Na deeglike oorweging en laaaang gesprekke met verskeie rolspelers het ek op die punt gekom waar ek genoeg van Brikor en Brugbou gehad het.
Ek dagvaar Brikor binne dae....pardon the pun.... vir alle uitstaande gelde wat nog verskuldig is insluitende gelde wat aan my verskuldig is.
Genoeg is genoeg, ek is ook nie betaal nie en wil my geld ook he.
Ek maak dit hier eerste bekend want ek weet hierdie blog word noukeurig gelees deur al die rolspelers...
Die wiele word Maandag aan die rol gesit wanneer ek in 'n vergadering met Steve Hofmeyr se span besluit oor gesamentlike optrede.
Wimpie
Wednesday, October 15, 2008
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment