Thursday, October 30, 2008

Nuwe gadgets.

Ek het 'n baie interessante vergadering gehad gisteraand.... het jy al gedink aan mobile karaoke?

Eenvoudig eintlik, seker nie aanvanklik eenvoudig gewees nie, maar nou klink dit alles so maklik. Jy sms na 'n nommer toe en hulle stuur jou die karaoke liedjie wat jy wil he na jou foon toe, jy kan dit dan op jou rekenaar aflaai of doen daarmee wat jy wil, jy kan selfs die backtrack gebruik om jou eie konsert aan die gang te kry.

Dis nie al nie, jy het 'n lekker hi fi by die huis en jy en 'n paar pelle besluit om die naweek 'n karaoke party by die huis te hou maar jy het nie die tracks nie, wat doen jy, jy gaan kliek op die website kies die songs wat jy wil he uit die meer as 15000 op die stelsel en download wat jy wil he en siedaar jy het 'n partytjie, amper iets soos pick a party!

Nou ja dis alles baie interessant en ek gaan kyk waar ek 'n handjie kan bysit.

Recordings vir die res van die dag en Kurt Darren vanaand by Firkin Boksburg, dis my voorland vir die dag, hoop jou dag is lekkerder, o ja en ek verstaan al weer nie vroumense nie, miskien moet ek tyd afvat om hulle uit te figure, maar vir nou.... nee wat ek verstaan hulle net nie!

Wimpie

No comments: