Wednesday, October 29, 2008

...

Okay so nou is ek amptelik baie excited. Ek brand om te praat maar ek kan ongelukkig nie.... so ek gaan nie.

Ek kan more! En ek sal dan maar more praat, so tot dan het ek nie iets om te se nie, behalwe dat my vriend Andre Leibrandt ook nou blog, gaan check sy blog uit by www.andresewatergat.blogspot.com Andre is die bass player van Scintillate, die band wat BOTB gewen het.

Gister 'n lang en ordentlike meeting met Joe F gehad....thanks Joe

More vertel ek baie meer so kom kuier maar weer more....ai!

Groetnis

Wimpie

No comments: