Thursday, January 15, 2009

...

Kort en kragtig vandag sover die bloggery aanbetref.

Besig vandag met finale reelings vir Raymond Ray en Shimmer se CD's die tyd is besig om erg uit te hardloop en daar is nog so baie wat moet gebeur.

Ek hoop om die twee CD's op hierdie standaard te kry:



Later

Wimpie

No comments: