Ek het toe nou gister 'n meeting in Rivonia.... ja hier in Sandton.... ja Sandton Suid-Afrika. Ek weet mos waar dit is, was al baie daar gewees, dis nou nie asof ek heeltemal nie weet wat om my aangaan nie...
Tot my skok kom ek agter die name is verander en verdwaal ek lieflik en eindig in Roordepoort op! Vir watter rede moet die straatname verander word.... watter doel dien dit behalwe om geld te mors wat gebruik kon word om patetiese staatshospitale op te gradeer, geld wat gebruik kon word om skoolgeld mee te subsideer, geld wat gebruik kon word om kos vir die menigte onder ons te voorsien wat nie het nie.... geld wat gebruik kon word om Eskom te help..... en ek is seker as ek aangaan kan ek nog minstens 100 goed noem wat die geld baie meer produktief kan aanwend.
Ek het ook gister 'n vergadering gehad met Andre G, bekende kunstenaar, hy reel die Mieke Schonfeldt fondsinsameling wat Saterdag by Firkin Boksburg plaasvind. Mieke is 'n dowe twee jarige dogtertjie wat koglia inplantings moet kry om te kan hoor, dit kos R228 000 per oor.... en ons baklei oor gelde vir shows...ai!
Anyway as jy jou weg oopsien kom ondersteun dit Saterdag dar is 40 kunstenaars wat hulle dienste verniet aangebied het op twee stages binne en buite by Firkin, dit kos R50 vir 40 kunstenaars van 10h00 Saterdagoggend.... Die program lyk so:
BINNE VERHOOG
1 10H00 10H30 TOBIE BOSMAN
2 10H30 11H00 DONOVAN (12 JR)
3 11H00 11H30 TELCHAN
4 11H30 12H00 RENE VAN REENEN
5 12H00 12H30 LEN PRETORIUS
6 12H30 13H00 NEEN
7 13H00 13H30 MARTIE PRETORIUS
8 13H30 14H00 VAUGHN
9 14H00 14H30 WERNER MULLER
10 14H30 15H00 CHARNEE DUVENHAGE
11 15H00 15H30 WESSEL PRETORIUS
12 15H30 16H00 H.O.L.D. DANSGROEP
13 16H00 16H30 PIERRE DU PREEZ
14 16H30 17H00 CHRISTOFF LOUBSCHER
15 17H00 17H30 STEVE VAN DEVENTER
16 17H30 18H00 JANINE GROBBELAAR
17 18H00 18H30 NICO BOOIJSE
18 18H30 19H00 JOHAN BRUGH
19 19H00 19H30 BELLA VOCE AFRICA
20 19H30 20H00 NATASJA LEE
21 20H00 20H30 WERNER BROOKS
22 20H30 21H00 RIAN SWANEPOEL
23 21H00 21H30 BIANCA PIENAAR
24 21H30 22H00 URSULA VIVIERS
25 22H00 22H30 PLOFSTOF
26 22H30 23H00 ?
27 23H30 00H00 ?
BUITE VERHOOG
1 10H30 11H00 RYNO G
2 11H00 11H40 ANDRE "UIT DIE HEUPE"
11H40 12H00 Set Up
3 12H00 12H40 MOTEL.INC
4 12H40 13H20 MARINHA
5 13H20 14H00 MATHYS ROETS
6 14H00 14H20 Set Up
14H20 15H00 ANDRE G
7 15H00 15H40 FREDDIE SPIRES
15H40 16H00 Set Up
8 16H00 16H40 HANSIE SLIM
9 16H40 17H00 JUAN SIMON
10 17H00 17H40 COLE VAN DAIS
11 17H40 18H20 JUAN MELVIN
12 18H20 19H00 ABEL KRAAMSAAL
13 19H00 19H40 WOUTER VAN DE VENTER
14 19H40 20H20 LIESL MARX
15 20H20 21H00 SILHOUETTE
21H00 21H20 Set Up
16 21H20 22H00 CARLE VAN DEVENTER
22H00 22H20 Set Up
17 22H20 23H00 LEERLINGTEENKORRUPSIE
23H00 23H20 Set Up
18 23H20 00H00 SCINTILLATE
Gaan ondersteun hulle die geld gaan vir 'n goeie doel.
Later
Wimpie
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment