girls hier is ons kans!!!

Monique

Anonymous said...

Ek dink dat as mans - metro males - na hulle self kyk is dit baie goed. Hulle kan even 'n roompie he vir elke plooitjie, dit pla my glad nie. Maar dan moet 'n man altyd na homself kyk, nie net 1keer 'n maand vir facials nie, maar altyd.
TAMMY

Wimpie van der Sandt said...

ek dink hbk is op die pad gaan eers 10 uur hier kuier, na ja eks uit die studio uit, hoop julle het die musiek gelike vandag aangesien julle dit gekies het, dink ek moet die breakfast show se musiek los vir die bloggers om te kies :-0

Anonymous said...

Nee ek hou nie van die naam nie, jammer Wimpie.
TAMMY

Anonymous said...

Ja hoekom het jy nie op 'n vrydag tussen 8 en 9 tyd vir ons bloggers om die musiek te kies nie?
TAMMY

Dit blyk dat HBK nie wil respond nie, wat van jou Wimpie - ek is single...

Anonymous said...

Tammy, relax skat. Ek dink so ver ek kan onthou het Wimpie 'n girl. Het jy en HBK toe 'n manier uitgevind om te kommunikeer,ons het darem nou 'n leidraad. Hy is op die pad!!!

Monique

Wimpie van der Sandt said...

ek like daai idee, great elke dag 8-9 ma tot vr is bloggers musiekuur op ORS...Cool!

Wimpie van der Sandt said...

girl ek ?? :-)

Anonymous said...

Nee ons het nie!
Wie se Wimpie het 'n girl?

TAMMY

Anonymous said...

Ja jy!!
TAMMY

Anonymous said...

OE!! Nou raak dit eers interresant. Jong girls, lyk my hier kom nog 'n topic. Eks jammer, het regtig gedog Wimpie het 'n girl. Daarsy Hennetjies, nou kan jul lekker begin flirt, blog-chatroom-flirtroom. Wie worry?
Tammy: You go girl

Monique

Anonymous said...

Dankie Monique,
Weet jy jys regtig Cool! Ek het van jou gehou sommer die eerste dag toe jy begin chat het.
Ek is seker hy het nie 'n girl nie.
TAMMY

Anonymous said...

Hi julle...

Ek dink self date Wimpie cool en hot en sexy en als is, maar weet darem nie of ek sy girl wil wees nie. Om deur soveel kritiek te gaan en mense wat net oordeel en kritiseer, nee wag, ek dink nie liefde kan sulke goed altyd oorbrug nie. Hou maar verby!

Zel
x!x

Anonymous said...

Lyk my as HBK weet wat ons weet sorg hy dat hy gou erens uitkom om te kom loer wat hier aangaan, netnou is hy jou kwyt Tammy nog voor hy jou gehad het, en dan sal ons nooit weet of dit of jy dalk iets goeds mis geloop het nie....

Kekkel klink vir my meer na 'n klomp ou tannies op die ouetehuis se stoep wat sit en skinder, ?? sorry

Charmaine

Anonymous said...

Wel, vir my is daar darem maar niks so aantreklik soos n goedversorgde man nie. Naels, hare, voete, gesig en sommer alles. Wat is dan nou so "manlik of sexy" aan ooghare wat mekaar in die middel van jou neus ontmoet? Nee dankie! So Wimpie, as n goedversorgde man dan nou binnekort as effe gay gesien gaan word, moet die NG kerk maar defnitief sy deur oopmaak vir gays, want daar gaan dan aansienlik baie "gays" op-pop!

Zel
x!x

Anonymous said...

Nee, los maar kekkelkamer. Dis glad nie hip and happening nie! Dink nog bietjie...dis nie so n krises om dadelik n naam te kry nie.

x!x

Anonymous said...

Welkom Zelda

Liewers laat as nooit ne!

C!

Anonymous said...

Hi C!
Man, ek was laat vir werk, laat vir meeting, laat met my koffie, laat met net mooi netjies alles. So ek verbaas myself dat ek teen die tyd al op is!

Z!

Anonymous said...

Ja ek stem, dink dit moet maar moeilik wees om Wimpie se girl te wees. Ag wat van 'n one night stand, ons het mos gehoor hoe baie hy gehad het!!
hehehe
Ek GRAP net, maar stel belang!
TAMMY

Anonymous said...

Haai julle, toe ek ou Schapie se brief van gister lees toe voel ek sommer sleg. Mense is darem maar wreed he? Ek meen wat het enige iemand anders se privaat lewe, werkslewe, sekslewe, enige lewe nou eintlik met iemand anders uit te waai en hoeveel girls hy al gehad het en hoeveel nie...

Ek sal net daarvan hou om te weet wie is die een wat se dat sy maar net al die goed gese het want sy gaan op hoor-se van sy ekse af. Ek meen kom aan...dis pateties. Mens moet nou wraggies nie alles glo wat jy lees en hoor nie...

Z!

Anonymous said...

Hehe Tammy! At least is jy eerlik!

Ek sal mos nou wraggies my hele reputasie en naam en skaamte en sommer als weggooi vir een aand saam Steve! Net een aand! Ek vra nie eers so baie nie. Dis hoe jy klink oor jou een aand saam Wimpie :-)

Z!

Anonymous said...

EK STEM - DIS CRUEL.
TAMMY

Anonymous said...

Weet jy ek voel ook so!!
een aand saam met Wimpie - kom ek se jou as hy game is, is ek!
Honesty is the best policy! doesnt help beating round the bush.
hy is mos single...
TAMMY

Wimpie van der Sandt said...

hehehe one night stand nogals...ek weet darem nie, ag ok dan.. joke net

Anonymous said...

Ek het self 'n knop in my keel gekry oor Gerhard se brief. Die arme man het nie eers eintlik iets verkeerd gedoen nie en toe is hy sommer pens en pootjies in die sop. Ek dink nie daar is een van ons wat 'n enkele klip na 'n ander kan gooi nie, want ons ALMAL bly in glashuise!! Wat van die Glaskamer want ons almal kan sien wat die ander skryf... hie hie
Dalk net dalk is Tammy die een waarna Wimpie al so laaankkal soek maar net nie kon kry nie, en andersom, al is dit ook net 'n aandjie lank. Verspeelde kanse is sad, baie sad
Ek beter nou ophou netnou se iemand weer ek praat 'n klomp nonsens.

Bye for now
C!

Anonymous said...

Ag Wimpie. Moenie nou preuts wil word nie. Julle hoef nie eers nommers uit te ruil nie..hehe! Dis n vinnige een aand ding, no strings attached!

Z!

Wimpie van der Sandt said...

julle is reg oor een ding, moeilik om my girl te wees, die rede is jy moet hare op jou tande he, dink dis hoekom hulle nie hou nie, ontmoed mens soos jy is en dan wil hulle die res van jou lewe jou probeer verander....weird, dan as hulle jou verander het los hulle jou want "jy's nie dieselfde ou op wie ek verlief geraak het nie" watse weird stuff is dit nie

Anonymous said...

Tammy wag, ons werk met Wimpie, net dalk is jy gelukkig girl!

Z!

Anonymous said...

Kom Wimpie, glo my ek wil nie jou nr he nie, maar daarna sal jy myne WIL he!!
TAMMY

Anonymous said...

Welkom Charmaine en Zelda
Dankie Tammy ek dink ook julle is cool!! Nie te bang om te se wat ons regtig dink nie, en dit nog met ons name ook by. HBK, jy beter opskud, dalk spring ou wimpie jou nog voor met Tammy!!
Ek weet darem nie so lekker nie, dalk is dit net of jou persoonlikheid sterk genoeg is om met 'n celebrity soos Wimpie {ha ha} uitegaan, sou dit wees 'n one night stand of 'n fling vir 'n paar weke of true love. Want jy gaan wragtig heeltemal moet afskeid neem as dit verby is
Kom ons girls reel vir die klomp blog manne (amper gay of te nie) 'n lekker daggie by die spa.
Een van my vriendinne besit een. Seker ek kan iets reel. Full house: Full body massage en al!!!

Monique

Monique

Anonymous said...

So Wimpie jy is dan single??
TAMMY

Anonymous said...

Nee wat, ek glo nie aan daardie veranderings-proses wat girls mans deur wil sit nie. As jy van hom gehou het en tot hom aangetrokke gevoel het om mee te begin, dan hoekom hom verander. Gaan soek dan maar verder na iemand "in die nodige kategorie".

Z!

Anonymous said...

Een aand Met Wimpie. . .

O Wel ek dink as dit 'n skoon lekker aand is sonder seksuele gebeure, net "good clean fun" sal meer as net jy game wees. . .

Ek is seker as ek nie sy niggie was en ook baie lief was vir my man nie sou ek dalk so na hom gekyk het!!!

ha ha ha

DANKIE VIR AL JOU SêGOED WIMPIE

groette Anna Marie

Wimpie van der Sandt said...

hehehe

Anonymous said...

O Sjoe ek dink ook dat die crocs skoenne is vrek lelik!!!!!!!!!!!!!


dankie net weer ekke!!!
Anna Marie
ps. Kannie wag om die laaste 14 jaar se uitmis optevang nie!!!!

Ons het baie te vertelle

Anonymous said...

Is jy game of nie Wimpie? en antwoord die vraag seblief.
TAMMY

Anonymous said...

Nee Nee Anna-Marie. Speak for yourself girl! Jy kan good clean fun met die res van die populasie he...
Z!

Anonymous said...

Ek kan eintlik nie verstaan dat mense in die dorp met daardie crocs loop nie, miskien by die huis. Maar ekskuus, ek sal nie lewend in dit gesien word nie - en DEFINITIEF nie in die mall nie!
TAMMY

Anonymous said...

Sjoe Tammy girl, jy klink effe desperate!

Wimpie van der Sandt said...

anna-marie ons sal die opvang ding nog doen.
die res van julle ek het 'n meeting 12 uur so ek kan chat vir 'n uur kom ons speel 'n game, jy kan enigiets vra en die persoon MOET antwoord?

Anonymous said...

Dis reg so Wimpie: Begin jy eerste

Monique

Wimpie van der Sandt said...

dankie julle ek sien my blog is nr2 op satopblogsites, net na steve s'n!

Anonymous said...

Ek like my crocs... Dis gemaklik! Maar nie by langbroeke, sweetpakke, rompe en als nie. Net by die huis, na werk, voor die stoof en so aan. Ek moet se, kaalvoet voor die stoof met n snot neusie op die heup lyk baie erger as met crocs aan.

Z!

Anonymous said...

O ek het laaaannnnkkkkk gewag vir die een Wimpie. Waar is jou twee tattoos? Jy se op jou profile ons moet nie vra nie, nee man, dan wil ek mos eers weet!

Z!

Wimpie van der Sandt said...

nie so erg nie eintlik een op my regter bo arm, chinese sign en een op my regterskouerblad

Anonymous said...

Tammy:
Sal jy regtig deurgaan met 'n date met Wimpie?

Monique

ps Wimpie waar is jou vrae game nou?/

Wimpie van der Sandt said...

tammy waar werk jy?

Anonymous said...

Ek wil weet of jy single is of nie, en 'n date met my?
Nee ek is nie desperaat nie Anonymous! Vat maar net my kanse
ek is single....
TAMMY

Anonymous said...

Bureau services
TAMMY

Anonymous said...

Wimpie:
Beskryf asb jou droomvrou.

En Tammy: Pas jy by die beskrywing

Charmaine en Zelda: Waar is die vragies???

Monique

Wimpie van der Sandt said...

single is 'n wye begrip, ek het iemand wat ek sien, maar sy wil my elke tweede dag nie meer sien nie so dan is ek elke tweede dag single, maak dit sin, op die oomblik nou is ek single, maar dis dalk net tot vanmiddag ek weet nie, ek het ook besluit as ek weer in 'n verhouding gaan wees sal ek dit die regte manier doen, nie saam intrek die eerste jaar nie, mekaar eers ten minste 6 maande sien voor daar commitment is en so aan.

Anonymous said...

Laat weet vir Tammy watse dag jy dan wel single is, dan kan sy mos goed beplan.

Wimpie van der Sandt said...

my droomvrou: jessica simpson se bene, jessica alba se gat, paris hilton se hare, morgan fairchild se oe, angelina jolie se mond en neus, en dr. ruth se kennis...hehehe

Wimpie van der Sandt said...

watter stad tammy

Anonymous said...

Goeiste Wimpie, dis n tall order dink jy nie? Mens kan nie soos Albany best of both he, of in jou geval, best of eveything nie. Wat as die meisie regtig mooi is en mooi boude en oe het, maar nie lekker dik lippe of n nice ass nie?

Wimpie van der Sandt said...

mens kan seker nie alles he nie maar so naby moontlik sal nice wees

Anonymous said...

lyk vir my jyt probleme..
Boksburg
TAMMY

Anonymous said...

Sjoe,Tammy, hoeveel van daai pas by jou.
Zelda: Waar is jy nou girl?

Monique

Wimpie van der Sandt said...

tammy hoe oud is jy

Anonymous said...

Kan die ander mense ook vra vra en gevra word

Anonymous said...

25
TAMMY

Anonymous said...

MAAK DIT SAAK
TAMMY

Anonymous said...

tammy jy klink hot beskryf jouself vir ons. D

Wimpie van der Sandt said...

hehehe nee ouderdom maak nie saak nie 19 of 39 as mense kliek dan kliek hulle

Anonymous said...

Tammy:
Jou gewildheid neem toe vriendin. Toe gee hul tog wat hul wil he.
D; Waar kom jy nou vandaan?

Monique

Anonymous said...

Ek's blonde, blue eyes - perfect 10
TAMMY

Anonymous said...

volg maar die gesprek en wonder oor tammy.D

Wimpie van der Sandt said...

10 is bietjie groot is dit nie, models dra so 6?

Anonymous said...

Wat wonder jy D?
TAMMY
Wie wonder kry niks.

Anonymous said...

shoe, eina wimpie...
TAMMY

Anonymous said...

LOL wimpie jy's funny! D

Anonymous said...

Ek het nie gese ek is 'n model nie,ne?? Gese eks single...dis al
TAMMY

Wimpie van der Sandt said...

sorry tammy nie lelik bedoel nie, ek weet nie ek vra net?

Anonymous said...

Nee Wimpie, n 10 is heeltemal reg! Selfs n 12. Dis wanneer mens groter as n 12 gaan wanneer jy in die "chubby-section" val. n Ses is darem maar wragtig te maer. Dis lelik maer. Hou jy van hulle net so benerig met n velletjie oor.

Z!

Anonymous said...

As jy wou weet of ek dik is moes jy net gevra het
TAMMY

Wimpie van der Sandt said...

Kay julle ek moet amper gaan, kom ons reel 'n lekker blogger kuiertjie by Firkins volgende Dinsdag, 'n pel van my sing, gerhard steyn, julle sal dit moerse geniet ek sal reel met Firkin dat hulle vir ons 'n plekkie oopmaak dan kan ons almal gesigte by die name sit en sien hoe lyk 'n size 10 rerig!
As ons dit dinsdag maak gee dit almal genoeg tyd om reelings te tref?

Anonymous said...

So wanneer meet ons?
TAMMY

Anonymous said...

Tammy jy klink vir my na n wilde meisie? So effe rof!

Anonymous said...

Ag toe nou Anonymous, sy klink net soos 'n girl wat nie bang is vir 'n uitdaging nie.
Wie word almal genooi Wimpie?

Klink Goed!!

Monique

Wimpie van der Sandt said...

moet amper waai

Anonymous said...

Ja maar daar is n verskil tussen nie bang vir n uitdaging nie en dit! Sy is in die verkeerde beroep, sy moes bemarking gedoen het.

Wimpie van der Sandt said...

almal is welkom

Anonymous said...

Tammy, ek jy en Charmaine en Zelda sal dalk eers voor die tyd moet bymekaar ko, om te beplan wat ons gaan doen as die wierdo's wat ons so aangeval het dalk opdaag(ha ha)

Monique

Anonymous said...

Wie is hierdie Anonymous wat my so aanvat, maak jou naam bekend!!!
ons almal is op voornaam basis hier.

Anonymous said...

Dis goed so.
TAMMY

Wimpie van der Sandt said...

Beye al die mooi mensies en die minder mooier, totsiens, moet gaan werk geniet dit en hou dit nice asb. lekker naweek ek sal bietjie more blog.

Anonymous said...

Ek sal nie Dinsdag kan gaan nie! Het reeds iets aan! Maar as Wimpie my sien sal hy elkgeval weet wie ek is :-)

Z!

Anonymous said...

Nie almal gee name nie!

Anonymous said...

Dis 'n jammerte Zelda
Wat van ju Tammy dink jy ons moet die klomp aanvat?

Monique

Anonymous said...

Ja Anonymous: Die wat sulke snert soos jy kwyt raak

Monique

Anonymous said...

definitief!
En Anonymous, jy is die enigste een wat nie jou naam gee nie, wie is jy??
toe wees 'n man en se!!
Ons weet as daar 'n new kid on the blog is!! ons is nie stupid nie, ne monique
TAMMY

Anonymous said...

Wimpie so kan jy so lank wag - vlg week dinsdag?

Anonymous said...

sorry
TAMMY

Anonymous said...

Nee Monique/Tammy, ek het geskryf dat nie almal hulle name gee nie. Sorry nie my naam toe bygesit nie oor dit direk na my eerste een was.

Z!

Anonymous said...

Ja nee. Ek dink nie jy is mens genoeg om ons te probeer aanvat nie. Vra maar al die voriges wat probeer het, Inspector en wie ookal nog. Julle dink Steve is erg, try ons bietjie!!

Monique

Anonymous said...

Anonymous, Wimpie is nie meer hier om vrae te vra nie... Hy het bye gese onthou?

Z!

Anonymous said...

Sorry Zelda, ons praat eintlik van die anonymous wat Tammy aangevat het oor watse tipe girl sy is

Monique

Anonymous said...

Ag julle, ek is VAS AAN DIE SLAAP!!! Ek sien dis nie Tammy se Anonymous vriend wat vir Wimpie gevra het of hy kan wag tot Dinsdag nie, maar sy self. Sorry Tammy! Dog dis weer die ander een wat moeilikheid of geselskap soek!

Z!

Anonymous said...

Ek wil ook net 'n eierjie lê oor die een wat Tammy as rof beskou. Ons leef nie meer in die oertyd waar die vrou teen die muur moet sit en wag tot iemand haar raak sien nie. Die jong vroue vandag is meer bevryd en kan seker maak wat hulle wil. Ek het (ongelukkig) nie die GUTS gehad om dit te probeer nie.! So die wat dit kan doen, doen dit, wees maar net versigtig ook aan die een kant.

C!

Anonymous said...

Ds cool, ek konsentreer ook nie lekker vandag nie, Freaky Friday!!
TAMMY

Anonymous said...

Charmaine ek is 4jr getroud & laat ek jou nou se, as ek nie getroud was nie was dit tickets vir n paar mans! Ek het ook nie guts gehad nie en moeder het ons maar beskeie en skamerig grootgemaak. Maar nou is ek wyser en ek weet dat vandag se mans nie meer noodwendig die eerste move maak nie.

Z!

Anonymous said...

Die dat ek met my EERSTE boyfriend getroud is, en ons al amper 10 jaar saam is (waarvan 4 getroud!)
So Tammy, go for it! Ek dink anyway dat Wimpie effe terug staan met al die kritiek wat hy kry, so vry hom dat sy ore blom!

Z!

Anonymous said...

Dankie julle girls, dankie C,
dis waar in vandag se tyd kan ons bietjie ook die jagwerk doen, dink net as ek nie getry het nie sou ek nooit 'n kans saam met wimpie gekry het nie...
SISTERS ARE DOING IT FOR THEMSELVES!!
TAMMY

Anonymous said...

Al is dit net vir een aand. En as die man nie jou nommer vra die volgende oggend nie, dan email jy dit vir hom of los dit met lipstick op sy badkamer spieel.

Z! :-)

Anonymous said...

You go girl! Ons sal jou help tot daar (waarookal daar mag wees) Maar ek wil asb nie die juicy detail weet daarna nie! Daar is n lelik groen monstertjie wat met tye sy blyplek op my skouer maak... :-)

Z!

Anonymous said...

Dis net soos wat jul daar se. Tammy ek dink dat ons jou sal moet slag gereed kry vir die eerste ontmoeting. Hier kom 'n groot ding!!
Sorry HBK, jy ht te lank gevat. In elk geval waar is die man(hopelik) vandag?

Monique

Anonymous said...

Ek moet eerlik vir jou se ek dink nie hy staan terug vir die kritiek nie maar vir die girl wat hy se aan en af is met hom....
weet nie?
maar vry sal ek dat sy voete vuisies maak...
TAMMY

Anonymous said...

Bly almal van ons in Springs?
Monique

Anonymous said...

GLO MY HY SAL MY NR VRA!
En sorry HBK, jy het te lank gevat.
maar onthou Wimpie het nie gese hy wil nie...
TAMMY

Anonymous said...

Nee, dis oor almal altyd iets te se het oor sy girls en hulle ouderdomme en als dat hy so skugter is! Maar you go for it Tammy! Ek is bietjie jealous, maar nou ja hehehe! Early bird catches the worm I guess.

Ek wou mos op 21 staan en trou :-)

Anonymous said...

Lyk my HBK sit erens stert tussen die bene omdat hy "geslaap" het. Z! ek is ook al dertien daar getroud en omdat ons so "kuiserig" grootgemaak is, is dit maar swaar om die jagter te speel, ek weet. So ek stem : If you can't beat them join them" en as die manne dit nie kan vat nie moet hulle terugstaan, soos HBK (sorry HBK bedoel niks lelik daarby nie). Die jonger ongetroudes kan Tammy gereed kry vir die date en ons (ou)getroudes kan haar dalk net 'n paar ander tips gee oor hoe om hom dalk te hou......!

C!

Anonymous said...

Ek bly in Springs - werk in Benoni

C!

Anonymous said...

Dit klink soos 'n goeie idee. Tammy ek is ook single en groot genoeg om na myself om te sien. Ek het soos die moderne vrou eers my loopbaan probeer op dreef kry. Nou is ek op die hoogste vlak wat ek moontlik nou al kon bereik het, kan nie meer verder. En nou is ek so independant dat ek nie dink ek sien kans vir iemand se nukke nie.
So terwyl jy nog reg is, moet ons regtig dit 'n aand maak wat Wimpie nooit sal vergeet nie, of vir jou nie.
Sien jy kans daarvoor.
In elk geval ek is nou 27. So val ek darem nog onder die jong klomp??
En vir die wat se hul is die ouer gade. Jy is so jonk of oud soos wat jy jouself laat voel. Tips is baie welkom, ek dink vir ons almal!!!

Monique

Anonymous said...

Werk in Alrode - Bly in Brakpan!

Z!

Anonymous said...

Ek bly ook in Springs. ( Strubenvale) en ek werk in Bedfordview. Dis ver ne?/

Monique

Anonymous said...

Nee ek is nog jonk, net oud getroud! Ek is maar eers 25! So ek is nog onder die jong klomp maar met ondervinding :-)

Tel vir jou ook C!

Z!

Anonymous said...

Ek sien kans daarvoor, vraag is, sien hy kans daarvoor?
ek bly in Lakefield, Benoni
TAMMY

Anonymous said...

Dis wat ek ook nou wou vra, het Wimpie actually ja gese vir n date met jou Tammy?

Z!

Anonymous said...

Ek hoop Wimpie gaan vir Schapie ook nooi!

Anonymous said...

Monique, ek is 36 wonder watter kategorie val ek in - is soos as jy 'n tiener is, jy is nog nie groot nie maar ook nie meer 'n kind nie....) maar soms voel dit of ek nog in die twintigs (ok laat twintigs) is.... Hopelik beteken dit seker nie ons is oud en oor die muur net omdat ons getroud is en kinders (of in my geval net een kind)het nie, Ek is aan die eenkant bly ek staan nie in julle skoene nie, om in vandag se tyd 'n man te kry wat jou aanvaar met jou suksesvolle loopbaan en alles, dink ek is moeiliker as destyds? ...

C!

Anonymous said...

ANONYMOUS -REVEAL YOURSELF!!!
TAMMY

Anonymous said...

NEE hy het nie! dis juis die probleem. Lees weer sy comment...
hy is nou single maar later vanmiddag dalk nie??
so ek dink dalk nie so nie....
TAMMY

Anonymous said...

Dit klink so. Is dit dan nie Dinsdagaand by Firkins nie. Ek weet hy het gese almal is genooi, maar ek dink dis hoe hy dan vir Tammy kan ontmoet. Onthou jul nou weer. Jy ontmoet iemand wat jy nie ken alleen vir die eerste keer(ha ha)

Monique

Anonymous said...

O nee ek dog ek het toe nou iets gemis! Maar dan help dit nie iemand help vir Tammy en gee haar tips en wat wat nie. Ons moet eers vir haar n date kry voor ons vir haar n outfit kies.

Z!

Anonymous said...

Ek weet. Dis presies die probleem waarmee ek sit. Hul kan dit net nie verdra dat ek nie afhanklik van hul sal wees. Het al 'n paar kerels gehad, en oulikes ook nogal. Maar op die ou einde van die dag was ek te independant na huk liking. Dalk word ek nog stok siel alleen en oud ook. Die ergste van alles is dat ek die enigste kind ook nog is. So my ouers gaan maar lank wag vir kleinkinders. Gelukkig spaar my pa al vandat ek 21 is vir 'n troue. En soos dit nou lyk gaan ek eendag 'n helse troue kan bekostig soos dit nou opeen hoop!!! (ha ha)
Moenie moed verloor nie Tammy!!!

Monique

Anonymous said...

Maar Tammy het gese sy soek n One on One met Wimpie, soos ek met Steve soek, onthou Monique! So die een aand waarna Tammy verwys is defnitief nie Firkin nie.

Nee man Tammy..dan moet jy maar Dinsdag aand saam die res gaan en hom ontmoet en dan maar onderhandel vir n alleen date iewers anders?

Z!

Anonymous said...

sjoe, ja seker maar Monique!
Ons sal maar moet sien, dalk kom sy saam... en dan?
TAMMY

Anonymous said...

Ja nee Tammy, ek weet darem nie so mooi nie. Want se nou Wimpie se wanna-be girl besluit sy en hy is Dinsdag n item, dan wat, gaan sy dan saam en hom oppas of wat?

Nee wat...Plan B enige iemand?

Z!

Anonymous said...

Was een van julle al by Firkens?
TAMMY

Anonymous said...

Wimpie is mos iemand wat op sy regte staan en hom nie laat voorskryf nie ens ens ens. So as sy huidige wanna be besluit hulle is elke tweede dag 'n item, dan kan Wimpie seker besluit hulle is Dinsdagaand NIE 'n item nie, so Tammy kan dalk steeds 'n kans staan...
C!

Anonymous said...

Soos iemand nou nou gese het - 'n mens kan seker nie oordeel voor jy nie die persoon of situasie ken nie. Dalk weet ons nie wat regtig tussen hom en sy wanne-be aan die gang is nie. maar tussen die lyne, daars iemand.

Anonymous said...

Wie is jy Anonymous?
Is jy dalk die Wanne-be?
TAMMY

Anonymous said...

Dalk....

Anonymous said...

Ek dink ook so Tammy.

Ja ek was al baie daar. Nogal heel rustig, behalwe as die kinderkrans opdaag! Sorry Zelda man, het bietjie die pad byster geraak.

WIE IS ANONYMOUS????

PLAN B??

Monique

Anonymous said...

Ok dalk wannebe>>>>>. Ons hou nie van raaisels op die blog nie. Wees reguit sodat almal kan weet waar ons met ons plannetjies staan

Monique

Anonymous said...

So is jy of nie, Details please?
Hoe freaky sal dit nou nie wees nie?
TAMMY

Anonymous said...

Dalk is ek die Wanne-be wat nie eintlik regtig een is nie, want julle het net een kant van die storie gehoor...
Dalk is hy die wanne-be vir my, maar hy het dalk te veel issues....

Anonymous said...

Goed so wat nou? Krap ek in jou slaai?
TAMMY

Anonymous said...

Jy is vry en single en kan hit op wie jy wil, dit hang van hom af wat hy in die lewe wil he.

Anonymous said...

Nou raak dit regtig weird. Hy se dan die girl wil net elke tweede dag saam hom wees. Praat hy dan nou snert. Vertel ons dan jou kant, dan kan ons mos verstaan!

Monique

Anonymous said...

Tammy ek dink hierdie Wannabe Anonymous kan dalk 007 ook wees so moenie te veel uitgee of ingee nie hoor!! Julle moet almal 'n lekker naweek he - ek is nou middag af, chat weer Maandag verder!!

Groete almal

Bye bye C!

Daedalus said...

Ola Wimpie,

Jou link is op Ostendo soos belowe ;-)

Ek sien Anonymous gaan mal hier, hehehe...

Anonymous said...

Hy praat nie snert nie, daars net issues.
nee ek is nie 007 nie

Anonymous said...

Ok C! Geniet jou naweek

Monique

Anonymous said...

Daedalus, welkom en wie is jy?

Nou brei dan uit!!!!

Monique

Anonymous said...

Ek wil hom nie in 'n moeilike posisie plaas nie.
Daar is feelings, baie van my kant af, ek dink net hy weet nie wat hy wil he nie.
So geniet julle en sterkte met die date Tammy

Anonymous said...

Goed so ons hoor maar wat die man se, as hy terugkom
TAMMY

Anonymous said...

Sjoe,ek dink jyself sit hom in 'n moeilike posisie,om eers te se hy het issues en dan al jou gevoelens te verkondig. Dit het in elk geval niks met ons ander uitewaai nie. So kom ons los dit vir jou eers

Tammy is jy nog hier en Zelda?/

Monique

Anonymous said...

Jip, shame man, monique jy het vir details gevra...
Dalk het ek te hard gehit op hom..
en wat van sy feelings?
TAMMY

Anonymous said...

Ek weet ek het gevra vir details, was nuuskierig om te weet of dit rerig was of dalk net iemand wat verveeld is.... Nou is ek te bang om verder te vra. Kan dalk baie persoonlik raak

Monique

Anonymous said...

Nee wat Tammy. Hy het self as gese hy is 'n player, ek dink hy kan dit handle...

Monique

Moet nie dat dit jou moed breek nie

Anonymous said...

hallo julle bloggers yippie dis vrydag ja nee ek was bietjie besig... ek beter begin planne maak kan def nie alleen gaan jol ha ha... nou ja girls as ek ni weer van julle hoor moet julle n stunning naweek he en nie te stout wees... o ja gister se brein teazer was bbbbb blond,bottel,bed,boy,bicycle vir as die bottel klaar is ha ha ta ta HBK

Anonymous said...

Goed so,
Lekker naweek het nou middag af.
TAMMY

Anonymous said...

Hi Mnr Van der Sandt het toe vallig gehoor van die bloggers kan nie glo dat mense so veel tyd het om te dink wat jy doen nie,so weet hulle waar jy g.aand was en geslaap het (bank of vloer), jy het nog baie energie vir so ou man...het gehoor jy is soos n leeu in hok reg om te brul........IS JULLE REG SPRINGS......... van brandende pop

Anonymous said...

Genade. is ek die enigste wat voldag werk vandag?
Ok Tammy, geniet dit

Hello HBK, wat se jy van al die comments vandag?

Monique

Anonymous said...

Brandende pop:
Ons het 'n soort van chat room begin, en nee als gaan nie altyd oor wimpie nie.
Maar aangesien hy nie omgee nie, blyk dit om altyd die hoof onderwerp te wees. Ou man?? Hoe oud is jy dan? Tien??
In elk geval, ek neem aan die bloggers raak ook nou bekend(ha ha)
Is dit die eerste keer op die blog pop?

Monique

Anonymous said...

reg vir wat?

Anonymous said...

julle sal nogal suprise wees wat hierrie brandende pop weet........

Anonymous said...

hallo brandende pop wie is jy klink nogal warm sjoe jy moet seka baie weet van wimpie so spill the beans

Anonymous said...

hallo monique en tammy en die anner girls ja nee die blog kook alweer....ja eks baie bly dis vrydag.... ek gaan groot gaan die naweek lus vir lekka party.....HBK

Anonymous said...

Ons het alweer 'n mysterious women op on hande......

Anonymous said...

Ag asb brandende pop. Jou naam se eintlik meer as genoeg. Take a hike, wont you? Los die res uit wat wil chat en as Wimpie nie mind dat mense oor hom praat en hy oor homself nie, waar val jy dan nou uit.

Z!

Anonymous said...

En o ja, het jy toevallig dalk iewers gelees waar enige iemand op die blog vir Wimpie gevra het waar hy gisteraand geslaap het. NEE! Small minded he?

Z!

Anonymous said...

Jis Monique, hoe wens ek nou Charmaine en Tammy was hier!

Z!

Anonymous said...

Tien uit tien Zelda!!!
Lyk my dis net ek en jy oor van die hennetjies vir vandag, en nou kom die poppie wat gaan smeul as ons klaar is met haar en wil al ons pret bederf.
Dalk bietjie jaloers Fire women??

Monique

Anonymous said...

Ja ek ook.

Monique

Anonymous said...

Nee man, ek raak moerig as hier sulke mysterieuse slim flippen girls inkom en weer alles van voor af wil kom openuk! Wat is die punt? Wie gee om waar hy geslaap het, saam met wie, hoe erg hy gebrul het en wat nog. Ek meen, kry n lewe, as sy hom so so so goed ken, dan kan sy hom maar seker op sy sel bel en haar kommentaar regstreeks lewer.

Z!

Anonymous said...

En my persoonlike gevoel is dat as sy hom so goed geken het, sou sy nie "toe vallig" van sy blog gehoor het nie, dan sou sy GEWEET het hy het n blog.... simpel ding!

Z!

Anonymous said...

hey julle almal! jamr dat ek nou ees hier uitval. tammy jou hart bons nou sekr choklits? hahahah. wel geniet jul dag veder! en jul naweek... christi

Anonymous said...

Girls, hoop almal gaan Dinsdag aand Firkin geniet ! Nie 'n slegte plek om mense te ontmoet nie ! Have a ball en sien julle dalk daar ! As Schapie daar is- is ek defnitief daar ! Hy doen dit maar maar eenmaal vir my !

Anonymous said...

Ag wees so gaaf en sit asb julle name onderaan julle comments!

Z!

Anonymous said...

oooo, brandende pop. ek dink nie dis n baie goeie idee om die blog se henne aan te vat, niemand is weer dieselfde as hulle klaar is met jou nie.

Anonymous said...

hoekm is dit dat ons ons name neer kan sit maa ander mense dink huls snaaks en doen die teenoorgestelde? christi

Anonymous said...

Hi, Christi
Gewonder wat het van jou geword.
Thanks jy ook

Monique

Anonymous said...

Jammer girls - my naam is Kayley !

Anonymous said...

Ek stem. Hoe moet ons dan weet of dit nog dieselfde persoon is...
Monique

Anonymous said...

Praat jy uit ondervinding anonymous?

Monique

Anonymous said...

nee rerig waar. ons vat niemand persoonlik aan nie, ons wil net nie he hul moet weirdos wees nie... christi

Anonymous said...

Welkom Kayley,
Hoop jy gaan saam ons chat. Dinge raak nogal warm op die blog!!

Monique

Anonymous said...

Maar julle moet nou almal n geweldige goeie en lekker naweek he! Sal Maandag weer met julle chat! Soet wees en geniet wat ookal julle doen.

Z!

PS: Monique jy moet bietjie op Mxit chat...dan kan ons naweke ook chat!

Anonymous said...

hey monique. ek kon nou ees blog op my foon! en thanx dat jul jul name neer sit

Anonymous said...

Ja ek praat uit ondervinding. Ek was eenmaal daar met een van Kurt Darren se shows en dit was awesome nogal baie talent wat daar uithang ! Kayley

Anonymous said...

Julle ek kom latr trug! leker dag veder... christi

Anonymous said...

Dankie Monique, Dit klink nogal na interessante gesprekke. Ek sal so vam tyd tot tyd inloer !!
Kayley

Anonymous said...

So is julle almal van die Oosrand ? Waar hang julle gewoonlik uit ?
Kayley

«Oldest ‹Older   1 – 200 of 208   Newer› Newest»