Wednesday, January 21, 2009

Pas jouself op!

En so kom alle goeie dinge tot 'n einde...

Dankie vir 'n paar great maande saam, dit was great toe dit great was, die nice ding van ouer word is mens blameer nie meer almal vir jou eie foute nie. Verhoudings is nog nooit ee van my sterkpunte gewees nie, ek besef dit al hoe meer, dis iets waaraan mens moet werk, miskien het ek net nie die tyd om daaraan te werk nie, miskien is ek maar net nie troumateriaal nie, wat dit ookal is ek verstaan my tekortkominge en ek weet ek is nie perfek nie... niemand is nie.

Hoe dit ookal sy, ek is weer single en ek is van plan om so te bly, dit was miskien nie een van ons se skuld nie, dis maar net hoe die lewe is.

Dankie in alle geval Yolandi ... vir die goeie tye ... en vir die memories!

Okay, ek het toe gister 'n vergadering met die maskermanne gehad, hou die koerante die komende naweek dop dan sal jy meer weet.

Lekker

Wimpie

No comments: